Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Brandstof Verspreiding Inisiatief
Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Brandstof Verspreiding Inisiatief [boodskap #42600] Wo, 23 Mei 2001 21:48 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe brandstof prys aanpassings. Effektiewe
beleid om die aanhoudende verskaffing van ru olie en brandstof produkte te
verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Ru olie en Internasionale firmas verantwoordelik vir die bemarking
en verspreiding van ru olie, Brandstof versswartes, OPEL lidlande, Midde
Oosterse ru olie versswartes, asook Soekor en Sasol, asook ondersteunende
Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van
produkte en dienste, veral vir 24 uur verskaffing van brandstof. Aanhoudende
navorsing. Werk verskaffing geleenthede. Ekonomiese en sosiale bydraes en
inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, met Regerings
organisasies, asook Olie produsente en Brandstof versswartes en verspreiders. Om
meer effektiewe ondersteuning te verhoog vir brandstof verspreiding beleid. As
deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van alle betrokke
partye te verhoog.

Hoogstens aangeraai, om openbare menings peilings te verhoog aangaande die vlak
van detail benodig, asook tussenposes benodig. Veral in die verband aangaande
deel van persoonlike inligting aan die publiek, bv. in die geval van verhoogde
pad veiligheid. Om ondersteuning te verhoog vir die deel van inligting vir
publieke bekendmaking. Met spesiale klem om die beskerming van identiteit van
voertuig eienaars te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die gereëlde deel van gedetailleerde / statistiese vlak van ondersteunende
inligting, insluitend pad veiligheid statistieke, soos nodig, kan ook verhoog
word, bv. weekliks en/of maandeliks, deur die Media. Hoogstens aangeraai, om
meer huidige inligting deur web bladsye te verhoog. Deel van inligting aangaande
borgskappe ondersteun, omgewings en ander inisiatiewe kan ook verhoog word.
Inligting kan ook verhoog word aangaande ru olie versswartes, chemiese en
vervaardiging prosesse in gebruik, brandstof en verwante produkte geproduseer,
asook Lande waarna produkte in en uitgevoer word. Doelwitte en visies vir 'n
beter wêreld, insluitend sintetiese en meer effektiewe brandstof verbruik
navorsing, asook doelwitte bereik om die kwaliteit en kwantiteit van lewe te
verhoog, asook geskatte waarde van potensiële verhoogde lewens kwaliteit, kan
ook verhoog word. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog vir hierdie baie
benodigde industrie. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Bestudeer verbruikers belangstelling in ons Paradys, en elders op die Planeet.
Om potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om inisiatiewe in die verband
te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir inisiatiewe onderweg in
die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer ondersteunende bemarking inligting kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe publieke bewuswording en waardering vlakke kan asemrowend
verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Die komende bydrae word aan gewerk en kan voor of op 5 Junie verwag word.)
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Brandstof Verspreiding Inisiatief [boodskap #42681 is 'n antwoord op boodskap #42600] Do, 24 Mei 2001 20:57 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 May 2001 21:48:02 GMT, in article
, reisiger writes...

> Hoogstens aangeraai, om openbare menings peilings te verhoog aangaande die vlak
> van detail benodig, asook tussenposes benodig. Veral in die verband aangaande
> deel van persoonlike inligting aan die publiek, bv. in die geval van verhoogde
> pad veiligheid. Om ondersteuning te verhoog vir die deel van inligting vir
> publieke bekendmaking. Met spesiale klem om die beskerming van identiteit van
> voertuig eienaars te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Groei bg. na...

Hoogstens aangeraai, om uitnodigings te verhoog aan die publiek aangaande die
insluiting van persoonlike sukses verhale. Asook, om die ontvang van permissie
van die publiek te verhoog aangaande die bekendmaking van inligting benodig. Om
ondersteuning te verhoog vir bewyse van doelwitte bereik in die ontwikkeling na
'n beter toekoms. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Die gereëlde deel van gedetailleerde / statistiese vlak van ondersteunende
> inligting, insluitend pad veiligheid statistieke, soos nodig, kan ook verhoog
> word, bv. weekliks en/of maandeliks, deur die Media. Hoogstens aangeraai, om
> meer huidige inligting deur web bladsye te verhoog. Deel van inligting >aangaande
> borgskappe ondersteun, omgewings en ander inisiatiewe kan ook verhoog word.
> Inligting kan ook verhoog word aangaande ru olie verskaffers, chemiese en
> vervaardiging prosesse in gebruik, brandstof en verwante produkte geproduseer,
> asook Lande waarna produkte in en uitgevoer word. Doelwitte en visies vir 'n
> beter wêreld, insluitend sintetiese en meer effektiewe brandstof verbruik
> navorsing, asook doelwitte bereik om die kwaliteit en kwantiteit van lewe te
> verhoog, asook geskatte waarde van potensiële verhoogde lewens kwaliteit, kan
> ook verhoog word. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog vir hierdie baie
> benodigde industrie. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Heg aan...

Hoogstens aangeraai, om beheer maatreëls te verhoog ondersteunend deur beide
Regerings organisasies en Ru Olie produserende en ondersteunende Brandstof
vervaardigers en verskaffers. Aangaande die toelaatbare vlak van publikasie van
industrie inligting. Om voordelige verhoudinge te verhoog. Daarna om die deel
van inligting te verhoog, baseer op ondersteuning gelewer. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Vorige onderwerp: Versekering aan DD
Volgende onderwerp: Lekker in Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:02:52 MGT 2024