Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nasionale Blaps?
Nasionale Blaps? [boodskap #41895] |
Fri, 11 May 2001 11:54 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op Sê Wie vanmiddag - Blou Bul Ondersteuner wat beweer sy span gaan vanaand
wen, want:
'n Bul haal uit en wys wanneer hy moet.
--
ann...@ctnet.co.za
Kortasem van lag
|
|
|
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41935 is 'n antwoord op boodskap #41930] |
Sat, 12 May 2001 11:54 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Tatta kjend - kyk tog dat jou paapie 'n stywe bol byderhand het . Dit help
> om dit vas te hou as die spanning te hoog raak.
>
Annette, ek sien so in my geestesoog vir jou sit
en die bal vasklem, en ek hou van wat ek sien. Ek
kon nog nooit verstaan hoekom enige mens so opgewonde
kan raak oor iets wat sports aangaan nie, maar dit
nou daargelaat. My man kyk ook elke Sondagmôre
hier ou rugbywedstryde waarvan hy die uitslag al ken
en hulle is soms net tussen twee provinsiale spanne
in Europa.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41962 is 'n antwoord op boodskap #41959] |
Sat, 12 May 2001 21:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog - moenie my vertel ek moet jou ook oortuig soos ek die lot in die
Noordelike Halfrond oortuig het dat waar ek is, bo is nie:))))
So werk dit:
Die ou aardbol is rond - dit het lank gevat, maar meeste mense stem saam dat
dit so is - elk geval almal wat die Imax vertoning Blue Planet gesien het.
So - waar ek ook staan op hierdie aardbol, daar is ek bo, en die res is
onder:))
Moenie my vertel dat jy alles glo in boeke nie - die eerste ouens wat die
kaart gedruk het kon dit onderstebo gedoen het, en die res het maar net
gevolg:))
Annette
Dries Venter wrote in message ...
> Nou hoe werk jou "onder" en "bo"?
> a) Ons is hoër bo seespieel - dus is on "bo" en julle ónder"
> b) Ons lê noord van julle, en soos alle platwêrelders weet, 'n kaar se noord
> altyd bó, so ons is weer "bo" en julle "onder".
> c) Ons het baie meer kultuuuuur as julle (is so, vra maar die wōterklowers),
> dus is ons "bo" en julle "onder"
> d) Die flou bulle is mos nou weer bo-aan die Vodacom punteleer - so ons is
> "bo" en julle "onder" :-P
>
> Groete.
> Dries Venter
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ditqa$i86$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>> Sê vir jou paapie hy kan maar releks. Dit is net die koerante daar onder in
>> die Transvaal wat so skrywe. Hier bo in die Kaap is die sportskrywers te
>> hard besig om persie en slappes in die bokspan te hou.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #42064 is 'n antwoord op boodskap #42049] |
Tue, 15 May 2001 01:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonderlik!! Vertel my meer!!! Ek neem dan dat julle geen sport speel of na
kyk waar ronde balle ( sokker, tennis, krieket, ens by betrokke is nie?
Jou frisbee sneeuballe sal nooit hulle teiken tref nie:)))
Ek dink regtig jy moet dringend Blue Planet by 'n Imax teater gaan kyk:)
Annette
Dries Venter wrote in message ...
> Nee, plattes. Jy gooi hom soos 'n Frisbee. Die woord "sfeer" is by ons
> plataarders 'n vloekwoord!
>
> Dries
>
> "Annette" wrote in message
> news:9dmqqi$1r1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))))mmmmm - Maak jy vierkantige sneeuballe?:)))
>> Dries Venter wrote in message ...
>>> Oortuig?! Vir my, geswore plataarde aanhanger? Jy het 'n "snowball's
>> hope"
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:36 UTC 2025
|