Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is 'n Brumby?
Wat is 'n Brumby? [boodskap #42621] Do, 24 Mei 2001 06:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
Is dit 'n dier, plant of mineraal?

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42635 is 'n antwoord op boodskap #42621] Do, 24 Mei 2001 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
> Is dit 'n dier, plant of mineraal?

Dit is 'n verwilderd paarderas in Australië. 'N bietjie soos die mustangs in
Amerika.

http://www.xs4all.nl/~fmorsch/brumby.htm

Groete,
Arthur
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42641 is 'n antwoord op boodskap #42635] Do, 24 Mei 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Arthur. Ek hou darvan om elke dag iets nuuts te leer.
Nou weet ek wie gaan wen Saterdag:)))
Annette

Arthur Hagen wrote in message ...
> "Annette" schreef...
>> Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
>> Is dit 'n dier, plant of mineraal?
>
> Dit is 'n verwilderd paarderas in Australië. 'N bietjie soos die mustangs in
> Amerika.
>
> http://www.xs4all.nl/~fmorsch/brumby.htm
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42657 is 'n antwoord op boodskap #42641] Do, 24 Mei 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My testament bepaal dat my as op die middellyn van Kingspark / ABSA-park
gestrooi sal word. Ek hoop nie dit sal voor Saterdag se wedstryd gebeur
nie....

"Annette" skryf in boodskap news:9ej8g4$lpn$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dankie Arthur. Ek hou darvan om elke dag iets nuuts te leer.
> Nou weet ek wie gaan wen Saterdag:)))
> Annette
>
> Arthur Hagen wrote in message ...
>> "Annette" schreef...
>>> Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
>>> Is dit 'n dier, plant of mineraal?
>>
>> Dit is 'n verwilderd paarderas in Australië. 'N bietjie soos die mustangs
> in
>> Amerika.
>>
>> http://www.xs4all.nl/~fmorsch/brumby.htm
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42660 is 'n antwoord op boodskap #42657] Do, 24 Mei 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> My testament bepaal dat my as op die middellyn van Kingspark / ABSA-park
> gestrooi sal word. Ek hoop nie dit sal voor Saterdag se wedstryd gebeur
> nie....
>
> "Annette" wrote...
>> Dankie Arthur. Ek hou darvan om elke dag iets nuuts te leer.
>> Nou weet ek wie gaan wen Saterdag:)))

Oor watter wedstryd praat julle? En wat is die verband met brumbies?

Groete,
Arthur
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42692 is 'n antwoord op boodskap #42660] Do, 24 Mei 2001 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons speel 'n spel genaamd rugby hier - vyftien man aan 'n kant wat baklei
oor 'n ovaal bal.
Hier in die Suidelike Halfrond is daar 'n reeks genaamd Super 12.
4 spanne van elk SA, Australië en NZ neem deel.
Elke span het 'n eiesoortige tipe naam.
Die eerste 2 jaar was die Auckland Blues die uiteindelike wenner.
Die volgende 3 jaar was die Crusaders die wenners.
Op Saterdag kom die Haaie ( van Natal) te staan teen die Brumbies ( van
Australië)
Na die eerste ronde het ek R50 verwed dat die Brumbies die uiteindelike
wenner hierdie jaar sal wees.
So hou duim vas:)))
Annette

Arthur Hagen wrote in message ...
> "Jonas" schreef...
>> My testament bepaal dat my as op die middellyn van Kingspark / ABSA-park
>> gestrooi sal word. Ek hoop nie dit sal voor Saterdag se wedstryd gebeur
>> nie....

>> "Annette" wrote...
>>> Dankie Arthur. Ek hou darvan om elke dag iets nuuts te leer.
>>> Nou weet ek wie gaan wen Saterdag:)))
>
> Oor watter wedstryd praat julle? En wat is die verband met brumbies?
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42748 is 'n antwoord op boodskap #42621] Vr, 25 Mei 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Andrew Walker is nog daar, en hy is 'n wedstrydwenner.
Finnigan mag glo ook nie more speel nie - hy was te stout:))
Hoop net James ( haaie) gaan so tekere dat hy 'n geel of rooi kaart kry nie.
Re SA spanne:
Politiek in sport?:))))))
Annette

me & bobby magee wrote in message ...
> Ongelukkig is Mortlock se plaasvervanger nog beter as hy... Dink nie die
> Haaie het regtig 'n kans nie, maar mens weet nooit. In elk geval goed om 'n
> SA span darem in die finaal te sien. Ek hoor die Kiwi's is so naar dat
> hulle nie meer wil speel nie... Tipies... Hopelik sal julle 'n goeie
> Springbokspan hierdie jaar bymekaar kan skraap. Is al die "infighting" al
> uitgesorteer, of speel politiek nog steeds die grootste rol in die span?
>
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:l4kqgtg8dc73gmsno2dsm3ccj114o3e5lp@4ax.com...
>> On Thu, 24 May 2001 08:35:13 +0200, "Annette"
>> wrote:
>
>> Vra weer vir ons NA die game. (Ek neem aan jy verwys na die Super 12
>> finaal tussen die haaie en daai anner goed?) :-))

>> (Hey, ons het ook Fox104 (International sports)hier - indien jy
>> wonner) Goeie nuus is dat Mortlock uit is. As julle nou net iets met
>> daai Kafer kan doen, dan staan die haaie nogal 'n kans. Speel Holbeck
>> en Walker nog? :-))

>> Okay, nou gaan ek maar terug werk toe. Dis vervelig hier op die
>> oomblik! :-)



>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42771 is 'n antwoord op boodskap #42621] Vr, 25 Mei 2001 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig is Mortlock se plaasvervanger nog beter as hy... Dink nie die
Haaie het regtig 'n kans nie, maar mens weet nooit. In elk geval goed om 'n
SA span darem in die finaal te sien. Ek hoor die Kiwi's is so naar dat
hulle nie meer wil speel nie... Tipies... Hopelik sal julle 'n goeie
Springbokspan hierdie jaar bymekaar kan skraap. Is al die "infighting" al
uitgesorteer, of speel politiek nog steeds die grootste rol in die span?

"Danielle" skryf in boodskap news:l4kqgtg8dc73gmsno2dsm3ccj114o3e5lp@4ax.com...
> On Thu, 24 May 2001 08:35:13 +0200, "Annette"
> wrote:

> Vra weer vir ons NA die game. (Ek neem aan jy verwys na die Super 12
> finaal tussen die haaie en daai anner goed?) :-))
>
> (Hey, ons het ook Fox104 (International sports)hier - indien jy
> wonner) Goeie nuus is dat Mortlock uit is. As julle nou net iets met
> daai Kafer kan doen, dan staan die haaie nogal 'n kans. Speel Holbeck
> en Walker nog? :-))
>
> Okay, nou gaan ek maar terug werk toe. Dis vervelig hier op die
> oomblik! :-)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42772 is 'n antwoord op boodskap #42692] Vr, 25 Mei 2001 23:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spectrolab[2]  is tans af-lyn  Spectrolab[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nie elke land het 4 spanne nie
NZ het 5
AUS het 3
SA het 4
help maar net-:)

"Annette" skryf in boodskap news:9ek0nr$ju8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons speel 'n spel genaamd rugby hier - vyftien man aan 'n kant wat baklei
> oor 'n ovaal bal.
> Hier in die Suidelike Halfrond is daar 'n reeks genaamd Super 12.
> 4 spanne van elk SA, Australië en NZ neem deel.
> Elke span het 'n eiesoortige tipe naam.
> Die eerste 2 jaar was die Auckland Blues die uiteindelike wenner.
> Die volgende 3 jaar was die Crusaders die wenners.
> Op Saterdag kom die Haaie ( van Natal) te staan teen die Brumbies ( van
> Australië)
> Na die eerste ronde het ek R50 verwed dat die Brumbies die uiteindelike
> wenner hierdie jaar sal wees.
> So hou duim vas:)))
> Annette
>
> Arthur Hagen wrote in message ...
>> "Jonas" schreef...
>>> My testament bepaal dat my as op die middellyn van Kingspark / ABSA-park
>>> gestrooi sal word. Ek hoop nie dit sal voor Saterdag se wedstryd gebeur
>>> nie....
>
>>> "Annette" wrote...
>>>> Dankie Arthur. Ek hou darvan om elke dag iets nuuts te leer.
>>>> Nou weet ek wie gaan wen Saterdag:)))
>>
>> Oor watter wedstryd praat julle? En wat is die verband met brumbies?
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42777 is 'n antwoord op boodskap #42772] Sa, 26 Mei 2001 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie. Jy is reg. Australië het Brumbies, Reds en Warratahs.
Miskien was dit my gevoel vir regverdigheid wat my verkeerd laat dink het:))
Annette

Spectrolab wrote in message ...
> Nie elke land het 4 spanne nie
> NZ het 5
> AUS het 3
> SA het 4
> help maar net-:)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ek0nr$ju8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons speel 'n spel genaamd rugby hier - vyftien man aan 'n kant wat baklei
>> oor 'n ovaal bal.
>> Hier in die Suidelike Halfrond is daar 'n reeks genaamd Super 12.
>> 4 spanne van elk SA, Australië en NZ neem deel.
>> Elke span het 'n eiesoortige tipe naam.
>> Die eerste 2 jaar was die Auckland Blues die uiteindelike wenner.
>> Die volgende 3 jaar was die Crusaders die wenners.
>> Op Saterdag kom die Haaie ( van Natal) te staan teen die Brumbies ( van
>> Australië)
>> Na die eerste ronde het ek R50 verwed dat die Brumbies die uiteindelike
>> wenner hierdie jaar sal wees.
>> So hou duim vas:)))
>> Annette

>> Arthur Hagen wrote in message ...
>>> "Jonas" schreef...
>>>> My testament bepaal dat my as op die middellyn van Kingspark /
> ABSA-park
>>>> gestrooi sal word. Ek hoop nie dit sal voor Saterdag se wedstryd gebeur
>>>> nie....
>>
>>>> "Annette" wrote...
>>>> > Dankie Arthur. Ek hou darvan om elke dag iets nuuts te leer.
>>>> > Nou weet ek wie gaan wen Saterdag:)))
>>>
>>> Oor watter wedstryd praat julle? En wat is die verband met brumbies?
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>>
>>>


>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42778 is 'n antwoord op boodskap #42621] Sa, 26 Mei 2001 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik stout - alle rugbyspelers is mos seuntjies, of hoe?:)))))
Ja, ek hoop dit is 'n goeie wedstryd.
Gewoonlik is halfeindwedstryde baie meer genotvol as eindstryde.
Annette

me & bobby magee wrote in message ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9elos6$8q1$4@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Finnigan mag glo ook nie more speel nie - hy was te stout:))
>
> Stout? Op een van my manne se kop getrap! Twee keer! Vir vyf weke uit...
> Goed so.
> Sal hopelik 'n goeie wedstryd wees.
>
> Groetnis
>
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42789 is 'n antwoord op boodskap #42748] Sa, 26 Mei 2001 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9elos6$8q1$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Finnigan mag glo ook nie more speel nie - hy was te stout:))

Stout? Op een van my manne se kop getrap! Twee keer! Vir vyf weke uit...
Goed so.
Sal hopelik 'n goeie wedstryd wees.

Groetnis
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42821 is 'n antwoord op boodskap #42621] So, 27 Mei 2001 05:59 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n raar Australiese gedoente wat op 30 bene rondhardloop en haaie eet
vir middagete!!

"Annette" skryf in boodskap news:9eii65$h4o$6@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
> Is dit 'n dier, plant of mineraal?
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Vorige onderwerp: Re: Spam FAQ - korter weergawe :-)
Volgende onderwerp: ZA museum Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:31:28 MGT 2024