Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van storm see
Van storm see [boodskap #4262] |
Sa., 20 Maart 2004 21:00  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vandag in Brighton was die see vreeslik wild; daar was 'n stormwind en
die meeue het met hulle mae plat op die sand gesit om nie weg gewaai
te word nie. Die Engelse kanaal lyk die meeste van die tyd so rustig,
en kan dan skielik in 'n monster verander soos vandag. Van die kus
gepraat, waneer trek jy DD?
Lorinda
|
|
|
|
Re: Van storm see [boodskap #4265 is 'n antwoord op boodskap #4263] |
So., 21 Maart 2004 16:38  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>> Dit is waarom ek julle bietjie verveel en irriteer op die oomblik:-)))
>
> DD
Jy verveel ons glad nie! Ons wil net weet of jy met jou branderplank
op die mynhope oefen :-))
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 14:25:42 UTC 2025
|