Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aandag Jong Norbert!!
Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42643] |
Thu, 24 May 2001 11:47  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA kultuur( koffie),
kuns, boeke, en so meer.
Laat weet of daar wyn is:))
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42785 is 'n antwoord op boodskap #42711] |
Sat, 26 May 2001 08:30  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gesê vir myself: "N vrou mag alles eet, maar mag sy alles
weet?"
Beste groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Annette" schreef:
> Hoekom het jy ons dan nie daarvan vertel nie?
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Geagte Annette,
>> Jy is veel, veels te laat, my liewe kind..
>> Ek het al kommunikasie met hierdie mense van Aardvark!
>> Groete!
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> "Annette" schreef:
>>> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
>>> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA
> ultuur( koffie),
>>> kuns, boeke, en so meer.
>>> Laat weet of daar wyn is:))
>
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:35 UTC 2025
|