| Re: hy weet daarvan [boodskap #42811] |
Sa., 26 Mei 2001 21:15  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Indien in hierdie geval die reisiger betrokke sou wees, sou daar verkies word om
die geleentheid gegun te word om die saak self reg te stel. En uitnodigings aan
andere te rig om ondersteuning te lewer, om super sukses te bereik in die
verband. En daarna voort te gaan om bydraes te lewer, om die vrede en voorspoed
van almal te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, indien
enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Let wel, die noem van name sal slegs ondersteun word indien die groen lig in die
verband ontvang word, indien enigsins nodig. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42816 is 'n antwoord op boodskap #42811] |
So., 27 Mei 2001 05:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
H�??? Au??? Huh???
Annette
reisiger wrote in message ...
> Indien in hierdie geval die reisiger betrokke sou wees, sou daar verkies word om
> die geleentheid gegun te word om die saak self reg te stel. En uitnodigings aan
> andere te rig om ondersteuning te lewer, om super sukses te bereik in die
> verband. En daarna voort te gaan om bydraes te lewer, om die vrede en voorspoed
> van almal te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, indien
> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.
>
> Let wel, die noem van name sal slegs ondersteun word indien die groen lig in die
> verband ontvang word, indien enigsins nodig. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
> (Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)
>
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42817 is 'n antwoord op boodskap #42811] |
So., 27 Mei 2001 05:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het 'n hele prospektus van een van ons kliënte so aangestuur na 'n agent
op aanvraag) - toe moes ek hoor van al die ink was sy moes gebruik vir die
uitdruk daarvan!!:))
Ek moes toe maar vir haar laat weet die idee is om die inligting op die
hardeskyf van 'n skootrekenaar te hou en aan voornemende kopers te wys -
soos die versekeringsmakelaars:))
Annette
Danielle wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 00:04:31 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Van teken gepraat, ek het so deur die middag Coreldraw 10
>> 'n Adobe Photoshop 6 geinstalleer. Corel is bekend (8) maar PS nie.
>> Nou besig om die verskille en ooreenkomste te bekyk. Albei is
>> programme uit die hoogste rakke.
>
> Ek hou baie van Adobe produkte. Weet nie of jy dalk ook video editing
> doen nie? Maar Premiere is baie lekker om mee te werk. Ek capture
> interessante TV programme en familie fotos's/video direk vanaf die
> video kamera vir my ouers en vriende in SA. Gooi dan die finale
> produk op CD's wat hulle dan sommer direk op hulle rekenaar kan kyk.
> Dit kos baie minder om 'n CD te stuur, en mens hoef dan ook nie
> bekommerd te wees oor die verskillende video formate (NTSC en PAL)
> tussen die VSA en julle nie. Dit werk baie lekker.
> Corel Draw was altyd te moeilik vir my om te gebruik! :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42827 is 'n antwoord op boodskap #42811] |
So., 27 Mei 2001 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens moet die mense wat nog moet bykom met deernis behandel:)))
Annette
Danielle wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 07:19:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het 'n hele prospektus van een van ons kliënte so aangestuur na 'n agent
>> op aanvraag) - toe moes ek hoor van al die ink was sy moes gebruik vir die
>> uitdruk daarvan!!:))
>
> LOL!!! Ai siestog...:-))))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42844 is 'n antwoord op boodskap #42840] |
So., 27 Mei 2001 14:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My naam mag miskien AnNETte wees en ek kan in die Kaap bly, maar ek het nie
Netscape nie:))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
>
>
>> Maar Premiere is baie lekker om mee te werk.
>> Danielle
>
> Dankie vir die wenk Danielle. in werklikheid is my stokperdjie HTML en
> Java (alhoewel ek stadig maar seker anti java word as gevolg van die
> feit dat die IE's, Netscapes, Operas ens. nie werklik verenigbaar
> ((compatible)) is nie en dit moeilik maak dat jy met IE en Annette
> met Netscape albei sien soos ek dit wil wys)
>
> (ek het gehoor toe jy sê 'nou haal uit en wys' Annette!)
>
>> hardeskyf van 'n skootrekenaar te hou en aan voornemende kopers te wys -
>> soos die versekeringsmakelaars:))
>> Annette
>
> So interessant dat die woord 'labtop' nooit tot rus kon kom en
> 'notebook' weer, nooit effektief kon word. Anette gebruik wel die
> Afrikaanse weergawe daarvan maar julle sou al opgelet het dat, selfs
> in die advertensie wêreld, die woord labtop steeds die gebruiklike
> woord is.
> Weet nie hoeveel van julle het al 'n labtop gesien nie (ek het die
> afgelope dekade áltyd 'n notebook) ek het eenmaal 'n labtob gesien.
> Dit is nie werklik veel kleiner as die desktop waardeur jy nou gesels
> nie hoor.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42850 is 'n antwoord op boodskap #42849] |
So., 27 Mei 2001 15:24   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> ek het eenmaal 'n labtob gesien.
Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
wat in 'n laboratorium sit en tob.
Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
se eerste taalkomitee.
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42856 is 'n antwoord op boodskap #42849] |
So., 27 Mei 2001 16:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die meeste van ons weet jy het laptop bedoel - maar nie een van ons weet
waaraan jy gedink het toe jy labtop geskryf het nie - miskien een of ander
proefneming?:)))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 16:27:17 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>
> labtop? is ek dan stupid? Het laptop bedoel...
> DD en H.A.T.
>
>>> afgelope dekade áltyd 'n notebook) ek het eenmaal 'n labtob gesien.
>>> Dit is nie werklik veel kleiner as die desktop waardeur jy nou gesels
>>> nie hoor.
>
>>> DD
>
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42857 is 'n antwoord op boodskap #42811] |
So., 27 Mei 2001 17:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Gloudina, verkeerd. Die persoon wat die woord labtob gebruik vind dit
moeilik om laptop te sê/skryf want dit kan hom/haar miskien opgewonde
maak:))
Ons weet almal daar gebeur gewoonlik nie veel opwindends op labtops nie:)))
Annette
@home.com wrote in message ...
> Davie Davis wrote:
>
>> ek het eenmaal 'n labtob gesien.
>
> Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
> wat in 'n laboratorium sit en tob.
>
> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
> se eerste taalkomitee.
>
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #42858 is 'n antwoord op boodskap #42852] |
So., 27 Mei 2001 17:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Ek sien duidelik dit is die boonste register wat nie geshift wil word
nie;)))
Kry die stofsuier en suig die krammetjies uit wat die shift-sleutel laat
vashaak.
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 27 May 2001 15:24:20 GMT, @home.com wrote:
>> Ek het ook eenmaal 'n LABTOB gesien. Dis iemand
>> wat in 'n laboratorium sit en tob.
>> Tant Hessie van die Derde Taalbeweging
>> se eerste taalkomitee.
>
> skerp Tant Hessie, verligtende omstandighede is die feit dat ek 'n
> probleem het met my sleutelbord in die opsig dat die 'shift' sleutel
> vuil is of so iets en ek sukkel om dit te oorweeg om 'n hoofletter te
> doen. Het dit netnou met 'n blikkie aerosol bygedam maar dit het nie
> gewerk nie. Nie dat ek daaroor tob nie.
>
> dd - 9sien wat ek bedoel/0
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #43003 is 'n antwoord op boodskap #43001] |
Di., 29 Mei 2001 11:25   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 May 2001 11:14:46 GMT, reisiger wrote:
> On Sat, 26 May 2001 21:15:55 GMT, in article
> , reisiger writes...
>
>> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
>> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, >indien
>> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
>> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
>> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
>> betrokke partye.
>
>
> Groei bg. na...
>
> Voortaan sal dit verkies word om die saak slegs en alleenlik slegs op die
> persoonlike vlak reg te stel. Om die prys van geduld die moeite werd te maak.
> Asook om goeie verhoudinge in die hiernamaals te verhoog. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.
>
>
Nou's dit nie meer sommer net gom nie
(Kan superglue gesnuif word?)
DD
|
|
|
|
| Re: hy weet daarvan [boodskap #43006 is 'n antwoord op boodskap #43003] |
Di., 29 Mei 2001 11:34   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
DD, meeste "superglue" het "cianide" vebindings. Dit kan dalk die ding
doen.
Sakkie
"Davie Davis" skryf in boodskap news:3m17htk7s6a7srvabkac555ec2k4mqtk93@4ax.com...
> On Tue, 29 May 2001 11:14:46 GMT, reisiger
> wrote:
>
>> On Sat, 26 May 2001 21:15:55 GMT, in article
>> , reisiger writes...
>>
>>> Voortaan sal dit verkies word om die saak eers op die persoonlike vlak reg te
>>> stel. En die saak in die Media te verskyn, as die algehele laaste uitweg, >indien
>>> enigsins nodig, nadat nodige toestemming verleen is, en betrokke partye daarvan
>>> verwittig is, indien dit nie alreeds die geval is. En 'n paar maande sal gegun
>>> word voordat enige bydrae(s) in die verband gelewer word. Ten voordeel van alle
>>> betrokke partye.
>>
>>
>> Groei bg. na...
>>
>> Voortaan sal dit verkies word om die saak slegs en alleenlik slegs op die
>> persoonlike vlak reg te stel. Om die prys van geduld die moeite werd te maak.
>> Asook om goeie verhoudinge in die hiernamaals te verhoog. Ten voordeel van alle
>> betrokke partye.
>>
>>
> Nou's dit nie meer sommer net gom nie
> (Kan superglue gesnuif word?)
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|