Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wintie!!
Wintie!! [boodskap #42013] Ma, 14 Mei 2001 03:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek giggel nou nog oor die verbaasde gesig van Fleck toe hy ewe wintie draf
om sy seker doel te gaan druk, en hy deur Kayser van agter geloop is.
Spelers op daardie vlak behoort laaaaankal van beter te weet.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Wintie!! [boodskap #42019 is 'n antwoord op boodskap #42013] Ma, 14 Mei 2001 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hy verdien die "Joker van die Reeks"-toekenning vir 2001! Al die stupid
goed wat hy darem al aangevang het, aangevang het, aangevang het, aangevang
het, aangevang het... Dieslefde foute elke keer....

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9dnl54$t3f$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek giggel nou nog oor die verbaasde gesig van Fleck toe hy ewe wintie draf
> om sy seker doel te gaan druk, en hy deur Kayser van agter geloop is.
> Spelers op daardie vlak behoort laaaaankal van beter te weet.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Wintie!! [boodskap #42042 is 'n antwoord op boodskap #42019] Ma, 14 Mei 2001 17:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit sê baie vir hom dat hy nog steeds in die Springbokgroep is sonder
Solomons se invloed:)))))
Annette

Thys de Wet wrote in message ...
> Hy verdien die "Joker van die Reeks"-toekenning vir 2001! Al die stupid
> goed wat hy darem al aangevang het, aangevang het, aangevang het, aangevang
> het, aangevang het... Dieslefde foute elke keer....
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9dnl54$t3f$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek giggel nou nog oor die verbaasde gesig van Fleck toe hy ewe wintie draf
>> om sy seker doel te gaan druk, en hy deur Kayser van agter geloop is.
>> Spelers op daardie vlak behoort laaaaankal van beter te weet.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Vorige onderwerp: E-pos van L&P
Volgende onderwerp: ag ag nortbertjie tog !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 00:49:05 MGT 2024