Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Emmy en Kyknet
Emmy en Kyknet [boodskap #42869] |
Sun, 27 May 2001 19:10  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha Emmy
Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te plaas.
Veral as die oor SA gaan :-))
Nou het ek vorike week iets gelees, dit was lekker positief, oor Kyknet, 'n
Afrikaans tv station, wat deur baie mense word gesien.
Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
Engelse die station bekijk!!
Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.
Ook is die groep Afrikaans sprekendes baie groot en ook die groep die dit as
tweede taal he.
Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te gaan
saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit darem uit
Nederland gaan haal.
Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
luister :-))))))
Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
dis 'n Nederlandse sepie.
Gr. Rico
Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42933 is 'n antwoord op boodskap #42869] |
Mon, 28 May 2001 15:31   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek dit goed het moet mens maandeliks betaal om Kyknet te hê. Iets
soos Canal+. Dis dus ook weer beperk tot 'n minderheidsgroep...
______________________________________________________
"Rico" skryf in boodskap news:9erj8e$kui$1@news1.xs4all.nl...
> Ha Emmy
>
> Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te plaas.
> Veral as die oor SA gaan :-))
>
> Nou het ek vorike week iets gelees, dit was lekker positief, oor Kyknet, 'n
> Afrikaans tv station, wat deur baie mense word gesien.
>
> Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
> Engelse die station bekijk!!
>
> Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.
>
> Ook is die groep Afrikaans sprekendes baie groot en ook die groep die dit as
> tweede taal he.
>
> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
>
> Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te gaan
> saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit darem uit
> Nederland gaan haal.
>
> Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
> luister :-))))))
>
> Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
> dis 'n Nederlandse sepie.
>
>
> Gr. Rico
>
> Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42966 is 'n antwoord op boodskap #42957] |
Mon, 28 May 2001 19:24   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Engelse humor het 'n (beperkte) aanhang in SA ook. Ons is eintlik meer
op Amerikaanse humor ingesteld. (Weens die kultuurboikot kon ons tot nou
die dag geen UK programme kyk nie.)
Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?
(Nee, ek het bedoel dat ons in SA nog nooit van Suske en Wiske gehoor
het nie. Nes julle nog nooit van "Madam and Eve" gehoor het nie, en dit
10 teen een ook nie so sal geniet soos ons nie...)
___________________________________________________________
"Rico" skryf in boodskap news:9eu5qo$8lq$1@news1.xs4all.nl...
> Max,
>
> Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die Engelse
> programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!
>
> En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie vir
> Suske en Wiske nie??????
> Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!
>
> Gr. Rico
> Max schreef in berichtnieuws
9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
>> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag... Meeste
>> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
>> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle ken
>> ook nie vir Siske en Wiske nie...
>> ____________________________________________________________ _
>> "Kris" wrote in message
>> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>>> Wouter Plaasvark ...
>>>
>>>> >De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>>
>>>> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>>> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>>
>>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die
SABC
>> die
>>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42971 is 'n antwoord op boodskap #42967] |
Mon, 28 May 2001 21:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Ik denk dat binnen een week iedereen en masse naar Zimbabwe vlucht
Ek lees nou die dag 'n stuk van Antjie Krog, waar sy praatvan hoe eng mense se
persepsies van ander se maatskappy
en kultuur is. Sy wonder hoeveel mense in SA werklik besef
wat in Zimbabwe aangaan. Of hulle weet dat dit die land in
Afrika is met die hoogste geletterdheid ( en dit sluit nou SA
in) en dat die grootste book fair in Afrika in Zimbabwe gehou
word.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42979 is 'n antwoord op boodskap #42966] |
Tue, 29 May 2001 01:56   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien op die netweergawe van M & G dat M & E nie meer
by hulle is nie. Iets te doen met die feit dat die kunstenaars wou
nie dit ondersteun dat lokale mense nie M & G op die net kan lees nie.
Poppie
Max skryf in boodskap news:9eu8u3$cju$1@azure.nl.gxn.net...
> Engelse humor het 'n (beperkte) aanhang in SA ook. Ons is eintlik meer
> op Amerikaanse humor ingesteld. (Weens die kultuurboikot kon ons tot nou
> die dag geen UK programme kyk nie.)
>
> Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
> nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?
>
> (Nee, ek het bedoel dat ons in SA nog nooit van Suske en Wiske gehoor
> het nie. Nes julle nog nooit van "Madam and Eve" gehoor het nie, en dit
> 10 teen een ook nie so sal geniet soos ons nie...)
> ___________________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9eu5qo$8lq$1@news1.xs4all.nl...
>> Max,
>>
>> Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die
> Engelse
>> programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!
>>
>> En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie
> vir
>> Suske en Wiske nie??????
>> Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!
>>
>> Gr. Rico
>> Max schreef in berichtnieuws
> 9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
>>> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag...
> Meeste
>>> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
>>> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle
> ken
>>> ook nie vir Siske en Wiske nie...
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Kris" wrote in message
>>> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>>>> Wouter Plaasvark ...
>>>>
>>>> > >De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>> >
>>>> > Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>>> > Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>>>
>>>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die
> SABC
>>> die
>>>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42981 is 'n antwoord op boodskap #42892] |
Tue, 29 May 2001 02:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Ek wonder hoe akkuraat sy is Gloudina. Ek het n vriendin
> wat van Egipte kom, en sy vertel my altyd dat Egipte die hoogste
> geletterdheid in Afrika het. Sy mag natuurlik verkeerd wees.
>
> Nie dat wat Mugabe doen enigsins van hulp vir die geletterdes is nie.
>
> Ek was ook terleurgesteld met Colin Powell se besoek.
> Bitter min gesê oor enigiets. Hy het vir my half ongemaklik gelyk
> (ek praat nou van wat ek op Amerikaanse TV gesien het).
>
> Poppie
>
Maar as Antjie so iets sê, sal sy dit nie sommer so sê nie.
Ek dink hulle het nie die sisteem van sendeling-skole afgetakel
soos die apartheids-regime in Suid-Afrika gedoen het nie, en
hierdie sendeling-skole ( met die vereiste dat die kinders die
Cambridge matrikulasie moet slaag) produseer goeie studente.
Sulke goeie studente word goeie onderwysers.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42997 is 'n antwoord op boodskap #42933] |
Tue, 29 May 2001 09:43   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max schreef in berichtnieuws 9ettjh$8j9$5@azure.nl.gxn.net...
> As ek dit goed het moet mens maandeliks betaal om Kyknet te hê. Iets
> soos Canal+. Dis dus ook weer beperk tot 'n minderheidsgroep...
Zo hou criminele niet van de straat ;-))
Grt Emmy
> ______________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9erj8e$kui$1@news1.xs4all.nl...
>> Ha Emmy
>>
>> Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te
> plaas.
>> Veral as die oor SA gaan :-))
>>
>> Nou het ek vorike week iets gelees, dit was lekker positief, oor
> Kyknet, 'n
>> Afrikaans tv station, wat deur baie mense word gesien.
>>
>> Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
>> Engelse die station bekijk!!
>>
>> Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.
>>
>> Ook is die groep Afrikaans sprekendes baie groot en ook die groep die
> dit as
>> tweede taal he.
>>
>> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
>>
>> Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te
> gaan
>> saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit
> darem uit
>> Nederland gaan haal.
>>
>> Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
>> luister :-))))))
>>
>> Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
>> dis 'n Nederlandse sepie.
>>
>>
>> Gr. Rico
>>
>> Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????
>>
>
|
|
|
|
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42999 is 'n antwoord op boodskap #42966] |
Tue, 29 May 2001 09:45  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max schreef in berichtnieuws 9eu8u3$cju$1@azure.nl.gxn.net...
> Engelse humor het 'n (beperkte) aanhang in SA ook. Ons is eintlik meer
> op Amerikaanse humor ingesteld. (Weens die kultuurboikot kon ons tot nou
> die dag geen UK programme kyk nie.)
De Amerikaanse humor ( bah!!) Humor op kleuterniveau...
Kleine kinderen lachen zich dood als het woord poep horen ......en over
de rest zal ik maar zwijgen ;-))
Amerikaanse humor is oppervervlakkig en mist de diepgang.
Engelse humor is het mooist..veel zelfspot en zelfkennis......
echte humor uit het leven gegrepen. Absolute top!!!
Grt Emmy
>
> Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
> nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?
>
> (Nee, ek het bedoel dat ons in SA nog nooit van Suske en Wiske gehoor
> het nie. Nes julle nog nooit van "Madam and Eve" gehoor het nie, en dit
> 10 teen een ook nie so sal geniet soos ons nie...)
> ___________________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9eu5qo$8lq$1@news1.xs4all.nl...
>> Max,
>>
>> Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die
> Engelse
>> programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!
>>
>> En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie
> vir
>> Suske en Wiske nie??????
>> Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!
>>
>> Gr. Rico
>> Max schreef in berichtnieuws
> 9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
>>> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag...
> Meeste
>>> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
>>> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle
> ken
>>> ook nie vir Siske en Wiske nie...
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Kris" wrote in message
>>> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>>>> Wouter Plaasvark ...
>>>>
>>>> > >De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>> >
>>>> > Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>>> > Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>>>
>>>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die
> SABC
>>> die
>>>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:46:50 UTC 2025
|