Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lou...?
Lou...? [boodskap #42802] |
Sat, 26 May 2001 17:18  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is jy nog hier (onder 'n ander vaandel) of is jy met verlof? Wie't nou
die dag verhuis?
Van die os op die jas (stupid uitdrukking né) het julle opgemerk toe
die tema bybel was, hoeveel nuwe name hier was (wat ooglopend tòg deel
van die familie is?)
DD
|
|
|
|
|
|
Re: Lou...? [boodskap #42868 is 'n antwoord op boodskap #42860] |
Sun, 27 May 2001 19:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Bangat...!
Regtig, Davie Davis. Wat is 'n bangat?'n Gat wat geban is? En moet nie
weer
kom met allerhande verskonings nie.
Die Ruiter in die Dag.
>
|
|
|
|
Re: Lou...? [boodskap #42918 is 'n antwoord op boodskap #42802] |
Mon, 28 May 2001 12:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
me & bobby magee wrote:
> As mens in die skole hier nie gom snuif nie, sal mens nooit deur die dag kom
> nie..
Hoekom sê jy dit van Australiese skole?
Ek het eenkeer 'n Engelsman geken wat ondervinding van
skole en universiteite gehad het in Engeland, SA, die VSA
en Kanada en ook in Australië aan 'n universiteit Engels
gedoseer het. Hy was baie beindruk met die kwaliteit van
die eerste-jaars in die universiteit daar, en het aangeneem
dat dit is omdat hulle goeie onderrig in hulle hoërskole
ontvang het.
Gloudina
|
|
|
Re: Lou...? [boodskap #42972 is 'n antwoord op boodskap #42802] |
Mon, 28 May 2001 21:28  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As mens in die skole hier nie gom snuif nie, sal mens nooit deur die dag kom
nie... En mensig, almal is hier vreeeeslik bewus van hulle regte - ek self
is al 'n paar keer gedreig met hofsake! Natuurlik het ek nie 'n bang haar
op my kop nie... ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis...
So pas op, Danni, ek is nou 'n "true blue" - ek ken van hosake en laster, ou
dogter! Maar ek kan gelukkig maklik omgekoop word - daai homebrew van jou
klink alte lekker... Ek wag in spanning... Jou ander helfte kan dit sommer
saambring wanneer hy in Julie hier na die beskawing kom...
Groetnis (en nee dankie, ek willie ruil nie - ek bly lekker hier)
"Danielle" skryf in boodskap news:qfc2htot4snikl3lkn9aq53fsun7ft94rm@4ax.com...
> On Sun, 27 May 2001 14:23:21 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>>> Aha so JY is "reisiger"? Ek het altyd gewonner wie die kerel is.
>>> :-)))
>>
>> Jy kannie kannie kannie re wes nie Danielle... iemand is sê 'n
>> verantwoordelike beroep soos Bobby... gom snuif...!
>
> Neeeeee, Bobby sal nooit gom snuif nie. Hy het net gese dat hy
> nogsteeds met spoke praat en gereelde kommunikasie met spoke (geeste?)
> het. :-))))))
> Vraag: Is 'n spook, gees en skim dieselfde ding?
>
>> laster is 'n rowwe saak Daniele... sê vir hom jy't net 'n grappie
>> gemaak.
>
> Bobby, ek het 'n grappie gemaak. Ek stuur vir jou een van my
> homebrews as soenoffer. My persoonlike aflewerings agent sal dit
> persoonlik in Brisbane kom aflewer voor jou deur. :-))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:05 UTC 2025
|