Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » duikelaartje
duikelaartje [boodskap #42797] Sa, 26 Mei 2001 15:14 na volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
hieraan?
Re: duikelaartje [boodskap #42798 is 'n antwoord op boodskap #42797] Sa, 26 Mei 2001 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sooo oud is ek nog nie:)))
Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
Annette

P.B.S. wrote in message ...
> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42804 is 'n antwoord op boodskap #42798] Sa, 26 Mei 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe oud is jy dan?

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Sooo oud is ek nog nie:)))
> Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
> Annette
>
> P.B.S. wrote in message ...
>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42807 is 'n antwoord op boodskap #42804] Sa, 26 Mei 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 May 2001 17:23:35 GMT, sterre...@online.be
(Sterrenkijker) wrote:

> Hoe oud is jy dan?
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>

Hoé belangrik is dìt Norbert?

DD
Re: duikelaartje [boodskap #42809 is 'n antwoord op boodskap #42797] Sa, 26 Mei 2001 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
My moeder wat nou 64 sou wees het die boek as skoolboek gehad. Ek onthou as
kind het ek die Nederlandse boek begin lees. Die storie handel oor die vrou
wat soos 'n duikelaar elke keer weer terug op haar voete kom. Ken niemand
dit nie?

"P.B.S." skryf in boodskap news:9eoh4k$h6d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42810 is 'n antwoord op boodskap #42797] Sa, 26 Mei 2001 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Intussen het ek uitgevind die outeur is
G. van Nes-Uilkens, Duikelaartje, uitg. Van Holkema & Warendorf.
Het iemand dalk 'n eksemplaar vir my?

"P.B.S." skryf in boodskap news:9eoh4k$h6d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42818 is 'n antwoord op boodskap #42804] So, 27 Mei 2001 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag jy so iets vra aan iemand van die vroulike geslag?:)
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Hoe oud is jy dan?
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Sooo oud is ek nog nie:)))
>> Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
>> Annette

>> P.B.S. wrote in message ...
>>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>>> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42819 is 'n antwoord op boodskap #42810] So, 27 Mei 2001 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal more uitvind by die boekwinkel in Langstraat of hulle een het.
Annette

P.B.S. wrote in message ...
> Intussen het ek uitgevind die outeur is
> G. van Nes-Uilkens, Duikelaartje, uitg. Van Holkema & Warendorf.
> Het iemand dalk 'n eksemplaar vir my?
> "P.B.S." wrote in message
> news:9eoh4k$h6d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42820 is 'n antwoord op boodskap #42809] So, 27 Mei 2001 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert, ek is nog nie 64 nie.
Annette

P.B.S. wrote in message ...
> My moeder wat nou 64 sou wees het die boek as skoolboek gehad. Ek onthou as
> kind het ek die Nederlandse boek begin lees. Die storie handel oor die vrou
> wat soos 'n duikelaar elke keer weer terug op haar voete kom. Ken niemand
> dit nie?
> "P.B.S." wrote in message
> news:9eoh4k$h6d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>> hieraan?
>
Re: duikelaartje [boodskap #42826 is 'n antwoord op boodskap #42818] So, 27 Mei 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette jy weet vra is vry

"Annette" skryf in boodskap news:9eq3j8$c5i$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Mag jy so iets vra aan iemand van die vroulike geslag?:)
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Hoe oud is jy dan?
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>> "Annette" schreef:
>>
>>> Sooo oud is ek nog nie:)))
>>> Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
>>> Annette
>
>>> P.B.S. wrote in message ...
>>>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>>>> hieraan?
>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #42828 is 'n antwoord op boodskap #42826] So, 27 Mei 2001 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En weier daarby:))
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Annette jy weet vra is vry
>
> "Annette" wrote in message
> news:9eq3j8$c5i$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Mag jy so iets vra aan iemand van die vroulike geslag?:)
>> Annette

>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>> Hoe oud is jy dan?
>>>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef:
>>>
>>>> Sooo oud is ek nog nie:)))
>>>> Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
>>>> Annette
>>
>>>> P.B.S. wrote in message ...
>>>> >In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>>> >outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>>>> >hieraan?
>>>
>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #42890 is 'n antwoord op boodskap #42828] Ma, 28 Mei 2001 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar Afikaners is plesierig... so ons sê nie sommer net nee sonder
goeie rede nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9eqfj6$dsg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> En weier daarby:))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message ...
>> Annette jy weet vra is vry
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9eq3j8$c5i$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Mag jy so iets vra aan iemand van die vroulike geslag?:)
>>> Annette
>
>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> Hoe oud is jy dan?
>>>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" schreef:
>>>>
>>>> >Sooo oud is ek nog nie:)))
>>>> >Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
>>>> >Annette
>>>
>>>> >P.B.S. wrote in message ...
>>>> >>In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>>> >>outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>>>> >>hieraan?
>>>>
>>>
>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #42927 is 'n antwoord op boodskap #42890] Ma, 28 Mei 2001 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sommer is geen rede nie,
want pampoene dra nie vere nie,
en likkewaanskoene is baie skaars:)
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Ja, maar Afikaners is plesierig... so ons sê nie sommer net nee sonder
> goeie rede nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9eqfj6$dsg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En weier daarby:))
>> Annette

>> Sakkie wrote in message ...
>>> Annette jy weet vra is vry
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9eq3j8$c5i$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Mag jy so iets vra aan iemand van die vroulike geslag?:)
>>>> Annette
>>
>>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> >Hoe oud is jy dan?
>>>> >
>>>> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> >
>>>> >
>>>> >"Annette" schreef:
>>>> >
>>>> >>Sooo oud is ek nog nie:)))
>>>> >>Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
>>>> >>Annette
>>>>
>>>> >>P.B.S. wrote in message ...
>>>> >>>In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>>> >>>outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle nog
>>>> >>>hieraan?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #42931 is 'n antwoord op boodskap #42810] Ma, 28 Mei 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"P.B.S." schreef...
> Intussen het ek uitgevind die outeur is
> G. van Nes-Uilkens, Duikelaartje, uitg. Van Holkema & Warendorf.
> Het iemand dalk 'n eksemplaar vir my?
> "P.B.S." wrote...
>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle
>> nog hieraan?
>

Hoi P.B.S., ik kwam het boek "toevallig" tegen toen ik in mijn pauze eens
tussen de tweedehands boeken bij De Slegte ging snuffelen. Een heel lief
boek met leuk ouderwets taalgebruik en heel ouderwetse spelling.

Als je het nog steeds niet bij je in de buurt hebt kunnen vinden, dan wil ik
het wel naar je opsturen. Als tegenprestatie kun je dan misschien wat
Afrikaanse lektuur terugsturen, dan heb ik tenminste nog wat Afrikaans te
lezen tijdens mijn vakantie :)

Ter illustratie van de oude spelling:

Het zéér deftige dorp.
Het ligt in het ondiepe dal tusschen de aan alle kant klimmende heuvels, als
speelgoed, dat door zijn kleinen eigenaar rommelig in zijn schortje is
gegaard: henter-de-twenter, hier een villa, daar een boerderijtje, ginds een
schuur staan de behuizingen langs water en weg, alsof bouwmeester Toeval in
verloren oogenblikken hier aan 't liefhebberen was geweest.... van den
veiligen overkant der loopplank ... schoone handen ... zoowel .... nadeelen
.... onder deze Fransche vlag .... groote ... zoo ... eenige ... heusch, dat
was nu zoo'n kleinigheid niet! ... afgeloopen ... menschen ...
door-de-dagsche-kleeding ...

Groeten,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #42946 is 'n antwoord op boodskap #42931] Ma, 28 Mei 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan jy 'n boek by De Slegte kry?:)))) Snaakse naam vir 'n boekwinkel
in Afrikaans).
Die boekwinkel in Loopstraat het nie geweet van die boek nie, en ek was nie
daar om self te soek nie.
Annette

Arthur Hagen wrote in message ...
> "P.B.S." schreef...
>> Intussen het ek uitgevind die outeur is
>> G. van Nes-Uilkens, Duikelaartje, uitg. Van Holkema & Warendorf.
>> Het iemand dalk 'n eksemplaar vir my?
>> "P.B.S." wrote...
>>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle
>>> nog hieraan?

>
> Hoi P.B.S., ik kwam het boek "toevallig" tegen toen ik in mijn pauze eens
> tussen de tweedehands boeken bij De Slegte ging snuffelen. Een heel lief
> boek met leuk ouderwets taalgebruik en heel ouderwetse spelling.
>
> Als je het nog steeds niet bij je in de buurt hebt kunnen vinden, dan wil ik
> het wel naar je opsturen. Als tegenprestatie kun je dan misschien wat
> Afrikaanse lektuur terugsturen, dan heb ik tenminste nog wat Afrikaans te
> lezen tijdens mijn vakantie :)
>
> Ter illustratie van de oude spelling:
>
> Het zéér deftige dorp.
> Het ligt in het ondiepe dal tusschen de aan alle kant klimmende heuvels, als
> speelgoed, dat door zijn kleinen eigenaar rommelig in zijn schortje is
> gegaard: henter-de-twenter, hier een villa, daar een boerderijtje, ginds een
> schuur staan de behuizingen langs water en weg, alsof bouwmeester Toeval in
> verloren oogenblikken hier aan 't liefhebberen was geweest.... van den
> veiligen overkant der loopplank ... schoone handen ... zoowel .... nadeelen
> .... onder deze Fransche vlag .... groote ... zoo ... eenige ... heusch, dat
> was nu zoo'n kleinigheid niet! ... afgeloopen ... menschen ...
> door-de-dagsche-kleeding ...
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: duikelaartje [boodskap #42954 is 'n antwoord op boodskap #42946] Ma, 28 Mei 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Hoe kan jy 'n boek by De Slegte kry?:)))) Snaakse naam vir 'n boekwinkel
> in Afrikaans).

De Slegte is één van mijn favoriete winkels en zeker niet zo slecht als de
naam misschien doet vermoeden :)

In iedere plaats waar ik kom en waar een filiaal is, loop ik even binnen.
Vooral in de afdeling met tweedehands boeken kan ik uren doorbrengen. Oude
boeken ruiken ook zo lekker....

Ik werk op vijf minuutjes van het Haagse filiaal, dus ben ik er in mijn
pauzes nogal eens te vinden :)

Groeten,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #42958 is 'n antwoord op boodskap #42931] Ma, 28 Mei 2001 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Arthur,

tijdens mijn vakantie????????????????

je bent net terug :-))))

Gr.Rico
Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
9etqph$281q$1@news.kabelfoon.nl...
> "P.B.S." schreef...
>> Intussen het ek uitgevind die outeur is
>> G. van Nes-Uilkens, Duikelaartje, uitg. Van Holkema & Warendorf.
>> Het iemand dalk 'n eksemplaar vir my?
>> "P.B.S." wrote...
>>> In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>> outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle
>>> nog hieraan?
>>
>
> Hoi P.B.S., ik kwam het boek "toevallig" tegen toen ik in mijn pauze eens
> tussen de tweedehands boeken bij De Slegte ging snuffelen. Een heel lief
> boek met leuk ouderwets taalgebruik en heel ouderwetse spelling.
>
> Als je het nog steeds niet bij je in de buurt hebt kunnen vinden, dan wil ik
> het wel naar je opsturen. Als tegenprestatie kun je dan misschien wat
> Afrikaanse lektuur terugsturen, dan heb ik tenminste nog wat Afrikaans te
> lezen tijdens mijn vakantie :)
>
> Ter illustratie van de oude spelling:
>
> Het zéér deftige dorp.
> Het ligt in het ondiepe dal tusschen de aan alle kant klimmende heuvels, als
> speelgoed, dat door zijn kleinen eigenaar rommelig in zijn schortje is
> gegaard: henter-de-twenter, hier een villa, daar een boerderijtje, ginds een
> schuur staan de behuizingen langs water en weg, alsof bouwmeester Toeval in
> verloren oogenblikken hier aan 't liefhebberen was geweest.... van den
> veiligen overkant der loopplank ... schoone handen ... zoowel .... nadeelen
> .... onder deze Fransche vlag .... groote ... zoo ... eenige ... heusch, dat
> was nu zoo'n kleinigheid niet! ... afgeloopen ... menschen ...
> door-de-dagsche-kleeding ...
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: duikelaartje [boodskap #42959 is 'n antwoord op boodskap #42954] Ma, 28 Mei 2001 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Anette

Jy is reg, snaakse naam, ook in Hollands, maar wat Arthur se is ook waar,
dit is so heerlik om daar rond te neus en ook ek gaan in ieder ander stad
waar ek kom, by de Slegte kyk

Gr.Rico

Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
9eu4fo$2k43$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Hoe kan jy 'n boek by De Slegte kry?:)))) Snaakse naam vir 'n boekwinkel
>> in Afrikaans).
>
> De Slegte is één van mijn favoriete winkels en zeker niet zo slecht als de
> naam misschien doet vermoeden :)
>
> In iedere plaats waar ik kom en waar een filiaal is, loop ik even binnen.
> Vooral in de afdeling met tweedehands boeken kan ik uren doorbrengen. Oude
> boeken ruiken ook zo lekker....
>
> Ik werk op vijf minuutjes van het Haagse filiaal, dus ben ik er in mijn
> pauzes nogal eens te vinden :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: duikelaartje [boodskap #42963 is 'n antwoord op boodskap #42958] Ma, 28 Mei 2001 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
>
> tijdens mijn vakantie????????????????
>
> je bent net terug :-))))
>

Rico toch, proef ik daar een ondertoon van afgunst? Ik ga echt maar 1 keer
per jaar met vakantie, hoor. (4 weken, dat is een echte vakantie, korter tel
ik niet mee :)

Ik ben dit jaar pas twee keer 'n enkel weekje weg geweest. Dat noem ik dus
duidelijk geen vakantie, dat waren uitstapjes, verlengde lange weekends.

Dalijk ga je nog moeilijk doen over mijn najaarsuitstapje (waarbij ik twee
verlengde lange weekends aan elkaar plak) ook. Of dat weekje rond de kerst.
Foei toch!

Groeten,
Arthur

Lange leve de ADV en het Cafetaria Model :)
Re: duikelaartje [boodskap #42965 is 'n antwoord op boodskap #42809] Ma, 28 Mei 2001 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"P.B.S." schreef...
> My moeder wat nou 64 sou wees het die boek as skoolboek gehad. Ek onthou as
> kind het ek die Nederlandse boek begin lees. Die storie handel oor die vrou
> wat soos 'n duikelaar elke keer weer terug op haar voete kom. Ken niemand
> dit nie?

Ik ben nu ook begonnen dit boek te lezen, maar dit kost wel moeite. Met die
oude spelling en die ouderwetse schrijfstijl staat het een eind af van het
huidige Nederlands. Ik begrijp nou beter waarom de Afrikaners destijds een
eigen taal wilden .... maar ja, nog twee spellingsherzieningen en wij
schrijven ook in het Afrikaans ;)

Groeten,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #42968 is 'n antwoord op boodskap #42963] Ma, 28 Mei 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ja ja, smeer maar zout in de wonden!!

Ik ben dit jaar nog niet verder gekomen, dan 5 dagen in een hotel in
Amsterdam, om daarna de dagen Nederland door te hollen, met een bus
Amerikaanse bejaarden!!!

Ach afgunst is niet het goede woord, dat is zo negatief, maar enige
jaloezie, mwah :-)))

En waar gaat de reis naar toe???

en de najaarsweek???

en de kerstweek??

en dan nog de tussendoorweek, tegen burnout of zoiets???

Ach en wij plegen zwoegen wel en strijden nog voor wat betere
arbeidsvoorwaarden.

Gr. Rico, die jou het allemaal van harte gunt hoor!!
Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
9eu7gf$2ntt$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>>
>> tijdens mijn vakantie????????????????
>>
>> je bent net terug :-))))
>>
>
> Rico toch, proef ik daar een ondertoon van afgunst? Ik ga echt maar 1 keer
> per jaar met vakantie, hoor. (4 weken, dat is een echte vakantie, korter tel
> ik niet mee :)
>
> Ik ben dit jaar pas twee keer 'n enkel weekje weg geweest. Dat noem ik dus
> duidelijk geen vakantie, dat waren uitstapjes, verlengde lange weekends.
>
> Dalijk ga je nog moeilijk doen over mijn najaarsuitstapje (waarbij ik twee
> verlengde lange weekends aan elkaar plak) ook. Of dat weekje rond de kerst.
> Foei toch!
>
> Groeten,
> Arthur
>
> Lange leve de ADV en het Cafetaria Model :)
>
Re: duikelaartje [boodskap #42973 is 'n antwoord op boodskap #42963] Ma, 28 Mei 2001 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...
> "Rico" schreef...

>> tijdens mijn vakantie????????????????

>> je bent net terug :-))))

>
> Rico toch, proef ik daar een ondertoon van afgunst? Ik ga echt maar 1 keer
> per jaar met vakantie, hoor. (4 weken, dat is een echte vakantie, korter tel
> ik niet mee :)
>
> Ik ben dit jaar pas twee keer 'n enkel weekje weg geweest. Dat noem ik dus
> duidelijk geen vakantie, dat waren uitstapjes, verlengde lange weekends.
>
> Dalijk ga je nog moeilijk doen over mijn najaarsuitstapje (waarbij ik twee
> verlengde lange weekends aan elkaar plak) ook. Of dat weekje rond de kerst.
> Foei toch!
>
> Groeten,
> Arthur

Dit klink vir my jy werk by een van daardie plekke in Den Haag waar, so hoor
ek, daar 'n wit streep in die middel van die gange geverf is, sodat die
mense wat 'n bietjie vroeg huistoe gaan nie bots met die mense wat 'n
bietjie laat inkom vir werk nie ;-)

Swart Simon
Re: duikelaartje [boodskap #42976 is 'n antwoord op boodskap #42959] Ma, 28 Mei 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was enigeen van julle boeksnuffelaars al ooit in Hay on Wye?
Klein plekkie net oorkant die grens in Wallis waar daar 42! boekwinkels is.
Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met 'n week
daar en die beste van 'n slegte saak maak.
Annette

Rico wrote in message ...
> Hi Anette
>
> Jy is reg, snaakse naam, ook in Hollands, maar wat Arthur se is ook waar,
> dit is so heerlik om daar rond te neus en ook ek gaan in ieder ander stad
> waar ek kom, by de Slegte kyk
>
> Gr.Rico
>
>
> Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
> 9eu4fo$2k43$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Hoe kan jy 'n boek by De Slegte kry?:)))) Snaakse naam vir 'n boekwinkel
>>> in Afrikaans).

>> De Slegte is één van mijn favoriete winkels en zeker niet zo slecht als de
>> naam misschien doet vermoeden :)

>> In iedere plaats waar ik kom en waar een filiaal is, loop ik even binnen.
>> Vooral in de afdeling met tweedehands boeken kan ik uren doorbrengen. Oude
>> boeken ruiken ook zo lekker....

>> Ik werk op vijf minuutjes van het Haagse filiaal, dus ben ik er in mijn
>> pauzes nogal eens te vinden :)

>> Groeten,
>> Arthur




>
Re: duikelaartje [boodskap #42993 is 'n antwoord op boodskap #42927] Di, 29 Mei 2001 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Huh??

"Annette" skryf in boodskap news:9etuu7$21f$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sommer is geen rede nie,
> want pampoene dra nie vere nie,
> en likkewaanskoene is baie skaars:)
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message ...
>> Ja, maar Afikaners is plesierig... so ons sê nie sommer net nee sonder
>> goeie rede nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9eqfj6$dsg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En weier daarby:))
>>> Annette
>
>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> Annette jy weet vra is vry
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9eq3j8$c5i$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Mag jy so iets vra aan iemand van die vroulike geslag?:)
>>>> > Annette
>>>
>>>> > Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> > >Hoe oud is jy dan?
>>>> > >
>>>> > >Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >"Annette" schreef:
>>>> > >
>>>> > >>Sooo oud is ek nog nie:)))
>>>> > >>Nog nooit van gehoor nie. Sal my ooms vra.
>>>> > >>Annette
>>>> >
>>>> > >>P.B.S. wrote in message ...
>>>> > >>>In die jare veertig was Duikelaarje 'n voorgeskrewe boek in skole. Wie die
>>>> > >>>outeur is weet ek nie. Daar was glo ook 'n opvolg. Herinner iemand hulle
>>>> > >>nog
>>>> > >>>hieraan?
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #42994 is 'n antwoord op boodskap #42931] Di, 29 Mei 2001 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Genugtig Arthur, as ek kyk na die ou spelling en moderne Nederlands praat
julle ouens ook een van die dae Afrikaans net soos ons.
Sakkie (wat nog steeds kopkrap met die stuk hier onder)
>
> Ter illustratie van de oude spelling:
>
> Het zéér deftige dorp.
> Het ligt in het ondiepe dal tusschen de aan alle kant klimmende heuvels, als
> speelgoed, dat door zijn kleinen eigenaar rommelig in zijn schortje is
> gegaard: henter-de-twenter, hier een villa, daar een boerderijtje, ginds een
> schuur staan de behuizingen langs water en weg, alsof bouwmeester Toeval in
> verloren oogenblikken hier aan 't liefhebberen was geweest.... van den
> veiligen overkant der loopplank ... schoone handen ... zoowel .... nadeelen
> .... onder deze Fransche vlag .... groote ... zoo ... eenige ... heusch, dat
> was nu zoo'n kleinigheid niet! ... afgeloopen ... menschen ...
> door-de-dagsche-kleeding ...
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: duikelaartje [boodskap #43017 is 'n antwoord op boodskap #42973] Di, 29 Mei 2001 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" schreef...
> Dit klink vir my jy werk by een van daardie plekke in Den Haag waar, so hoor
> ek, daar 'n wit streep in die middel van die gange geverf is, sodat die
> mense wat 'n bietjie vroeg huistoe gaan nie bots met die mense wat 'n
> bietjie laat inkom vir werk nie ;-)

Wat een goed idee! Wij hebben zo'n streep nog niet, maar ik ga dat toch eens
voorstellen :)

Groeten,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #43018 is 'n antwoord op boodskap #42976] Di, 29 Mei 2001 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Was enigeen van julle boeksnuffelaars al ooit in Hay on Wye?

Ik had er al wel van gehoord, maar ik ben nog nooit in Engeland of Wales
geweest.

> Klein plekkie net oorkant die grens in Wallis waar daar 42! boekwinkels is.
> Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met 'n week
> daar en die beste van 'n slegte saak maak.

Maar dat is waarschijnlijk des te beter voor je portemonnaie :)

Groeten,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #43023 is 'n antwoord op boodskap #42994] Di, 29 Mei 2001 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" schreef...
> Genugtig Arthur, as ek kyk na die ou spelling en moderne Nederlands praat
> julle ouens ook een van die dae Afrikaans net soos ons.
> Sakkie (wat nog steeds kopkrap met die stuk hier onder)

Ek het 10 bladsyde gelees en toe het ek besluit die handdoek in die ring te
gooi. Dit is baie inspannend om hierdie boek te lees. Ook vir ons Hollanders
:)

Ek hoop nie dat P.B.S. deur hierdie boek ontmoedig word om in die toekoms
meer (rerig) Nederlands te wil lees nie.

"Over de verre velden niet dan jagende, witte duiveltjes, soms trager, soms
duizelend snel, in gelijk tempo met de grillige windstooten. Ze plakten
tegen de ruiten en belemmerden met hun natte lijfjes het uitzicht. De
wenteling der wielen gaf geen ander geluid dan een zacht piepen in 't
glijden over den ongebaanden weg. Zelfs het stampen der paardehoeven
versmoorde gansch in het donzen dek. En had ze niet af en toe het bewegen
der luisterende ooren, of het geluidloos slaan van den staart gezien, Theo
zou hebben kunnen denken, dat ze in een groote, dichte slee werd
voortgeschoven naar haar nieuwe thuis ... Niets ontmoette hen op den
eenzamen landweg, waarlangs de olmen in grootsch zwijgen den witten last
torsten, slechts dieper en diper hun takken bogen onder de zwijgende
tyrannie der kleine dwingelandjes."

Dis ook 'n manier om van sneeu te praat :) Miskien moet ek mos verder lees;
ek is baie nuusgierig waarom 'n vrou "Theo" genoem word.

Groete,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #43025 is 'n antwoord op boodskap #43018] Di, 29 Mei 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Portewat????
Verduidelik asseblief - ek ken nie daardie woord nie.
Annette

Arthur Hagen wrote in message ...
> "Annette" schreef...
>> Was enigeen van julle boeksnuffelaars al ooit in Hay on Wye?
>
> Ik had er al wel van gehoord, maar ik ben nog nooit in Engeland of Wales
> geweest.
>
>> Klein plekkie net oorkant die grens in Wallis waar daar 42! boekwinkels is.
>> Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met 'n week
>> daar en die beste van 'n slegte saak maak.
>
> Maar dat is waarschijnlijk des te beter voor je portemonnaie :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: duikelaartje [boodskap #43026 is 'n antwoord op boodskap #43025] Di, 29 Mei 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Portewat????
> Verduidelik asseblief - ek ken nie daardie woord nie.

Skuus, Annette, die spellingswyse is hopeloos ouderwets. Ons moet
teenwoordig "portemonnee" skryf. Ek het jou geldbeurs bedoel.

Dit is snaaks dat julle 'n "portemonnee" nie ken nie, terwyl ek in my
woordelys wel "portefeulje" gevind het. Hoe gebruik julle dié woord?

Groete,
Arthur

> Arthur Hagen ...
>> "Annette" schreef...
>>> Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met
>>> 'n week daar en die beste van 'n slegte saak maak.
>>
>> Maar dat is waarschijnlijk des te beter voor je portemonnaie :)
>>
Re: duikelaartje [boodskap #43027 is 'n antwoord op boodskap #43017] Di, 29 Mei 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Wat een goed idee! Wij hebben zo'n streep nog niet, maar ik ga dat toch eens
> voorstellen :)
>

Wat! In die middel van die grag?

Gloudina
Re: duikelaartje [boodskap #43028 is 'n antwoord op boodskap #43023] Di, 29 Mei 2001 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Over de verre velden niet dan jagende, witte duiveltjes, soms trager, soms
> duizelend snel, in gelijk tempo met de grillige windstooten. Ze plakten
> tegen de ruiten en belemmerden met hun natte lijfjes het uitzicht.

Ek kan hiermee simpatiseer. Niks is so vreeslik as om op 'n padte ry vol "snow
devils," soos die mense hulle hier in Kanada noem
nie. Ek weet nie watter metereologiese toestande hiedie verskynsel
veroorsaak nie. Maar die hele pad is vol klein kolkies wit poeier-
agtige sneeu wat so 'n voet of twee bo die padoppervlakte sweef.
Jy kan dus gladnie die oppervlakte van die pad sien nie.

Gloudina
Re: duikelaartje [boodskap #43029 is 'n antwoord op boodskap #43026] Di, 29 Mei 2001 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Skuus, Annette, die spellingswyse is hopeloos ouderwets. Ons moet
> teenwoordig "portemonnee" skryf. Ek het jou geldbeurs bedoel.
>
> Dit is snaaks dat julle 'n "portemonnee" nie ken nie, terwyl ek in my
> woordelys wel "portefeulje" gevind het. Hoe gebruik julle diè woord?
>

Wonder hoekom julle nou "portemonnee" moet skryf. Dit lyk vir
my ietwat van 'n gedrog, nóg Frans nóg Nederlands.
Ja, "portfeulje" was nogal baie gebruik. In die ou dae was
daar 'n Minister sonder portfeulje. Ek dink dis as gevolg
van die Engels "portfolio" se gebruik.

Gloudina
Re: duikelaartje [boodskap #43030 is 'n antwoord op boodskap #42797] Di, 29 Mei 2001 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> Wat een goed idee! Wij hebben zo'n streep nog niet, maar ik ga dat toch eens
>> voorstellen :)
>
> Wat! In die middel van die grag?

Nee, ek werk in die Yspaleis (waar 'n ekstra wit streep nie baie opval nie
:)

As waterbeheerder werk ek nie noodsaaklik langs die waterkant nie! Bowendien
is ek nie langer 'n waterbeheerder nie. Die Hoogheemraadschap van Delfland
het die gragte terugvat :(

Groete,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #43031 is 'n antwoord op boodskap #42797] Di, 29 Mei 2001 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Wonder hoekom julle nou "portemonnee" moet skryf. Dit lyk vir
> my ietwat van 'n gedrog, nóg Frans nóg Nederlands.

Spellingsvereenvoudiging. Ik spreek het overigens uit als "portomonee", dus
verdere aanpassing in de toekomst is nog steeds mogelijk :)

> Ja, "portfeulje" was nogal baie gebruik. In die ou dae was
> daar 'n Minister sonder portfeulje. Ek dink dis as gevolg
> van die Engels "portfolio" se gebruik.

Hoe noem julle die ding waarin (viral) mans hulle rybewys, paspoort en ander
sake wat te groot is vir hulle beurs opberg?

En hoe klink die "eu" in portfeulje? Soos "eui" in portefeuille (Frans)?

En wat noem julle 'n jong perd?

Groete,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #43034 is 'n antwoord op boodskap #42968] Di, 29 Mei 2001 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> ja ja, smeer maar zout in de wonden!!

Ach, dat ontsmet goed.

> Ik ben dit jaar nog niet verder gekomen, dan 5 dagen in een hotel in
> Amsterdam, om daarna de dagen Nederland door te hollen, met een bus
> Amerikaanse bejaarden!!!

Amsterdam is toch een leuke stad? Ik heb dat tenminste bij geruchte wel eens
gehoord. Zelf ken ik de stad niet goed, ik was meestal te druk bezig om
vanaf de spreekstoel met een pikhaak plastic zakken op te vangen voor ze in
de schroef kwamen. (Eens zien of de Afrikaners hier worst van kunnen
maken....)

> En waar gaat de reis naar toe???

Frankrijk, met de caravan. Lekker mountainbiken in het Centraal Massief en
de Provence en snorkelen aan de Cote d'Azur.

> en de najaarsweek???

San Diego maar weer eens. Jurilid spelen bij een autoshow. Maar het staat
nog niet vast, ik kom vrije dagen tekort (raar hê?) en ik weet nog niet
precies hoeveel ik er bij mag kopen.

> en de kerstweek??

Lekker thuis, tenzij we de wintersportvakantie een paar weekjes naar voren
trekken, maar dan duurt het weer zo lang tot mijn voorjaarsvakantie. Ik houd
mijn vakanties graag een beetje evenredig gespreid over het jaar.

> en dan nog de tussendoorweek, tegen burnout of zoiets???

Nee, dat zit er absoluut niet in .... te weinig vrije dagen :)

> Gr. Rico, die jou het allemaal van harte gunt hoor!!

Dank je, ik gun het me ook!

Klinkt het erg onaardig als ik zeg dat ik jou je weekjes door Holland rennen
met een buslading Amerikaanse ouwetjes ook best gun? ;)

Groeten,
Arthur
Re: duikelaartje [boodskap #43036 is 'n antwoord op boodskap #43026] Di, 29 Mei 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deesdae praat ons hoofsaaklik van 'n persoon se aandeleportefeulje.
Ons gebruik nie meer die woord portefeulje vir 'n beursie nie.

eu - word uitgespreek soos Nieu .

'n Jong perd is 'n vul.
Annette

Arthur Hagen wrote in message ...
> "Annette" schreef...
>> Portewat????
>> Verduidelik asseblief - ek ken nie daardie woord nie.
>
> Skuus, Annette, die spellingswyse is hopeloos ouderwets. Ons moet
> teenwoordig "portemonnee" skryf. Ek het jou geldbeurs bedoel.
>
> Dit is snaaks dat julle 'n "portemonnee" nie ken nie, terwyl ek in my
> woordelys wel "portefeulje" gevind het. Hoe gebruik julle dié woord?
>
> Groete,
> Arthur
>
>> Arthur Hagen ...
>>> "Annette" schreef...
>>>> Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met
>>>> 'n week daar en die beste van 'n slegte saak maak.
>>>
>>> Maar dat is waarschijnlijk des te beter voor je portemonnaie :)
>>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #43039 is 'n antwoord op boodskap #43036] Di, 29 Mei 2001 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
so julle se portefneiulje????

:-)))
Gr.Rico
Annette schreef in berichtnieuws
9f14ca$cet$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Deesdae praat ons hoofsaaklik van 'n persoon se aandeleportefeulje.
> Ons gebruik nie meer die woord portefeulje vir 'n beursie nie.
>
> eu - word uitgespreek soos Nieu .
>
> 'n Jong perd is 'n vul.
> Annette
>
> Arthur Hagen wrote in message ...
>> "Annette" schreef...
>>> Portewat????
>>> Verduidelik asseblief - ek ken nie daardie woord nie.
>>
>> Skuus, Annette, die spellingswyse is hopeloos ouderwets. Ons moet
>> teenwoordig "portemonnee" skryf. Ek het jou geldbeurs bedoel.
>>
>> Dit is snaaks dat julle 'n "portemonnee" nie ken nie, terwyl ek in my
>> woordelys wel "portefeulje" gevind het. Hoe gebruik julle dié woord?
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>>> Arthur Hagen ...
>>>> "Annette" schreef...
>>>> > Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met
>>>> > 'n week daar en die beste van 'n slegte saak maak.
>>>>
>>>> Maar dat is waarschijnlijk des te beter voor je portemonnaie :)
>>>>
>>
>
Re: duikelaartje [boodskap #43040 is 'n antwoord op boodskap #43034] Di, 29 Mei 2001 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Zo is het wel genoeg hoor :-))

En dan nog Afrikaantjes pesten ook, waar gaat dat heen met onze Arthur????

Gelukkig heb ik Amsterdam wel goed bekeken en nog nooit een zak in mijn
schroef gehad, dus de pikhaak bleef liggen, waar hij lag.

'n Heerlijke stad hoor Amsterdam, Leiden is daarbij vergeleken zo'n suffe
stad.

Wanneer gaat de reis naar SA nou eens plaatsvinden????????
Kan ik mijn bestellingen opgeven :-))

Gr.Rico
Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
3b140deb$0$17539$4d4ebb8e@news.nl.uu.net...
> "Rico" schreef...
>> ja ja, smeer maar zout in de wonden!!
>
> Ach, dat ontsmet goed.
>
>> Ik ben dit jaar nog niet verder gekomen, dan 5 dagen in een hotel in
>> Amsterdam, om daarna de dagen Nederland door te hollen, met een bus
>> Amerikaanse bejaarden!!!
>
> Amsterdam is toch een leuke stad? Ik heb dat tenminste bij geruchte wel eens
> gehoord. Zelf ken ik de stad niet goed, ik was meestal te druk bezig om
> vanaf de spreekstoel met een pikhaak plastic zakken op te vangen voor ze in
> de schroef kwamen. (Eens zien of de Afrikaners hier worst van kunnen
> maken....)
>
>> En waar gaat de reis naar toe???
>
> Frankrijk, met de caravan. Lekker mountainbiken in het Centraal Massief en
> de Provence en snorkelen aan de Cote d'Azur.
>
>> en de najaarsweek???
>
> San Diego maar weer eens. Jurilid spelen bij een autoshow. Maar het staat
> nog niet vast, ik kom vrije dagen tekort (raar hê?) en ik weet nog niet
> precies hoeveel ik er bij mag kopen.
>
>> en de kerstweek??
>
> Lekker thuis, tenzij we de wintersportvakantie een paar weekjes naar voren
> trekken, maar dan duurt het weer zo lang tot mijn voorjaarsvakantie. Ik houd
> mijn vakanties graag een beetje evenredig gespreid over het jaar.
>
>> en dan nog de tussendoorweek, tegen burnout of zoiets???
>
> Nee, dat zit er absoluut niet in .... te weinig vrije dagen :)
>
>> Gr. Rico, die jou het allemaal van harte gunt hoor!!
>
> Dank je, ik gun het me ook!
>
> Klinkt het erg onaardig als ik zeg dat ik jou je weekjes door Holland rennen
> met een buslading Amerikaanse ouwetjes ook best gun? ;)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: duikelaartje [boodskap #43041 is 'n antwoord op boodskap #43039] Wo, 30 Mei 2001 05:16 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Slegs as daar niks in is nie:))
Annette

Rico wrote in message ...
> so julle se portefneiulje????
>
> :-)))
> Gr.Rico
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9f14ca$cet$4@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Deesdae praat ons hoofsaaklik van 'n persoon se aandeleportefeulje.
>> Ons gebruik nie meer die woord portefeulje vir 'n beursie nie.

>> eu - word uitgespreek soos Nieu .

>> 'n Jong perd is 'n vul.
>> Annette

>> Arthur Hagen wrote in message ...
>>> "Annette" schreef...
>>>> Portewat????
>>>> Verduidelik asseblief - ek ken nie daardie woord nie.
>>>
>>> Skuus, Annette, die spellingswyse is hopeloos ouderwets. Ons moet
>>> teenwoordig "portemonnee" skryf. Ek het jou geldbeurs bedoel.
>>>
>>> Dit is snaaks dat julle 'n "portemonnee" nie ken nie, terwyl ek in my
>>> woordelys wel "portefeulje" gevind het. Hoe gebruik julle dié woord?
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>>> Arthur Hagen ...
>>>> >"Annette" schreef...
>>>> >> Ek sal 'n week per winkel nodig hê!!! Maar sal moet volstaan met
>>>> >> 'n week daar en die beste van 'n slegte saak maak.
>>>> >
>>>> >Maar dat is waarschijnlijk des te beter voor je portemonnaie :)
>>>> >
>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Geletterdheid
Volgende onderwerp: Re: Annette van die Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 02:14:17 MGT 2024