Nasionale Blaps? [boodskap #41895] |
Vr, 11 Mei 2001 11:54 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op Sê Wie vanmiddag - Blou Bul Ondersteuner wat beweer sy span gaan vanaand
wen, want:
'n Bul haal uit en wys wanneer hy moet.
--
ann...@ctnet.co.za
Kortasem van lag
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41914 is 'n antwoord op boodskap #41895] |
Vr, 11 Mei 2001 20:12 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geluk aan die Bulle!! Hulle het toe gewen - ek het gekyk en gekyk - maar
niks is uitgehaal nie;)))
Die Katte was te oorgerus. Te Jammer.
Annette
Annette wrote in message ...
> Op Sê Wie vanmiddag - Blou Bul Ondersteuner wat beweer sy span gaan vanaand
> wen, want:
> 'n Bul haal uit en wys wanneer hy moet.
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Kortasem van lag
>
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41916 is 'n antwoord op boodskap #41895] |
Vr, 11 Mei 2001 20:18 |
hennerietjie
Boodskappe: 46 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
antie annette:
> Op Sê Wie vanmiddag - Blou Bul Ondersteuner wat beweer sy span gaan vanaand
> wen
> ann...@ctnet.co.za
> Kortasem van lag
sjieesh antie antie kan nou ma' weer asem haal as antie nie klaar virstik
het innie cats wat die kat so aan die bal beet gehad het nie. my pa het mos
hoeka vir antie gloudiena gesê die cats onnersteners is te wintie. en dien
hôl kannie hol soos brytentjie nie antie. al wat hy van hol weet is lat dit
sy van is en wat hy sien antie. ma' die ekspirts wil vir hom 'n spring bok
jirsie aantrek antie. dan kan hille ma' weer vir mal niek lat afrig ok sê my
pa.
koebaai antie (die boels lat my ok pittymal lag)
hennerietjie
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41930 is 'n antwoord op boodskap #41916] |
Sa, 12 Mei 2001 08:48 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Henneretjie kjend,
>
> sjieesh antie antie kan nou ma' weer asem haal as antie nie klaar virstik
> het innie cats wat die kat so aan die bal beet gehad het nie.
Ag dankie man. Die borsdruppels en balsem kopiva het gehelp.
Aan die kattegemaai was daar tog geen salf aan te smeer nie.
my pa het mos
> hoeka vir antie gloudiena gesê die cats onnersteners is te wintie. en dien
> hêl kannie hol soos brytentjie nie antie.
Sê vir jou paapie hy is 'n kenner. Daai Hall kind kan miskien hol, maar hy
hol dom en dan wil hy ook nie die bal aangee sodat sy maatjies kan speel
nie.
al wat hy van hol weet is lat dit
> sy van is en wat hy sien antie. ma' die ekspirts wil vir hom 'n spring bok
> jirsie aantrek antie. dan kan hille ma' weer vir mal niek lat afrig ok sê my
> pa.
Sê vir jou paapie hy kan maar releks. Dit is net die koerante daar onder in
die Transvaal wat so skrywe. Hier bo in die Kaap is die sportskrywers te
hard besig om persie en slappes in die bokspan te hou.
>
> koebaai antie (die boels lat my ok pittymal lag)
Tatta kjend - kyk tog dat jou paapie 'n stywe bol byderhand het . Dit help
om dit vas te hou as die spanning te hoog raak.
>
> hennerietjie
>
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41935 is 'n antwoord op boodskap #41930] |
Sa, 12 Mei 2001 11:54 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Tatta kjend - kyk tog dat jou paapie 'n stywe bol byderhand het . Dit help
> om dit vas te hou as die spanning te hoog raak.
>
Annette, ek sien so in my geestesoog vir jou sit
en die bal vasklem, en ek hou van wat ek sien. Ek
kon nog nooit verstaan hoekom enige mens so opgewonde
kan raak oor iets wat sports aangaan nie, maar dit
nou daargelaat. My man kyk ook elke Sondagmôre
hier ou rugbywedstryde waarvan hy die uitslag al ken
en hulle is soms net tussen twee provinsiale spanne
in Europa.
Gloudina
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41959 is 'n antwoord op boodskap #41930] |
Sa, 12 Mei 2001 18:52 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou hoe werk jou "onder" en "bo"?
a) Ons is hoër bo seespieel - dus is on "bo" en julle ónder"
b) Ons lê noord van julle, en soos alle platwêrelders weet, 'n kaar se noord
altyd bó, so ons is weer "bo" en julle "onder".
c) Ons het baie meer kultuuuuur as julle (is so, vra maar die wōterklowers),
dus is ons "bo" en julle "onder"
d) Die flou bulle is mos nou weer bo-aan die Vodacom punteleer - so ons is
"bo" en julle "onder" :-P
Groete.
Dries Venter
"Annette" skryf in boodskap news:9ditqa$i86$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sê vir jou paapie hy kan maar releks. Dit is net die koerante daar onder in
> die Transvaal wat so skrywe. Hier bo in die Kaap is die sportskrywers te
> hard besig om persie en slappes in die bokspan te hou.
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41962 is 'n antwoord op boodskap #41959] |
Sa, 12 Mei 2001 21:03 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog - moenie my vertel ek moet jou ook oortuig soos ek die lot in die
Noordelike Halfrond oortuig het dat waar ek is, bo is nie:))))
So werk dit:
Die ou aardbol is rond - dit het lank gevat, maar meeste mense stem saam dat
dit so is - elk geval almal wat die Imax vertoning Blue Planet gesien het.
So - waar ek ook staan op hierdie aardbol, daar is ek bo, en die res is
onder:))
Moenie my vertel dat jy alles glo in boeke nie - die eerste ouens wat die
kaart gedruk het kon dit onderstebo gedoen het, en die res het maar net
gevolg:))
Annette
Dries Venter wrote in message ...
> Nou hoe werk jou "onder" en "bo"?
> a) Ons is hoër bo seespieel - dus is on "bo" en julle ónder"
> b) Ons lê noord van julle, en soos alle platwêrelders weet, 'n kaar se noord
> altyd bó, so ons is weer "bo" en julle "onder".
> c) Ons het baie meer kultuuuuur as julle (is so, vra maar die wōterklowers),
> dus is ons "bo" en julle "onder"
> d) Die flou bulle is mos nou weer bo-aan die Vodacom punteleer - so ons is
> "bo" en julle "onder" :-P
>
> Groete.
> Dries Venter
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ditqa$i86$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>> Sê vir jou paapie hy kan maar releks. Dit is net die koerante daar onder in
>> die Transvaal wat so skrywe. Hier bo in die Kaap is die sportskrywers te
>> hard besig om persie en slappes in die bokspan te hou.
>
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41991 is 'n antwoord op boodskap #41962] |
So, 13 Mei 2001 19:05 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oortuig?! Vir my, geswore plataarde aanhanger? Jy het 'n "snowball's hope"
;-p
Dries
"Annette" skryf in boodskap news:9dk95s$qe9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai tog - moenie my vertel ek moet jou ook oortuig soos ek die lot in die
> Noordelike Halfrond oortuig het dat waar ek is, bo is nie:))))
> So werk dit:
> Die ou aardbol is rond - dit het lank gevat, maar meeste mense stem saam dat
> dit so is - elk geval almal wat die Imax vertoning Blue Planet gesien het.
> So - waar ek ook staan op hierdie aardbol, daar is ek bo, en die res is
> onder:))
>
> Moenie my vertel dat jy alles glo in boeke nie - die eerste ouens wat die
> kaart gedruk het kon dit onderstebo gedoen het, en die res het maar net
> gevolg:))
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #41998 is 'n antwoord op boodskap #41991] |
So, 13 Mei 2001 20:20 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))mmmmm - Maak jy vierkantige sneeuballe?:)))
Annette
Dries Venter wrote in message ...
> Oortuig?! Vir my, geswore plataarde aanhanger? Jy het 'n "snowball's hope"
>
> ;-p
>
> Dries
>
> "Annette" wrote in message
> news:9dk95s$qe9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ai tog - moenie my vertel ek moet jou ook oortuig soos ek die lot in die
>> Noordelike Halfrond oortuig het dat waar ek is, bo is nie:))))
>> So werk dit:
>> Die ou aardbol is rond - dit het lank gevat, maar meeste mense stem saam dat
>> dit so is - elk geval almal wat die Imax vertoning Blue Planet gesien het.
>> So - waar ek ook staan op hierdie aardbol, daar is ek bo, en die res is
>> onder:))
>> Moenie my vertel dat jy alles glo in boeke nie - die eerste ouens wat die
>> kaart gedruk het kon dit onderstebo gedoen het, en die res het maar net
>> gevolg:))
>
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #42049 is 'n antwoord op boodskap #41998] |
Ma, 14 Mei 2001 19:45 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, plattes. Jy gooi hom soos 'n Frisbee. Die woord "sfeer" is by ons
plataarders 'n vloekwoord!
Dries
"Annette" skryf in boodskap news:9dmqqi$1r1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))mmmmm - Maak jy vierkantige sneeuballe?:)))
> Dries Venter wrote in message ...
>> Oortuig?! Vir my, geswore plataarde aanhanger? Jy het 'n "snowball's
> hope"
|
|
|
Re: Nasionale Blaps? [boodskap #42064 is 'n antwoord op boodskap #42049] |
Di, 15 Mei 2001 01:26 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonderlik!! Vertel my meer!!! Ek neem dan dat julle geen sport speel of na
kyk waar ronde balle ( sokker, tennis, krieket, ens by betrokke is nie?
Jou frisbee sneeuballe sal nooit hulle teiken tref nie:)))
Ek dink regtig jy moet dringend Blue Planet by 'n Imax teater gaan kyk:)
Annette
Dries Venter wrote in message ...
> Nee, plattes. Jy gooi hom soos 'n Frisbee. Die woord "sfeer" is by ons
> plataarders 'n vloekwoord!
>
> Dries
>
> "Annette" wrote in message
> news:9dmqqi$1r1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))))mmmmm - Maak jy vierkantige sneeuballe?:)))
>> Dries Venter wrote in message ...
>>> Oortuig?! Vir my, geswore plataarde aanhanger? Jy het 'n "snowball's
>> hope"
>
|
|
|