Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So interessant...
So interessant... [boodskap #42003] So, 13 Mei 2001 20:54 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
toe ek vandag verneem dat die prostitute in Durb's blou T hemde met
die Blou Bulle se logo dra.
By navraag sê hulle dit beteken "moet nie te veel verwag nie"

DD
Re: So interessant... [boodskap #42012 is 'n antwoord op boodskap #42003] Ma, 14 Mei 2001 03:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie idee - Mens kan sien hulle is professioneel en glo nie in misleidende
advertensies nie:))))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
>
>
> toe ek vandag verneem dat die prostitute in Durb's blou T hemde met
> die Blou Bulle se logo dra.
> By navraag sê hulle dit beteken "moet nie te veel verwag nie"
>
> DD
Vorige onderwerp: Die tulpe bloei
Volgende onderwerp: Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 00:44:29 MGT 2024