Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle?
Danielle? [boodskap #42650] |
Thu, 24 May 2001 15:20  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy my email gekry i.v.m. Max?
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
Re: Danielle? [boodskap #42720 is 'n antwoord op boodskap #42709] |
Fri, 25 May 2001 06:35   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Huh? Help? Waarmee help? Danielle?
êrens mis ek iets.
As dit oor die huis gaan, ons is aardig op pad om die probleempie op te
los. Het nou al iemand gespreek wie in die huis woon(?). Jy was reg!!!
(Is j� met die helmet gebore?) Dit is 'n Rastaman! Die ou wat vir ons
gaan kyk het, het eers gedog daar's ook nie krag nie, want Rastaman het
alleen gesit met kerse, maar later het hy wel die ligte aangesit...
Wie die huur in hulle sakke druk, sal ons hopelik spoedig weet...
Net om die rekord goed te kry, Happy Homes Konstruksie (dié een van die
telefoongids) is heeltemal onskuldig.
____________________________________________________________ _
"Annette" skryf in boodskap news:9ekt4i$8$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vra vir Danielle!!
> Ek wil jou help.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Huh!?
>> ____________________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ek0g1$jp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie vir die rookseine:)))
>>> Laat jou seun maar dwang - hy sal gou leer om maar te berus:)))
>>> Annette
>
>>> Danielle wrote in message ...
>>>> On Thu, 24 May 2001 17:20:16 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Het jy my email gekry i.v.m. Max?
>>>>
>>>> Yes, en geantwoord. En ek slaan daai dromme en gooi daai rook seine,
>>>> maar NIKS - Max antwoord eenvoudig nie. *EN* so tussen die drom
>>>> slanery en rookblasery, is ek so nou kniediep in die dwang by my
>> seun,
>>>> want ek kom vroeg huistoe om hom op te tel by die skool, en toe
sit
>> ek
>>>> vas voor die nuusgroep...:-))
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
Re: Danielle? [boodskap #42723 is 'n antwoord op boodskap #42720] |
Fri, 25 May 2001 07:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gaaf dat jy gehelp word.
'n Amerikaanse email vriend noem my 'n orakel:))
Annette
Max wrote in message ...
> Huh? Help? Waarmee help? Danielle?
>
> êrens mis ek iets.
>
> As dit oor die huis gaan, ons is aardig op pad om die probleempie op te
> los. Het nou al iemand gespreek wie in die huis woon(?). Jy was reg!!!
> (Is j� met die helmet gebore?) Dit is 'n Rastaman! Die ou wat vir ons
> gaan kyk het, het eers gedog daar's ook nie krag nie, want Rastaman het
> alleen gesit met kerse, maar later het hy wel die ligte aangesit...
>
> Wie die huur in hulle sakke druk, sal ons hopelik spoedig weet...
>
> Net om die rekord goed te kry, Happy Homes Konstruksie (dié een van die
> telefoongids) is heeltemal onskuldig.
> ____________________________________________________________ _
> "Annette" wrote in message
> news:9ekt4i$8$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vra vir Danielle!!
>> Ek wil jou help.
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> Huh!?
>>> ____________________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ek0g1$jp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dankie vir die rookseine:)))
>>>> Laat jou seun maar dwang - hy sal gou leer om maar te berus:)))
>>>> Annette
>>
>>>> Danielle wrote in message ...
>>>> >On Thu, 24 May 2001 17:20:16 +0200, "Annette"
>
>>>> >wrote:
>>>> >
>>>> >>Het jy my email gekry i.v.m. Max?
>>>> >
>>>> >Yes, en geantwoord. En ek slaan daai dromme en gooi daai rook
> seine,
>>>> >maar NIKS - Max antwoord eenvoudig nie. *EN* so tussen die drom
>>>> >slanery en rookblasery, is ek so nou kniediep in die dwang by my
>>> seun,
>>>> >want ek kom vroeg huistoe om hom op te tel by die skool, en toe
> sit
>>> ek
>>>> >vas voor die nuusgroep...:-))
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Danielle? [boodskap #42756 is 'n antwoord op boodskap #42723] |
Fri, 25 May 2001 18:09  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek waardeer die feit dat jy wou help geweldig baie. Dankie
___________________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9el2ik$21b$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaaf dat jy gehelp word.
> 'n Amerikaanse email vriend noem my 'n orakel:))
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Huh? Help? Waarmee help? Danielle?
>>
>> êrens mis ek iets.
>>
>> As dit oor die huis gaan, ons is aardig op pad om die probleempie op te
>> los. Het nou al iemand gespreek wie in die huis woon(?). Jy was reg!!!
>> (Is j� met die helmet gebore?) Dit is 'n Rastaman! Die ou wat vir ons
>> gaan kyk het, het eers gedog daar's ook nie krag nie, want Rastaman het
>> alleen gesit met kerse, maar later het hy wel die ligte aangesit...
>>
>> Wie die huur in hulle sakke druk, sal ons hopelik spoedig weet...
>>
>> Net om die rekord goed te kry, Happy Homes Konstruksie (dié een van die
>> telefoongids) is heeltemal onskuldig.
>> ____________________________________________________________ _
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ekt4i$8$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vra vir Danielle!!
>>> Ek wil jou help.
>>> Annette
>
>>> Max wrote in message ...
>>>> Huh!?
>>>> ____________________________________________________________
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9ek0g1$jp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dankie vir die rookseine:)))
>>>> > Laat jou seun maar dwang - hy sal gou leer om maar te berus:)))
>>>> > Annette
>>>
>>>> > Danielle wrote in message ...
>>>> > >On Thu, 24 May 2001 17:20:16 +0200, "Annette"
>>
>>>> > >wrote:
>>>> > >
>>>> > >>Het jy my email gekry i.v.m. Max?
>>>> > >
>>>> > >Yes, en geantwoord. En ek slaan daai dromme en gooi daai rook
>> seine,
>>>> > >maar NIKS - Max antwoord eenvoudig nie. *EN* so tussen die drom
>>>> > >slanery en rookblasery, is ek so nou kniediep in die dwang by my
>>>> seun,
>>>> > >want ek kom vroeg huistoe om hom op te tel by die skool, en toe
>> sit
>>>> ek
>>>> > >vas voor die nuusgroep...:-))
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:33 UTC 2025
|