Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie se skuld?
| Wie se skuld? [boodskap #42878] |
So., 27 Mei 2001 21:41  |
Ava...
Boodskappe: 6 Geregistreer: Mei 2001
|
Junior Lid |
|
|
Wie se skuld dink julle is gaan die hoër petrolprys wees? Het olie pryse
gestyg? Swak rand waarde? of is dit die regering se skuld? of Is dit dalk
die skuld van apartheid of rasisme?
Ek weet wat dink julle van die feit dat ons binnekort meer as R4 'n liter
gaan betaal? Dit beteken ek sal nou in 'n maand ongeveer R70 meer moet
budget vir petrol en kos se prys sal ook styg. Waar van dink hulle moet 'n
mens leef. Ek sukkel elke maand om kop bo water te hou. Ek kan nie eens meer
'n skaflike sosiale lewe bekostig nie. Dis seker maar ook 'n goeie ding,
want nou word ek gedwing deur die regime om voor die boeke te bly en te leer
in die aand. Ek wonner nou net wanneer die Taxi drywers 'n slag gaan begin
toi-toi oor die petrol of word hulle gesubsidieer van iewers af.
.
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42884 is 'n antwoord op boodskap #42878] |
Ma., 28 Mei 2001 05:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suiwer ekonomiese beginsel - selfs in Engeland waar die inflasiekoers
konstant op 4% bly, die mense blykbaar redelik gelukkig met die regering is,
en apartheid en rassisme bestaan maar nie deur politici gebruik word as rede
vir alles wat kan verkeerd loop nie,en die geldeenheid sterk is,
styg die prys van petrol.
Teen R4 per liter kan ons saam met die Engelse kla oor die petrolprys.
Annette ( wat nog steeds wonder hoekom die verhoging van die brandstofprys
uitgelaat word wanneer die inflasiekoers bereken word)
Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H wrote in message
...
> Wie se skuld dink julle is gaan die hoër petrolprys wees? Het olie pryse
> gestyg? Swak rand waarde? of is dit die regering se skuld? of Is dit dalk
> die skuld van apartheid of rasisme?
> Ek weet wat dink julle van die feit dat ons binnekort meer as R4 'n liter
> gaan betaal? Dit beteken ek sal nou in 'n maand ongeveer R70 meer moet
> budget vir petrol en kos se prys sal ook styg. Waar van dink hulle moet 'n
> mens leef. Ek sukkel elke maand om kop bo water te hou. Ek kan nie eens meer
> 'n skaflike sosiale lewe bekostig nie. Dis seker maar ook 'n goeie ding,
> want nou word ek gedwing deur die regime om voor die boeke te bly en te leer
> in die aand. Ek wonner nou net wanneer die Taxi drywers 'n slag gaan begin
> toi-toi oor die petrol of word hulle gesubsidieer van iewers af.
>
> .
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42895 is 'n antwoord op boodskap #42884] |
Ma., 28 Mei 2001 08:17   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9espll$4fh$3@ctb-nnrp1.saix.net...
Suiwer ekonomiese beginsel - selfs in Engeland waar die inflasiekoers
konstant op 4% bly, die mense blykbaar redelik gelukkig met die regering is,
en apartheid en rassisme bestaan maar nie deur politici gebruik word as rede
vir alles wat kan verkeerd loop nie,en die geldeenheid sterk is,
styg die prys van petrol.
Teen R4 per liter kan ons saam met die Engelse kla oor die petrolprys.
Annette ( wat nog steeds wonder hoekom die verhoging van die brandstofprys
uitgelaat word wanneer die inflasiekoers bereken word)
Wouter:
Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging hoër
gewees het.
Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
meer heffings en belasting op brandstof)
Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee items.
Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat hulle
nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike oefening
in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan die
verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42912 is 'n antwoord op boodskap #42895] |
Ma., 28 Mei 2001 11:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit is absoluut noodsaaklik om die brandstofprys by die
kerninflasiekoers in berekening te bring - daarom dat ons gewone mense maar
net gryns en kopskud wanneer die "goeie" inflasiesyfers aangekondig word.
Annette
Wouter Plaasvark wrote in message ...
> "Annette" wrote in message
> news:9espll$4fh$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Suiwer ekonomiese beginsel - selfs in Engeland waar die inflasiekoers
> konstant op 4% bly, die mense blykbaar redelik gelukkig met die regering is,
> en apartheid en rassisme bestaan maar nie deur politici gebruik word as rede
> vir alles wat kan verkeerd loop nie,en die geldeenheid sterk is,
> styg die prys van petrol.
> Teen R4 per liter kan ons saam met die Engelse kla oor die petrolprys.
> Annette ( wat nog steeds wonder hoekom die verhoging van die brandstofprys
> uitgelaat word wanneer die inflasiekoers bereken word)
>
> Wouter:
> Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
> olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging hoër
> gewees het.
>
> Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
> belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
> verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
> meer heffings en belasting op brandstof)
>
> Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
> normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
> kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
> uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
> monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee items.
>
> Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat hulle
> nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike oefening
> in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
> van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan die
> verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
> verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
> taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
>
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42913 is 'n antwoord op boodskap #42899] |
Ma., 28 Mei 2001 11:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is waarom die inflasiesyfers wat aan ons gegee word so verkeerd is.
Annette
. wrote in message ...
>
>> Wouter:
>> Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
>> olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging hoër
>> gewees het.
>> Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
>> belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
>> verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
>> meer heffings en belasting op brandstof)
>> Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
>> normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
>> kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
>> uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
>> monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee
> items.
>> Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat
> hulle
>> nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike oefening
>> in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
>> van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan
> die
>> verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
>> verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
>> taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
> Net jammer dat die salarisse nie ook verhoog saam met petrol nie.
>
> .
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42942 is 'n antwoord op boodskap #42941] |
Ma., 28 Mei 2001 16:31   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Dis asof SA se leiers nie dink dat sommige dinge in die lewe op kan raak
> nie... SA doen nie veel om alternatiewe energiebronne te gebruik nie...
> In 'n land met soveel sonskyn, 'n skande.
Ek was darem baie beindruk met die gebruik vansonskyn-energie laas keer wat
ons in SA was. Beide
in die Kruger Wildtuin en op pad af na Port Elizabeth
toe het ons telkens by 'n windpomp en sonskyn-panele
verbygery, wat water oppomp om 'n dam te vul.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42944 is 'n antwoord op boodskap #42941] |
Ma., 28 Mei 2001 16:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry op feitlik daaglikse basis parkering sonder moeite in Kaapstad.
Ek is gelukkig gebore:)))
Annette
Max wrote in message ...
> As hulle 'n veilige, betroubare alternatief aanbied, kan die prys van
> petrol na R5 per liter verhoog word. Dit sal ongeveer in verhouding met
> Europese prys wees.
>
> Dis asof SA se leiers nie dink dat sommige dinge in die lewe op kan raak
> nie... SA doen nie veel om alternatiewe energiebronne te gebruik nie...
> In 'n land met soveel sonskyn, 'n skande.
>
> As die hele SA opgehef word tot een motor per gesin, gaan daar nie plek
> op die paaie vir julle wees nie. (Wanneer laas het julle in Kaapstad
> parkering gesoek?)
>
> Tyd vir VEILIGE publieke vervoer in SA!!!
> ____________________________________________________________ _
> "Gottlieb" wrote in message
> news:ef555b03.0105280500.74911c4c@posting.google.com...
>> "Emmy" wrote in message
> news:...
>>> In Europa kost de benzine 9 rand per liter maar hier zit wel veel
>>> tax op de benzine...
>> En in europa is die gemiddelde salarisse ook hoger... dus kan mens dit
> nie so vergelyk nie.
>
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42945 is 'n antwoord op boodskap #42940] |
Ma., 28 Mei 2001 17:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Norbert!! Ons is nog nie by R4 vir 'n liter nie!!
Die motoriste hier gaan vreeslik ongelukkig wees as dit gebeur:)))
Annette
Sterrenkijker wrote in message ...
> R4 vir 'n liter petrol?
> Ons betaal hier in België R8 vir 'n liter!
> Ons sing al lank hier van:
> "Ry maar an, ossewa�, ry maar an!..."
>
> Die groete,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H"
> schreef:
>
>> Wie se skuld dink julle is gaan die hoër petrolprys wees? Het olie pryse
>> gestyg? Swak rand waarde? of is dit die regering se skuld? of Is dit dalk
>> die skuld van apartheid of rasisme?
>> Ek weet wat dink julle van die feit dat ons binnekort meer as R4 'n liter
>> gaan betaal? Dit beteken ek sal nou in 'n maand ongeveer R70 meer moet
>> budget vir petrol en kos se prys sal ook styg. Waar van dink hulle moet 'n
>> mens leef. Ek sukkel elke maand om kop bo water te hou. Ek kan nie eens meer
>> 'n skaflike sosiale lewe bekostig nie. Dis seker maar ook 'n goeie ding,
>> want nou word ek gedwing deur die regime om voor die boeke te bly en te leer
>> in die aand. Ek wonner nou net wanneer die Taxi drywers 'n slag gaan begin
>> toi-toi oor die petrol of word hulle gesubsidieer van iewers af.
>
|
|
|
|
| Kerninflasie (niemand se skuld nie) [boodskap #42948 is 'n antwoord op boodskap #42912] |
Ma., 28 Mei 2001 17:22   |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wouter: Toevallig was kerninflasie die afgelope tyd hoër as die volle
prentjie, Annette. (As gevolg van konstante rentekoerse wat die totale koers
stabiliseer.)
Kerninflasie meet nie die prysstygings wat gebeur het volledig nie. Deurdat
dit die groot (en soms eenmalige) versteurings ignoreer gee dit 'n beter
aanduiding van die onderliggende inflasie en is dit dus 'n beter
voorspelling vir die komende maand of twee.
Maar dit kan nooit die plek van die oorkoepelende inflasiekoers inneem nie,
dis al wat geldig is as jy terugkyk of byvoorbeeld met jou inkomste
vergelyk. Don't let anybody tell you otherwise, kerninflasie het slegs 'n
sekondêre rol.
Annette skryf in boodskap news:9etn4o$b8c$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Ek dink dit is absoluut noodsaaklik om die brandstofprys by die
kerninflasiekoers in berekening te bring - daarom dat ons gewone mense maar
net gryns en kopskud wanneer die "goeie" inflasiesyfers aangekondig word.
Annette
Wouter Plaasvark wrote in message ...
> "Annette" wrote in message
> news:9espll$4fh$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Suiwer ekonomiese beginsel - selfs in Engeland waar die inflasiekoers
> konstant op 4% bly, die mense blykbaar redelik gelukkig met die regering is,
> en apartheid en rassisme bestaan maar nie deur politici gebruik word as rede
> vir alles wat kan verkeerd loop nie,en die geldeenheid sterk is,
> styg die prys van petrol.
> Teen R4 per liter kan ons saam met die Engelse kla oor die petrolprys.
> Annette ( wat nog steeds wonder hoekom die verhoging van die brandstofprys
> uitgelaat word wanneer die inflasiekoers bereken word)
>
> Wouter:
> Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
> olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging hoër
> gewees het.
>
> Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
> belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
> verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
> meer heffings en belasting op brandstof)
>
> Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
> normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
> kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
> uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
> monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee items.
>
> Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat hulle
> nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike oefening
> in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
> van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan die
> verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
> verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
> taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
>
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42949 is 'n antwoord op boodskap #42913] |
Ma., 28 Mei 2001 17:28   |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wouter : No way, Josê, daardie syfers is reg.
Maar laer inflasie beteken glad nie dit noodwendig beter met ons gaan nie.
Nee, dit beteken die pryse styg nog steeds, maar net teen 'n laer koers.
Slegs wanneer jou netto na-belaste inkomste vinniger styg as die VPI is, sal
jy waarskynlik beter af wees.
Maar moenie die fout by die VPI (verbruikersprys-indeks) soek nie, die hele
proses is onlangs deur onafhanklike internasionale kundiges ge-oudit en dis
skoon! Die proses is ook totaal deursigtig, Stats SA publiseer maandeliks
derduisende detail op hulle webbladsye. Daar is meer as 100 indekse wat in
stand gehou word.
Annette skryf in boodskap news:9etn4s$b8c$2@ctb-nnrp1.saix.net...
Dit is waarom die inflasiesyfers wat aan ons gegee word so verkeerd is.
Annette
. wrote in message ...
>
>> Wouter:
>> Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
>> olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging hoër
>> gewees het.
>> Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
>> belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
>> verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
>> meer heffings en belasting op brandstof)
>> Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
>> normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
>> kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
>> uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
>> monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee
> items.
>> Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat
> hulle
>> nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike oefening
>> in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
>> van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan
> die
>> verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
>> verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
>> taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
> Net jammer dat die salarisse nie ook verhoog saam met petrol nie.
>
> .
>
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #42955 is 'n antwoord op boodskap #42949] |
Ma., 28 Mei 2001 18:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Teen 'n laer koers as wat?
Annette
Wouter Plaasvark wrote in message ...
> Wouter : No way, Josê, daardie syfers is reg.
>
> Maar laer inflasie beteken glad nie dit noodwendig beter met ons gaan nie.
> Nee, dit beteken die pryse styg nog steeds, maar net teen 'n laer koers.
> Slegs wanneer jou netto na-belaste inkomste vinniger styg as die VPI is, sal
> jy waarskynlik beter af wees.
>
> Maar moenie die fout by die VPI (verbruikersprys-indeks) soek nie, die hele
> proses is onlangs deur onafhanklike internasionale kundiges ge-oudit en dis
> skoon! Die proses is ook totaal deursigtig, Stats SA publiseer maandeliks
> derduisende detail op hulle webbladsye. Daar is meer as 100 indekse wat in
> stand gehou word.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9etn4s$b8c$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dit is waarom die inflasiesyfers wat aan ons gegee word so verkeerd is.
> Annette
>
> . wrote in message ...
>>> Wouter:
>>> Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
>>> olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging
> hoër
>>> gewees het.
>
>>> Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
>>> belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
>>> verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
>>> meer heffings en belasting op brandstof)
>
>>> Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
>>> normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
>>> kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
>>> uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
>>> monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee
>> items.
>
>>> Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat
>> hulle
>>> nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike
> oefening
>>> in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
>>> van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan
>> die
>>> verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
>>> verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
>>> taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
>
>
>> Net jammer dat die salarisse nie ook verhoog saam met petrol nie.
>> .
>
|
|
|
|
| Re: Kerninflasie (niemand se skuld nie) [boodskap #42956 is 'n antwoord op boodskap #42948] |
Ma., 28 Mei 2001 18:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie Dankie Wouter - Ek sal nou al daardie groot woorde gaan opswot en kyk
of ek met jou wil saamstem:))
Annette
Wouter Plaasvark wrote in message ...
> Wouter: Toevallig was kerninflasie die afgelope tyd hoër as die volle
> prentjie, Annette. (As gevolg van konstante rentekoerse wat die totale koers
> stabiliseer.)
>
> Kerninflasie meet nie die prysstygings wat gebeur het volledig nie. Deurdat
> dit die groot (en soms eenmalige) versteurings ignoreer gee dit 'n beter
> aanduiding van die onderliggende inflasie en is dit dus 'n beter
> voorspelling vir die komende maand of twee.
>
> Maar dit kan nooit die plek van die oorkoepelende inflasiekoers inneem nie,
> dis al wat geldig is as jy terugkyk of byvoorbeeld met jou inkomste
> vergelyk. Don't let anybody tell you otherwise, kerninflasie het slegs 'n
> sekondêre rol.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9etn4o$b8c$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek dink dit is absoluut noodsaaklik om die brandstofprys by die
> kerninflasiekoers in berekening te bring - daarom dat ons gewone mense maar
> net gryns en kopskud wanneer die "goeie" inflasiesyfers aangekondig word.
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9espll$4fh$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Suiwer ekonomiese beginsel - selfs in Engeland waar die inflasiekoers
>> konstant op 4% bly, die mense blykbaar redelik gelukkig met die regering
> is,
>> en apartheid en rassisme bestaan maar nie deur politici gebruik word as
> rede
>> vir alles wat kan verkeerd loop nie,en die geldeenheid sterk is,
>> styg die prys van petrol.
>> Teen R4 per liter kan ons saam met die Engelse kla oor die petrolprys.
>> Annette ( wat nog steeds wonder hoekom die verhoging van die brandstofprys
>> uitgelaat word wanneer die inflasiekoers bereken word)
>> Wouter:
>> Jy is reg Annette, die onlangse verhoging is suiwer agv internasionale
>> olieprysstygings. As die Rand nie versterk het nie, sou die verhoging hoër
>> gewees het.
>> Die brandstofprys sluit wel 'n klomp heffings en belastings in, dit is 'n
>> belangrike rede hoekom die prys hoog is. Maar dit is niks nuut nie en ek
>> verstaan ons prys is nog laag tot bv die pryse in Europa. (Hulle het nog
>> meer heffings en belasting op brandstof)
>> Maar jy is verkeerd dat brandstof by inflasiemeting uitgelaat word, die
>> normale VPI sluit hom beslis in. Maar daar is ook 'n sogenaamde
>> kerninflasiekoers waar brandstof en die effek van rentekoersveranderings
>> uitgesluit word. Laasgenoemde word gebruik om interne prysstygings te
>> monitor, sonder die relatief groot ontwrigtings van die genoemde twee
> items.
>> Taxidrywers protesteer gereeld teen verhoogde petrolpryse, juis omdat hulle
>> nie sommer hulle tariewe verhoog kry nie, dis 'n lewensgevaarlike oefening
>> in die townships. By 'n vorige verhoging het 'n span taxi's die middestad
>> van Kaapstad geblokkeer. Maar daar is nie juis iets wat die Regering aan
> die
>> verhoging kan doen nie, behalwe om die heffings en belasting op petrol te
>> verminder. Ongelukkig is daardie belasting die enigste belasting wat
>> taxi-eienaars en -bestuurders betaal.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kerninflasie (niemand se skuld nie) [boodskap #42996 is 'n antwoord op boodskap #42991] |
Di., 29 Mei 2001 09:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, en jy is Doodreg!! Noudat jou *shift* sleutel weer werk, kan jy nou
al die nodige redigering op my pogings doen:))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Mon, 28 May 2001 20:17:08 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> of ek met jou wil saamstem:))
>> Annette
>
> Of ek met jou WIL saamstem
>
> lol...
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #43137 is 'n antwoord op boodskap #43045] |
Vr., 01 Junie 2001 07:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
U Thant het nooit gepraat van gif by die petrol nie:))))
Annette
Tobie wrote in message ...
> "logika" sê
> : Die probleem lê by die OPUL en soortgelyke olie produserende
> lande wat die
> : prys eenvoduig deur beperkende produksie opjaag.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> en dit het die koffie produserende lande ook gedoen en kyk waar
> is die koffiepryse deesdae :-(
> --
> ----------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> ----------------------------------------
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #43184 is 'n antwoord op boodskap #43157] |
Vr., 01 Junie 2001 15:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar is jy dat jy koud kry? Dis nog lekker hier.
Vanoggend ry in heerlike sonskyn in Stad toe, en moes oor die radio hoor hoe
lekker dit hier reen:))
Miskien bly ek in 'n ander Kaap:))))
Elk geval, ek sal ook 'n glasie cognac drink in simpatie met jou
beproewing;)))
Annette
Thys de Wet wrote in message ...
> Maar "wie het gemaak hom daardie bokke se klok?"
>
> Wie maak die koffie
> wie is die kok
> wie gemaak hom daardie bokke se klok?
> ens
>
> Wie het die gjeef by die koffie gegooi?
>
> Een van die VN ouens van daai tyd wat hier was se van was mos Carpio, en
> hy't beweer dat daar "gif" in hulle kos gegooi was. Hulle het blykbaar 'n
> hele paar leë drankbottels in die ouens se kamers gekry. Seker om te help
> met die "maag"-siektes en so aan.
>
> Vertel iemand eenkeer van die Bolander wat sy Transvaalse familie in die
> winter gaan kuier het. Slaap hulle by een of ander neef in die Karoo oor.
> Bolander het darem so 'n paar kaste van die verstookte voorbeeld van die KWV
> se produkte saamgeneem vir die familie. Word so 'n kas dan ook heel
> nonchalant aan neef Karoo gegee. Karoo se opgeskote jong seun kyk die spul
> so en hak af: "Magtag Pa, ma' dis mos KWV brandewyn!"
> "Ja" kap Pa Karoo terug: "Dis net virrie siek, en al vrek julle ok, sul
> julle nie daarvan kry nie"
>
> Vanaand se luggie in die Kaap sal koud wees, so ek sal maar een van die KWV
> se "inspuitings" teen die koud moet vat... (En al vrek julle anner ok, sul
> julle nie kry nie)
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9f7fgc$9kq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> U Thant het nooit gepraat van gif by die petrol nie:))))
>> Annette
>> Tobie wrote in message ...
>>> "logika" sê
>>> : Die probleem lê by die OPUL en soortgelyke olie produserende
>>> lande wat die
>>> : prys eenvoduig deur beperkende produksie opjaag.
>>> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>>> en dit het die koffie produserende lande ook gedoen en kyk waar
>>> is die koffiepryse deesdae :-(
>>> --
>>> ----------------------------------------
>>> To much analysis leads to paralysis.
>>> ----------------------------------------
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie se skuld? [boodskap #43231 is 'n antwoord op boodskap #43166] |
So., 03 Junie 2001 00:08  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b1777c3$0$229@hades.is.co.za...
Sal nou maar aanneem dat ek die Aussie is... Nee, wat man, ons kry nie juis
KWV hier nie. In NZ is dit natuurlik vryelik beskikbaar, maar hier lyk my
is net Nederburg op die rakke, en ook net nadat ek laaaank getorring het.
Was 1998 'n goeie jaar daar vir rooi? Cab Sav '98 kry ons deesdae hier, en
ook Nederburg Rose. Mis Lanzerac sommer baaaie...
> Gloudina, Danielle en die Aussie sal beter geluk hê. Ook 'n geval van al
> vrek djy oek.
> Sakkie
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 10:06:57 UTC 2026
|