Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger en Gloudina ...
Reisiger en Gloudina ... [boodskap #42609] |
Thu, 24 May 2001 04:38  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Met die helmet gebore of wat ...
Is daar ondersteuning vir 'n voorstel dat ons 'n nuusgroep stig wat dan
uitsluitlik deur Gloudina en die Reisiger benut kan word. (Die een het al
die vrae en die ander het die antwoorde... )
Nog vlieë vir die klap?
|
|
|
|
|
Re: Reisiger en Gloudina ... [boodskap #42686 is 'n antwoord op boodskap #42672] |
Thu, 24 May 2001 21:39  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, my geduld is 'n bietjie kort daarvoor:)))
Die opskrifte is al klaar genoeg om my kortasem te maak - maar ek kyk darem
hoe lank hulle pogings is:))
Ek hou daarvan om goed te tel:)))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Thu, 24 May 2001 08:13:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Soms het mens hulle pogings nodig om te sien waar ons kort skiet:))
>> Annette
> Kom nou Annette, wees nou eerlik... lees jy werklik die traveller se
> briewe?
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:39:24 UTC 2025
|