Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasvark
Plaasvark [boodskap #42118] |
Wed, 16 May 2001 09:21  |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Emmy : Waarom noem je jezelf plaasvark
pv : Maar waarom nie, ek dink dis 'n oulike naam en ek dra hom al lank?
Plaas kan jy ook soos in Nederlands sien, 'n plek. Nie noodwendig 'n
boerdery (farm) nie.
Max : Vir interessantheid: Afr: Vark - Varke Ned: Varken - Varkens
emmy : Plaas oke maar vark erachter??
pv : Maar 'n vark is tog die heel slimste mak dier wat daar is.
En heel mooi en snoesig ook.
-------------
> pv: Waarom noem jy jouself emmy?
> Emmy : Wij zeggen een beestje moet een naam hebben ;-))
pv : Nou daar het jy dit! Een varke ben een heel aardig beestje, hê
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Plaasvark [boodskap #42213 is 'n antwoord op boodskap #42160] |
Fri, 18 May 2001 16:41  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos ek vroeër gesê het, ek's nie eintlig die gediggie tipe nie...
_______________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9e1ial$mgr$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ons glo jou:))))
> Jy moet familie van Miss Piggy wees;))))
> Annette
>
> plaasvark wrote in message ...
>>>> Ja, dit ook. My snoesige snoet is iets besonders.
>>>> Ek is hier naby jou, wil jy kom voel? ;-))
>>
>>> Geen probleem nie - solank jy nie masels het nie:)))
>>> Annette
>>
>> Masels? Masels! Nooit gesien nie.
>> Bietjie varksdolheid miskien, maar masels, nouwhei!
>>
>>
>> Kom laat ek jul nou mooi vertel
>> Ek is 'n plaasvark, dit is ek wel
>> My snoet is myne en hy`s so mooi
>> Snoesig pienk, ja mooi ligrooi
>>
>> En neuk nie met my kop of brein
>> Of ek gee jou sommer baie pyn
>> As jy gaan dink plaasvark is dom
>> Gaan jy vir seker tweede kom.
>>
>> So takseer my op my baadjie nie
>> Dan loop ons nie saam die paadjie nie
>> Leer jy my ken, sal jy sien ek's 'n beaut'
>> As a matter of fact, ek is rather cute
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 15:58:22 UTC 2025
|