| Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42643] |
Do., 24 Mei 2001 11:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA kultuur( koffie),
kuns, boeke, en so meer.
Laat weet of daar wyn is:))
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42711 is 'n antwoord op boodskap #42706] |
Vr., 25 Mei 2001 05:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom het jy ons dan nie daarvan vertel nie?
Annette
Sterrenkijker wrote in message ...
> Geagte Annette,
>
> Jy is veel, veels te laat, my liewe kind..
> Ek het al kommunikasie met hierdie mense van Aardvark!
>
> Groete!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
>> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA ultuur( koffie),
>> kuns, boeke, en so meer.
>> Laat weet of daar wyn is:))
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42722 is 'n antwoord op boodskap #42716] |
Vr., 25 Mei 2001 07:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die koffie wat ek gisteraand by die kosfees geproe het was lekker en sterk -
soos Duitse moerkoffie.
Annette
Max wrote in message ...
> SA koffie is vol sigorei!!! NL koffie is tops!!!
> ___________________________________________________________
> "Inga Verreet" wrote in message
> news:9ekrv8$ses$1@news.planetinternet.be...
>> Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke,
> musiek,
>> kuns en wyn.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42746 is 'n antwoord op boodskap #42730] |
Vr., 25 Mei 2001 13:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - daardie soort moerdery het nooit goeie resultate nie:)))
Annette
Sakkie wrote in message ...
> Seker nie die soort waar jy die water by die poeier moer nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9el2id$21b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die koffie wat ek gisteraand by die kosfees geproe het was lekker en
> sterk -
>> soos Duitse moerkoffie.
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> SA koffie is vol sigorei!!! NL koffie is tops!!!
>>> ___________________________________________________________
>>> "Inga Verreet" wrote in message
>>> news:9ekrv8$ses$1@news.planetinternet.be...
>>
>>>> Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke,
>>> musiek,
>>>> kuns en wyn.
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42785 is 'n antwoord op boodskap #42711] |
Sa., 26 Mei 2001 08:30  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gesê vir myself: "N vrou mag alles eet, maar mag sy alles
weet?"
Beste groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Annette" schreef:
> Hoekom het jy ons dan nie daarvan vertel nie?
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Geagte Annette,
>> Jy is veel, veels te laat, my liewe kind..
>> Ek het al kommunikasie met hierdie mense van Aardvark!
>> Groete!
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> "Annette" schreef:
>>> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
>>> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA
> ultuur( koffie),
>>> kuns, boeke, en so meer.
>>> Laat weet of daar wyn is:))
>
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>
|
|
|
|