Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lou...?
Lou...? [boodskap #42802] Sa, 26 Mei 2001 17:18 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is jy nog hier (onder 'n ander vaandel) of is jy met verlof? Wie't nou
die dag verhuis?
Van die os op die jas (stupid uitdrukking né) het julle opgemerk toe
die tema bybel was, hoeveel nuwe name hier was (wat ooglopend tòg deel
van die familie is?)

DD
Re: Lou...? [boodskap #42839 is 'n antwoord op boodskap #42802] So, 27 Mei 2001 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 02:25:48 -0400, Danielle wrote:
>
> Aha so JY is "reisiger"? Ek het altyd gewonner wie die kerel is.
> :-)))

Jy kannie kannie kannie re wes nie Danielle... iemand is sò 'n
verantwoordelike beroep soos Bobby... gom snuif...!
laster is 'n rowwe saak Daniele... sê vir hom jy't net 'n grappie
gemaak.

DD

>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Lou...? [boodskap #42860 is 'n antwoord op boodskap #42802] So, 27 Mei 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 13:06:15 -0400, Danielle wrote:

> Bobby, ek het 'n grappie gemaak. Ek stuur vir jou een van my
> homebrews as soenoffer. My persoonlike aflewerings agent sal dit
> persoonlik in Brisbane kom aflewer voor jou deur. :-))
>

Bangat...!

DD
Re: Lou...? [boodskap #42865 is 'n antwoord op boodskap #42802] So, 27 Mei 2001 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:u0pvgt0mc81mv5n8s3sm43g6r5i4udba9t@4ax.com...
>
> Van die os op die jas (stupid uitdrukking n�) het julle opgemerk toe
> die tema bybel was, hoeveel nuwe name hier was (wat ooglopend tóg deel
> van die familie is?)

Dit sal jou werklik verbaas om te weet hoeveel "skimme" op die nuusgroep
is - ek het twee jaar gelede uitgevind hoe baie daar is, toe ek my goed
gevat en geloop het... Ek is deur heelwat "skimme" gekontak en kommunikeer
nou nog met hulle. En jy is skepties oof spoke?!!!
Wonder self waar die ou uitdrukking "van die os op die jas" vandaan gekom
het - dit maak nou nie eintlik juis sin nie...

Groetnis vanuit 'n koeler Brisbane (nou af na 6 Celsius in die nag,,,
brrrrr)
Re: Lou...? [boodskap #42868 is 'n antwoord op boodskap #42860] So, 27 Mei 2001 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Bangat...!

Regtig, Davie Davis. Wat is 'n bangat?'n Gat wat geban is? En moet nie
weer
kom met allerhande verskonings nie.

Die Ruiter in die Dag.

>
Re: Lou...? [boodskap #42871 is 'n antwoord op boodskap #42802] So, 27 Mei 2001 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 19:03:41 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> Bangat...!
>
> Regtig, Davie Davis. Wat is 'n bangat?'n Gat wat geban is? En moet nie
> weer
> kom met allerhande verskonings nie.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
regtig Gloudina, dis dié keer die 'enter' sleutel
9Davie davis wat intussen uitgevind het dat die sleutelbord nòg 'n
shift-sleutel het0
Re: Lou...? [boodskap #42918 is 'n antwoord op boodskap #42802] Ma, 28 Mei 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

me & bobby magee wrote:

> As mens in die skole hier nie gom snuif nie, sal mens nooit deur die dag kom
> nie..

Hoekom sê jy dit van Australiese skole?

Ek het eenkeer 'n Engelsman geken wat ondervinding van
skole en universiteite gehad het in Engeland, SA, die VSA
en Kanada en ook in Australië aan 'n universiteit Engels
gedoseer het. Hy was baie beindruk met die kwaliteit van
die eerste-jaars in die universiteit daar, en het aangeneem
dat dit is omdat hulle goeie onderrig in hulle hoërskole
ontvang het.

Gloudina
Re: Lou...? [boodskap #42972 is 'n antwoord op boodskap #42802] Ma, 28 Mei 2001 21:28 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
As mens in die skole hier nie gom snuif nie, sal mens nooit deur die dag kom
nie... En mensig, almal is hier vreeeeslik bewus van hulle regte - ek self
is al 'n paar keer gedreig met hofsake! Natuurlik het ek nie 'n bang haar
op my kop nie... ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis...

So pas op, Danni, ek is nou 'n "true blue" - ek ken van hosake en laster, ou
dogter! Maar ek kan gelukkig maklik omgekoop word - daai homebrew van jou
klink alte lekker... Ek wag in spanning... Jou ander helfte kan dit sommer
saambring wanneer hy in Julie hier na die beskawing kom...

Groetnis (en nee dankie, ek willie ruil nie - ek bly lekker hier)

"Danielle" skryf in boodskap news:qfc2htot4snikl3lkn9aq53fsun7ft94rm@4ax.com...
> On Sun, 27 May 2001 14:23:21 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>>> Aha so JY is "reisiger"? Ek het altyd gewonner wie die kerel is.
>>> :-)))
>>
>> Jy kannie kannie kannie re wes nie Danielle... iemand is sê 'n
>> verantwoordelike beroep soos Bobby... gom snuif...!
>
> Neeeeee, Bobby sal nooit gom snuif nie. Hy het net gese dat hy
> nogsteeds met spoke praat en gereelde kommunikasie met spoke (geeste?)
> het. :-))))))
> Vraag: Is 'n spook, gees en skim dieselfde ding?
>
>> laster is 'n rowwe saak Daniele... sê vir hom jy't net 'n grappie
>> gemaak.
>
> Bobby, ek het 'n grappie gemaak. Ek stuur vir jou een van my
> homebrews as soenoffer. My persoonlike aflewerings agent sal dit
> persoonlik in Brisbane kom aflewer voor jou deur. :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Vorige onderwerp: Swart Rassime of net bietjie Kritiek?
Volgende onderwerp: Ek het 'n probleem...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 21:20:57 MGT 2024