Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongeletterdheid
Ongeletterdheid [boodskap #42429] Ma, 21 Mei 2001 15:19 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is op soek na leesstof / navorsing wat gedoen is oor die wêreld van die
ongeletterde. My soektog tot op hede plaaslik (Tuks/RAU/Unisa) het tot op
hede niks opgelewer nie. Help asseblief...
Re: Ongeletterdheid [boodskap #42438 is 'n antwoord op boodskap #42429] Ma, 21 Mei 2001 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Jonas, miskien moet jy aanklop by Fort Hare.
Annette

Jonas wrote in message ...
> Ek is op soek na leesstof / navorsing wat gedoen is oor die wêreld van die
> ongeletterde. My soektog tot op hede plaaslik (Tuks/RAU/Unisa) het tot op
> hede niks opgelewer nie. Help asseblief...
>
Re: Ongeletterdheid [boodskap #42461 is 'n antwoord op boodskap #42429] Ma, 21 Mei 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2001 17:19:16 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek is op soek na leesstof / navorsing wat gedoen is oor die wêreld van die
> ongeletterde. My soektog tot op hede plaaslik (Tuks/RAU/Unisa) het tot op
> hede niks opgelewer nie. Help asseblief...

Jonas, watter aspekte wil jy van weet? Ek kan so bietjie rondvra hier
rond, en miskien self ook so bietjie gaan rondsoek op die Internet.
Ongeletterdheid was nog altyd 'n groot probleem hier in die Suide van
Amerika veral., so daar is nogal baie oor gese.
Wil jy meer weet van die "sielkundige aspek" en hoe hierdie mense in
die samelweing funksioneer, of meer algemeen? Laat weet, en ons kyk
wat ons kan doen of kry. :-)
Re: Ongeletterdheid [boodskap #42518 is 'n antwoord op boodskap #42429] Di, 22 Mei 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2001 17:19:16 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek is op soek na leesstof / navorsing wat gedoen is oor die wêreld van die
> ongeletterde. My soektog tot op hede plaaslik (Tuks/RAU/Unisa) het tot op
> hede niks opgelewer nie. Help asseblief...
>

Is dié brief van jou 'n bedekte aanbod om my outobiografie te doen
Jonas?

DD
Re: Ongeletterdheid [boodskap #42533 is 'n antwoord op boodskap #42518] Wo, 23 Mei 2001 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En, ek het hulle gesê om nie te praat nie - maar nou is dit op die lappe.
Jammer.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:5qclgtovev1d8vtj27mfh3c30i8je41ue7@4ax.com...
> On Mon, 21 May 2001 17:19:16 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ek is op soek na leesstof / navorsing wat gedoen is oor die wêreld van die
>> ongeletterde. My soektog tot op hede plaaslik (Tuks/RAU/Unisa) het tot op
>> hede niks opgelewer nie. Help asseblief...
>>
>
> Is dié brief van jou 'n bedekte aanbod om my outobiografie te doen
> Jonas?
>
> DD
>
Re: Ongeletterdheid [boodskap #42557 is 'n antwoord op boodskap #42533] Wo, 23 Mei 2001 12:02 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 May 2001 05:59:41 +0200, "Jonas" wrote:

> En, ek het hulle gesê om nie te praat nie - maar nou is dit op die lappe.
> Jammer.

Skinnerbekke!

DD

>
Vorige onderwerp: ai tog
Volgende onderwerp: Re: The Plot to Kill Mugabe - Episode 8
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:01:42 MGT 2024