Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tokkelossies :-)
Re: Tokkelossies :-) [boodskap #42540] Wo, 23 Mei 2001 05:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken nie - is dit op die wysie van Die Bok se Klok?
Word dit gesing deur Robbie Kaye?
Annette

Danielle wrote in message ...
> On Tue, 22 May 2001 15:47:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Net in Natal:)))))
>> Miskien moet ons 'n gerug die wêreld instuur dat daar 'n tokkelos in die
>> Uniegebou is - daarom dat Mbeki nie graag op kantoor wil wees nie:)))
>> Annette
>
> LOL!
>
> Ek vind toe hierdie liedjie se lirieke op die net. Weet jy dalk iets
> van hierdie outjie af, Annette?
>
> http://www.watkykjy.co.za/wkj5/robbie.htm
>
>
> Die Tokolosh hy 'n loop by die nag / Net voor die hoenôr kraai
> Die Tokolosh es 'n baie te sterk / Haau die tokolosh is kwaai!
>
> Hy ruk hy rol / Hy twist hy jol / Hy maak hom die groot lawaai
> Pasop hom vor die tokolosh / Net voor die hoenôr kraai!
>
> Hy 'n loop by die huis / Hy 'n soeke die vleis / Hy 'n praat hom die
> fanagalo
>
> Hy 'n kyke so rond / Hy 'n skoppe die hond / Hy's die lelike ding a
> jô-jô
>
> Hy 'n grype die kat / Hy knype die kat / Die kat sy sê: "Miaau!"
>
> Sy oge hy brand / Ag liewe my land / Hy maak my te bang a jô-jô
>
>
> Refrein:
>
> Hau Tokkelossie (x16)
>
>
> Hy 'n pla hom die bok / By die kampe die bok / Ek hoor hom die bok hy
> sê: "B����"
>
> Hy vat hom die tak / Hy slaat hom die dak / Ek skrik hom te veel amaw�
>
> Hy kom by die deur / Hy 'n skoppe die deur / Die deur hy gaan sommer
> oop
>
> Jy moet hom stil lê / Soos jy hom wil hê/ Die tokkelossie moet loop
>
>
> (Poesie in mosie deur Danie Pretorius)
>
Re: Tokkelossies :-) [boodskap #42541 is 'n antwoord op boodskap #42540] Wo, 23 Mei 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy mis niks as jy nie Robbie se musiek het nie. Hys nou 15of 16 en sing ook
so

"Danielle" skryf in boodskap news:eelmgt43n4ub8bscmp303oognk7jevr28c@4ax.com...
> On Wed, 23 May 2001 07:54:34 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ken nie - is dit op die wysie van Die Bok se Klok?
>
> Ai toggie - hoe moet ek dan nou weet hoe Die Bok se Klok klink?
> Tingelingelingeling ling ling tinge linge ling? Ja, dit sal miskien
> nogal pas by "Hy ruk hy rol / Hy twist hy jol / Hy maak hom die groot
> lawaai" :-)))))
>
>> Word dit gesing deur Robbie Kaye?
>
> Ja, dis wat die web site gese het. Ek moet met skaamte bieg dat ek
> gladnie eintlik rerig SAn'se musiek ken nie. My fout en definitief my
> verlies....:-)
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Tokkelossies :-) [boodskap #42571 is 'n antwoord op boodskap #42540] Wo, 23 Mei 2001 16:39 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is jy eintlik engels?
__________________________________________________________
"Danielle"
> Ai toggie - hoe moet ek dan nou weet hoe Die Bok se Klok klink?
Vorige onderwerp: Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie)
Volgende onderwerp: Waarom ek nie kom nie!...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:04:12 MGT 2024