Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant...
Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42281] Sa, 19 Mei 2001 20:28 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Goeienaand, elkeen,

Ek het hierdie wat volg gelees in my Belgiese koerant van vandag. Dit
kom uit "Het Nieuwsblad" van Saterdag/Sondag 19/20 Mei 2001:

ZUID-AFRIKA
After-apartheid
Willy DEGHELDERE - Brugge
De "after"-apartheid in Zuid-Afrika is allerminst onschuldig maar toch
komt weinig of niets van reactie uit de rest van de wereld. Nochtans
smeken de betrokken Afrikaners om aandacht. Vroeger stonden de kranten
vol over het apartheidsregime en zijn echte of veronderstelde
wandaden. Sinds 1991 tot maart 2000 werden al 922 boeren vermoord en
hun boerderijen 4858 maal overvallen. Waarom die onverschilligheid?
Durft men niet protesteren of optreden tegen het nieuwe regime uit
schrik van te veel witte inmenging? Een aandenken van vroeger?
-----------
So, julle sien, julle saak is geken in die wêreld doch ek vind dat
julle self meer moet doen om wat gebeur in Suid-Afrika oor te bring
vir die wêreldopinie. Julle kan veel self doen: julle het alle 'n
rekenaar tuis. Skryf byvoorbeeld 'n e-pos oor die saak na elkeen wat
julle ken en in 't buiteland woon.

Met die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42289 is 'n antwoord op boodskap #42281] Sa, 19 Mei 2001 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 May 2001 20:28:58 GMT, sterre...@online.be
(Sterrenkijker) wrote:

> Goeienaand, elkeen,

> -----------
> So, julle sien, julle saak is geken in die wêreld doch ek vind dat
> julle self meer moet doen om wat gebeur in Suid-Afrika oor te bring
> vir die wêreldopinie. Julle kan veel self doen: julle het alle 'n
> rekenaar tuis. Skryf byvoorbeeld 'n e-pos oor die saak na elkeen wat
> julle ken en in 't buiteland woon.
>
> Met die beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

Ons gebruik ons rekenaars en vertel ons Belgiese vriende daarvan maar
jy moet hul reaksie hoor! Hulle antwoord met die tipe vrae soos "waar
is die swartes - hoekom hoor ek net van die wittes op internet - het
net die Boere rekenaars"
Werklik Norbet, die Belge wil ons nie glo nie.

Met die beste groete van

Davie Davis (uit die nuwe SA)
Re: Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42380 is 'n antwoord op boodskap #42281] So, 20 Mei 2001 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anoth[1]  is tans af-lyn  anoth[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hi Sterekyker,

Ek waardeer die boodskap wat jy hier geplaas het, dit is bemoedigend en dit
maak my hart bly om te dink die wêreld is nie so toe as wat ons hier dink
nie. Ons voel soms so uitgelewer aan die elemente hier in Afrika wat
vooruitgang teenstaan. Ek dink tog die tye sal verander in so mate dat almal
in die land die toekoms op die regte manier sal nastreef. Ons het soveel
potensiaal, dit sal skandalig wees as iemand dit in die wiele wil ry, en dit
sal nog meer skandalig wees as ons dit toelaat. Jy is reg, ons moet moeite
doen om die wêreld 'n loergaatjie te gee om te sien wat hier aan die gang
is, die goeie en die slegte. Ek sien die Europese regerings stel darm goeie
vereistes vir die Afrika regerings wat hulle half dwing om logies en
doelgerig te presteer.

Opregte groete
Antowan

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3b06d6e4.2340905@news.online.be...
> Goeienaand, elkeen,
>
> Ek het hierdie wat volg gelees in my Belgiese koerant van vandag. Dit
> kom uit "Het Nieuwsblad" van Saterdag/Sondag 19/20 Mei 2001:
>
> ZUID-AFRIKA
> After-apartheid
> Willy DEGHELDERE - Brugge
> De "after"-apartheid in Zuid-Afrika is allerminst onschuldig maar toch
> komt weinig of niets van reactie uit de rest van de wereld. Nochtans
> smeken de betrokken Afrikaners om aandacht. Vroeger stonden de kranten
> vol over het apartheidsregime en zijn echte of veronderstelde
> wandaden. Sinds 1991 tot maart 2000 werden al 922 boeren vermoord en
> hun boerderijen 4858 maal overvallen. Waarom die onverschilligheid?
> Durft men niet protesteren of optreden tegen het nieuwe regime uit
> schrik van te veel witte inmenging? Een aandenken van vroeger?
> -----------
> So, julle sien, julle saak is geken in die wêreld doch ek vind dat
> julle self meer moet doen om wat gebeur in Suid-Afrika oor te bring
> vir die wêreldopinie. Julle kan veel self doen: julle het alle 'n
> rekenaar tuis. Skryf byvoorbeeld 'n e-pos oor die saak na elkeen wat
> julle ken en in 't buiteland woon.
>
> Met die beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42395 is 'n antwoord op boodskap #42289] So, 20 Mei 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geachte Davie,

Ek glo dat jy jou vergis..
Die Belge glo julle wel deeglik!

Met beste groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

Davie Davis schreef:

> On Sat, 19 May 2001 20:28:58 GMT, sterre...@online.be
> (Sterrenkijker) wrote:
>
>> Goeienaand, elkeen,
>
>> -----------
>> So, julle sien, julle saak is geken in die wêreld doch ek vind dat
>> julle self meer moet doen om wat gebeur in Suid-Afrika oor te bring
>> vir die wêreldopinie. Julle kan veel self doen: julle het alle 'n
>> rekenaar tuis. Skryf byvoorbeeld 'n e-pos oor die saak na elkeen wat
>> julle ken en in 't buiteland woon.

>> Met die beste groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> Ons gebruik ons rekenaars en vertel ons Belgiese vriende daarvan maar
> jy moet hul reaksie hoor! Hulle antwoord met die tipe vrae soos "waar
> is die swartes - hoekom hoor ek net van die wittes op internet - het
> net die Boere rekenaars"
> Werklik Norbet, die Belge wil ons nie glo nie.
>
> Met die beste groete van
>
> Davie Davis (uit die nuwe SA)
Re: Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42405 is 'n antwoord op boodskap #42380] Ma, 21 Mei 2001 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Antowan,

Ons is baie sleg ingelig oor die toestand in Suid-Afrika hier in
België en ek dink dis nie beter in die res van Europa nie. Ons
weet beter wat in Zimbabwe gebeur. Sleg heel sporadies kom
ons iets oor julle land te weet en dan is dit miskien enkel nog via
'n reisverslag of deur 'n eensame insending van 'n leser vir se
koerant soos wat ek hier gepubliseer het. Ek glo egter dat as
julle gaan praat vir die wêreldopinie dis dan beter te gaan praat
in julle eie naam en nie in naam van rassistiese partye soos
hierdie party van Eugène Terreblanche en andere.. Want, glo
my, dan gaan alle ore hulle sluit en gaan niemand luister. Ek is
daarvan oortuig dat die regse partye van Boere in Suid-Afrika
dieselfde mense meer skade berokken as dat hulle die Afrikaners
vooruithelp.

Met die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"anoth" schreef:

> Hi Sterekyker,
>
> Ek waardeer die boodskap wat jy hier geplaas het, dit is bemoedigend en dit
> maak my hart bly om te dink die wêreld is nie so toe as wat ons hier dink
> nie. Ons voel soms so uitgelewer aan die elemente hier in Afrika wat
> vooruitgang teenstaan. Ek dink tog die tye sal verander in so mate dat almal
> in die land die toekoms op die regte manier sal nastreef. Ons het soveel
> potensiaal, dit sal skandalig wees as iemand dit in die wiele wil ry, en dit
> sal nog meer skandalig wees as ons dit toelaat. Jy is reg, ons moet moeite
> doen om die wêreld 'n loergaatjie te gee om te sien wat hier aan die gang
> is, die goeie en die slegte. Ek sien die Europese regerings stel darm goeie
> vereistes vir die Afrika regerings wat hulle half dwing om logies en
> doelgerig te presteer.
>
> Opregte groete
> Antowan
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:3b06d6e4.2340905@news.online.be...
>> Goeienaand, elkeen,

>> Ek het hierdie wat volg gelees in my Belgiese koerant van vandag. Dit
>> kom uit "Het Nieuwsblad" van Saterdag/Sondag 19/20 Mei 2001:

>> ZUID-AFRIKA
>> After-apartheid
>> Willy DEGHELDERE - Brugge
>> De "after"-apartheid in Zuid-Afrika is allerminst onschuldig maar toch
>> komt weinig of niets van reactie uit de rest van de wereld. Nochtans
>> smeken de betrokken Afrikaners om aandacht. Vroeger stonden de kranten
>> vol over het apartheidsregime en zijn echte of veronderstelde
>> wandaden. Sinds 1991 tot maart 2000 werden al 922 boeren vermoord en
>> hun boerderijen 4858 maal overvallen. Waarom die onverschilligheid?
>> Durft men niet protesteren of optreden tegen het nieuwe regime uit
>> schrik van te veel witte inmenging? Een aandenken van vroeger?
>> -----------
>> So, julle sien, julle saak is geken in die wêreld doch ek vind dat
>> julle self meer moet doen om wat gebeur in Suid-Afrika oor te bring
>> vir die wêreldopinie. Julle kan veel self doen: julle het alle 'n
>> rekenaar tuis. Skryf byvoorbeeld 'n e-pos oor die saak na elkeen wat
>> julle ken en in 't buiteland woon.

>> Met die beste groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42408 is 'n antwoord op boodskap #42405] Ma, 21 Mei 2001 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ik denk dat Nederlanders en Belgen meer weten over ZA als
Zuid-Afrikanen over Europa en de rest van de wereld.
Ze zitten eenzaam in een puntje van een ander werelddeel ;-))

Op regeringsniveau zijn er wel veel contacten......met ZA en men weet
daar wel degelijk wat er gaande is.
Ik weet dat omdat mijn dochter een keer een symposium over ZA heeft
gehouden in Amsterdam.
Wij hebben toen enkele sprekers gehad.
Karl Niehaus. een ZA zwarte student.. en nog 3 deskundige op het
gebied van ZA eentje die voor buitenlandse zaken contacten onderhield en
ook was als waarnemer bij de 2 vrije verkiezingen was in ZA
en een journaliste en een van een internationale stichting ter bevordering
van culture banden.
Allen leven regelmatig tijden in ZA.

Nederland steunt verschillende projecten in ZA
Zuid-Afrika komt regelmatig op tv en in serieuze kranten dan niet alleen
over politieke zaken maar ook over de natuur en over de culturen aldaar.
Ga maar eens naar het archief op internet van volkskrant.nl en nrc.nl

Met interne zaken kan men zich niet inmengen alleen als de mensenrechten
geschonden worden door de overheid......

In ZA is nu een democratie....en de meerderheid beslist en kiest.

Grt Emmy

Sterrenkijker schreef in berichtnieuws
3b08ac70.2404575@news.online.be...
> Hallo, Antowan,
>
> Ons is baie sleg ingelig oor die toestand in Suid-Afrika hier in
> België en ek dink dis nie beter in die res van Europa nie. Ons
> weet beter wat in Zimbabwe gebeur. Sleg heel sporadies kom
> ons iets oor julle land te weet en dan is dit miskien enkel nog via
> 'n reisverslag of deur 'n eensame insending van 'n leser vir se
> koerant soos wat ek hier gepubliseer het. Ek glo egter dat as
> julle gaan praat vir die wêreldopinie dis dan beter te gaan praat
> in julle eie naam en nie in naam van rassistiese partye soos
> hierdie party van Eugène Terreblanche en andere.. Want, glo
> my, dan gaan alle ore hulle sluit en gaan niemand luister. Ek is
> daarvan oortuig dat die regse partye van Boere in Suid-Afrika
> dieselfde mense meer skade berokken as dat hulle die Afrikaners
> vooruithelp.
>
> Met die beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>
> "anoth" schreef:
>
>> Hi Sterekyker,
>>
>> Ek waardeer die boodskap wat jy hier geplaas het, dit is bemoedigend en dit
>> maak my hart bly om te dink die wêreld is nie so toe as wat ons hier dink
>> nie. Ons voel soms so uitgelewer aan die elemente hier in Afrika wat
>> vooruitgang teenstaan. Ek dink tog die tye sal verander in so mate dat almal
>> in die land die toekoms op die regte manier sal nastreef. Ons het soveel
>> potensiaal, dit sal skandalig wees as iemand dit in die wiele wil ry, en dit
>> sal nog meer skandalig wees as ons dit toelaat. Jy is reg, ons moet moeite
>> doen om die wêreld 'n loergaatjie te gee om te sien wat hier aan die gang
>> is, die goeie en die slegte. Ek sien die Europese regerings stel darm goeie
>> vereistes vir die Afrika regerings wat hulle half dwing om logies en
>> doelgerig te presteer.
>>
>> Opregte groete
>> Antowan
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:3b06d6e4.2340905@news.online.be...
>>> Goeienaand, elkeen,
>
>>> Ek het hierdie wat volg gelees in my Belgiese koerant van vandag. Dit
>>> kom uit "Het Nieuwsblad" van Saterdag/Sondag 19/20 Mei 2001:
>
>>> ZUID-AFRIKA
>>> After-apartheid
>>> Willy DEGHELDERE - Brugge
>>> De "after"-apartheid in Zuid-Afrika is allerminst onschuldig maar toch
>>> komt weinig of niets van reactie uit de rest van de wereld. Nochtans
>>> smeken de betrokken Afrikaners om aandacht. Vroeger stonden de kranten
>>> vol over het apartheidsregime en zijn echte of veronderstelde
>>> wandaden. Sinds 1991 tot maart 2000 werden al 922 boeren vermoord en
>>> hun boerderijen 4858 maal overvallen. Waarom die onverschilligheid?
>>> Durft men niet protesteren of optreden tegen het nieuwe regime uit
>>> schrik van te veel witte inmenging? Een aandenken van vroeger?
>>> -----------
>>> So, julle sien, julle saak is geken in die wêreld doch ek vind dat
>>> julle self meer moet doen om wat gebeur in Suid-Afrika oor te bring
>>> vir die wêreldopinie. Julle kan veel self doen: julle het alle 'n
>>> rekenaar tuis. Skryf byvoorbeeld 'n e-pos oor die saak na elkeen wat
>>> julle ken en in 't buiteland woon.
>
>>> Met die beste groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Vanoggend gelees in 'n Vlaamse koerant... [boodskap #42432 is 'n antwoord op boodskap #42408] Ma, 21 Mei 2001 15:39 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Definitief! (Zeker)

Suid Afrika se grense gaan tot by die buurlande, en dan val die bootjie
oor die rand van die wêreld... :-) (Nee, sê primatief is ons geloof ook
nie)

Probleme in vér lande haal wel die nuus, maar dan is dit verby, en praat
ons daarvan as nog 'n natuurramp. Dit kom ook maar deurdat ons arm is en
nie kan bekostig om so betrokke te raak soos Nederland nie...

Verder is ons geld sê min werd in die buiteland, en vliegtariewe sê hoog
(alles is vêr), dat buitelandse vakansies 'n luukse is wat baie mense
nooit sal ervaar nie. Dan verloor mens ook belangstelling, en word jou
wêreld klein...
____________________________________________________________

"emmy"
> Ik denk dat Nederlanders en Belgen meer weten over ZA als
> Zuid-Afrikanen over Europa en de rest van de wereld.
> Ze zitten eenzaam in een puntje van een ander werelddeel ;-))
Vorige onderwerp: India
Volgende onderwerp: Re: New page
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 11:04:12 MGT 2024