Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga
|
|
|
|
|
|
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42066 is 'n antwoord op boodskap #42041] |
Tue, 15 May 2001 05:08   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit, swart of
kleurling.
Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span, en bereid
is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir span ook?)
Die Hansie-saak se stof het nog nie loop lê nie, en die ouens vergat ons op
die manier.
Wanneer jy die voordeel kry van 'n loopbaan in die openbare oog, dan het jy
nie meer 'n privaatlewe nie.
Tien uit tien vir die speler/lid van die span wat hulle verkla het - dit gee
my hoop.
Dit blyk dat daar strenger reëls geld teen dobbel maar nie teen dwelms
nie...
"Annette" skryf in boodskap news:9dp7lt$ae8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Om meer presies te wees - Gibbs, Telemachus, Adams, Nel, Kemp en die
> fisioterapeut -
> Ek wil net weet - daardie ouens se spel het nie die toetse belemmer nie
> belemmer nie - hulle het dit nie in die openbaar gedoen of hulle sleg gedra
> nie - so waarom moet hulle soos kinders behandel word, en kan hulle nie meer
> eers in hul kamers doen wat hulle wil nie?
> Annette
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Al die kleurlinge was betrokke
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
news:9dok60$9t9$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?
>
>>> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
>>> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6
>> perde
>>>> se dagga-rokery in die hotelkamers!
>>>> Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>>>>
>>>> Thys oppie Bos
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42088 is 'n antwoord op boodskap #42066] |
Tue, 15 May 2001 17:41   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig is alkohol 'n meer aanvaarbare dwelm!!!
"Jonas" skryf in boodskap news:3b00b9f1$0$229@hades.is.co.za...
> Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit, swart of
> kleurling.
> Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span, en bereid
> is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir span ook?)
> Die Hansie-saak se stof het nog nie loop lê nie, en die ouens vergat ons op
> die manier.
> Wanneer jy die voordeel kry van 'n loopbaan in die openbare oog, dan het jy
> nie meer 'n privaatlewe nie.
> Tien uit tien vir die speler/lid van die span wat hulle verkla het - dit gee
> my hoop.
> Dit blyk dat daar strenger reëls geld teen dobbel maar nie teen dwelms
> nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9dp7lt$ae8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Om meer presies te wees - Gibbs, Telemachus, Adams, Nel, Kemp en die
>> fisioterapeut -
>> Ek wil net weet - daardie ouens se spel het nie die toetse belemmer nie
>> belemmer nie - hulle het dit nie in die openbaar gedoen of hulle
sleg
> gedra
>> nie - so waarom moet hulle soos kinders behandel word, en kan hulle
nie
> meer
>> eers in hul kamers doen wat hulle wil nie?
>> Annette
>>
>> Krokkie wrote in message ...
>>> Al die kleurlinge was betrokke
>>>
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
> news:9dok60$9t9$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Ek het die storie nog nie gehoor nie!!! Wie wanneer en waar?
>>
>>>> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
>>>> 9dnuee$2vo4$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na
die 6
>>> perde
>>>> > se dagga-rokery in die hotelkamers!
>>>> > Gibbs en sy pelle doen dit weer!
>>>> >
>>>> > Thys oppie Bos
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga [boodskap #42100 is 'n antwoord op boodskap #42089] |
Wed, 16 May 2001 05:50  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou praat jy!:))
Annette
Max wrote in message ...
> Plaas legalize hulle dit. Dan kan hulle die rokertjies opdonner met
> belasting, en uiteindelik die beloofde huise vir almal bou!!!
>
>
>
> "Kris" wrote in message
> news:3b0191bc_3@batman.vip-za.com...
>> Jonas skryf...
>>> Die manne wat tarzantwak gerook het moet die trekpas kry - wit,
> swart of
>>> kleurling.
>>> Jaag hom weg. Daar is baie spelers wat aanspraak maak in die span,
> en
>>> bereid is om hulself te gedra. (Daar is sekerlik 'n gedragskode vir
> span
>>> ook?)
>> Hulle kan dit nie bekostig om hulle weg te jaag nie, want dan is die
> hele
>> "transformasie proses" in sy moer in.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:37:56 UTC 2025
|