Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: What have Blacks really done?
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41631] Sa, 05 Mei 2001 18:57 na volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:

> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
> nations. And that counts for one moer of a lot.

Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie

Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?

Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm

Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
"Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41648 is 'n antwoord op boodskap #41631] So, 06 Mei 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
hulle kon nie skryf nie, het niks tot die wetwenskap by gedra nie, teer op
mense, is van nature geneig tot misdaad, is oor die algemeen sleg,(amper so
sleg soos ferdi), hulle kon slegs yster in 'n baie beperkte vorm verwerk
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41660 is 'n antwoord op boodskap #41648] So, 06 Mei 2001 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Antonio  is tans af-lyn  Antonio
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wat is "wetwenskap"?
"koos" schrieb im Newsbeitrag
news:9d2s2d$8lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hulle kon nie skryf nie, het niks tot die wetwenskap by gedra nie, teer op
> mense, is van nature geneig tot misdaad, is oor die algemeen sleg,(amper so
> sleg soos ferdi), hulle kon slegs yster in 'n baie beperkte vorm verwerk
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41662 is 'n antwoord op boodskap #41660] So, 06 Mei 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JAN[6]  is tans af-lyn  JAN[6]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
WETENSKAP DIT WAS SEKER 'N DRUKFOUT

"Antonio" skryf in boodskap news:9d38go$j8o$05$1@news.t-online.com...
> Wat is "wetwenskap"?
> "koos" schrieb im Newsbeitrag
> news:9d2s2d$8lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> hulle kon nie skryf nie, het niks tot die wetwenskap by gedra nie, teer op
>> mense, is van nature geneig tot misdaad, is oor die algemeen sleg,(amper so
>> sleg soos ferdi), hulle kon slegs yster in 'n baie beperkte vorm verwerk
>>
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41663 is 'n antwoord op boodskap #41631] So, 06 Mei 2001 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik is die storie nie so eenvoudig soos rasse ingesteldes dit wil
hê nie. Ja, die swart mense het nie vreeslik kreatief verkeer in die verlede
nie, maar die eenvoudige rede was dat Afrika gesorg het vir alles. Daar was
'n oorvloed diere vir kos en velle en om wetenskaplik vooruit te gaan het jy
'n behoefte daartoe nodig. Dit gebeur nie sommer net nie.

Die swart mense het 'n groot intellektuele vermoë net soos ons, maar het nie
behoeftes gehad wat deur 'n helse lot navorsing en probleem oplossing
opgelos moes word nie.

As Afrika geisoleerd was van die res van die wêreld, sou self ou Thabo Mbeki
vandag met 'n vlies velletjie iewers in die noord provinsie rond gesleep het
besig om die nasie se getalle uit te bou.

Die swartes is egter nie ondergeskik aan ons nie, maak nie saak hoe graag
selfs ek so wou dink nie. As jy 'n swart kind in Europa groot maak, word
hulle basies "wit". Hulle kan bleddie goed redeneer. Ek kan ongelukkig nie
die "African American's" se geneigdheid om te bedel verklaar nie, maar ek
het nie genoeg inligting om 'n opinie daaroor te vorm nie. As ek moet raai
sou ek sê dat dit die enigste probleem is met swartes as gemeenskap. Hulle
wil altyd hê iemand moet hulle ophef. Hulle kan dit self doen, maar hulle
vertrou lyk dit my nie hulle vermoëns nie. As hulle dit nie kan doen nie,
hoe kan hulle van ons verwag om dit te doen.

Die swart mense moet ongelukkig ophou om ander vir hulle probleme te
blameer. Hulle is dieselfde toegerus as ons (miskien nie in kultuur nie wat
'n probleem is) en kan hulle self help.

Die voortrekkers het hier aangekom met niks, en kyk waar is Suid Afrika
vandag!

Kom nou swart broeders. Maak die wêreld werk.

Opreg
Logika

Danielle skryf in boodskap news:hli8ftk0qcj7uovnk7u5vkqp7jq6qqoh4m@4ax.com...
> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>
>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>
> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie kop>
>
> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>
> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>
> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41675 is 'n antwoord op boodskap #41663] So, 06 Mei 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logika wrote:

> Ek kan ongelukkig nie
> die "African American's" se geneigdheid om te bedel verklaar nie, maar ek
> het nie genoeg inligting om 'n opinie daaroor te vorm nie.

Logika, die twee belangrikste mense in die VSA se regeringvandag wat betref
buitelandse sake is die Secretary of State
en die Chief National Security Advisor. Nou, as mens in ag
neem dat die VSA die magtigste land op die oomblik in die
wereld is, dan is die mag van die VSA wat betref buitelandse
sake in die hande van twee "African Americans." Moenie
hulle uitmaak as bedelaars nie.

Gloudina
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41687 is 'n antwoord op boodskap #41631] So, 06 Mei 2001 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van uitvind en patenteer sal ek nie nou weet nie, maar wat ek wel weet is
dat hulle al ons geleerde politieke grootkoppe,doktore en professore
deeglik om die onderhandelingstafel ore aangesit het.

Ek moet sê - mens leer gou om hulle tipe van onderhandeling aan te leer as
dit kom by arbeidskwessies.

Ons is almal mense met pense.

Om te onderhandel en die ander party se denkwyse te verstaan gee mens baie
beter positiewe resultate as om mense te verskree en uit te kryt.

Baie van die swartmense, kan net soos baie van die witmense sê: Ons is nie
almal so nie.

Annette

Danielle wrote in message ...
> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>
>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>
> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie kop>
>
> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>
> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>
> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41688 is 'n antwoord op boodskap #41660] So, 06 Mei 2001 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos my ma altyd sê: 'n Goeie begryper het net 'n halwe woord nodig:))

Annette

Antonio wrote in message ...
> Wat is "wetwenskap"?
> "koos" schrieb im Newsbeitrag
> news:9d2s2d$8lt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> hulle kon nie skryf nie, het niks tot die wetwenskap by gedra nie, teer op
>> mense, is van nature geneig tot misdaad, is oor die algemeen sleg,(amper so
>> sleg soos ferdi), hulle kon slegs yster in 'n baie beperkte vorm verwerk
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41721 is 'n antwoord op boodskap #41687] So, 06 Mei 2001 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Vriend van my sê altyd, swartes is vrek goed as dit kom by emosionele
politiek. Die hele wêreld huil as 'n klein swart baba huil hier in Afrika.
Die wêreld vra nie eens vra oor die swart oorloë wat die kleintjie so laat
skreeu nie. Die beursies gaan oop en die mondjie gaan toe... vir 'n wyle.

Groete
Logika

Annette skryf in boodskap news:9d3qos$nh9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van uitvind en patenteer sal ek nie nou weet nie, maar wat ek wel weet is
> dat hulle al ons geleerde politieke grootkoppe,doktore en professore
> deeglik om die onderhandelingstafel ore aangesit het.
>
> Ek moet sê - mens leer gou om hulle tipe van onderhandeling aan te leer as
> dit kom by arbeidskwessies.
>
> Ons is almal mense met pense.
>
> Om te onderhandel en die ander party se denkwyse te verstaan gee mens baie
> beter positiewe resultate as om mense te verskree en uit te kryt.
>
> Baie van die swartmense, kan net soos baie van die witmense sê: Ons is nie
> almal so nie.
>
> Annette
>
> Danielle wrote in message ...
>> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>>
>>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>>
>> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
>> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie > kop>
>>
>> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>>
>> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>>
>> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
>> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>>
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41728 is 'n antwoord op boodskap #41631] So, 06 Mei 2001 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle,

Meeste van die uitvindings in daai lys is verbeteringe, nie uitvindings nie.

Dag maar net ek sê.

Groete
Logika

Danielle skryf in boodskap news:hli8ftk0qcj7uovnk7u5vkqp7jq6qqoh4m@4ax.com...
> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>
>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>
> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie kop>
>
> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>
> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>
> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41733 is 'n antwoord op boodskap #41631] So, 06 Mei 2001 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het Edison nie die telefoon uitgevind nie?

mmmmm?

Groete

Danielle skryf in boodskap news:hli8ftk0qcj7uovnk7u5vkqp7jq6qqoh4m@4ax.com...
> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>
>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>
> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie kop>
>
> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>
> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>
> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41734 is 'n antwoord op boodskap #41631] So, 06 Mei 2001 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of was dit nou Graham Bell?

Danielle skryf in boodskap news:hli8ftk0qcj7uovnk7u5vkqp7jq6qqoh4m@4ax.com...
> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>
>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>
> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie kop>
>
> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>
> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>
> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41747 is 'n antwoord op boodskap #41734] Ma, 07 Mei 2001 01:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logika wrote:

> Of was dit nou Graham Bell?
>
>

Ja, en die eerste "langafstand-oproep" is deurhom tussen Brantford en 'n
dorpie wat Parys
hier in Suid-westelike Ontario gedoen.
Alexander Graham Bell se ouers het in Brant-
ford gewoon.

Gloudina
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41748 is 'n antwoord op boodskap #41631] Ma, 07 Mei 2001 01:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy van Brandfort in die Vrystaat, waar Winnie Mandela vir n lang tyd
gewoon het?

Pop

skryf in boodskap news:3AF5F598.87EAEFD2@home.com...
> Logika wrote:
>
>> Of was dit nou Graham Bell?
>>
>
> Ja, en die eerste "langafstand-oproep" is deurhom tussen Brantford en 'n
> dorpie wat Parys
> hier in Suid-westelike Ontario gedoen.
> Alexander Graham Bell se ouers het in Brant-
> ford gewoon.
>
> Gloudina
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41751 is 'n antwoord op boodskap #41631] Ma, 07 Mei 2001 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Praat jy van Brandfort in die Vrystaat, waar Winnie Mandela vir n lang tyd
> gewoon het?
>
>
>

Brantford, in Suid-westelike Ontario. Kanada en die VSA
veg oor in watter land die telefoon "ontdek" is. Alexander
Graham Bell se ouers was Skotte wat na Kanada gekom het.

Gloudina
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41758 is 'n antwoord op boodskap #41721] Ma, 07 Mei 2001 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Logika schreef in berichtnieuws 9d4jd9
> 'n Vriend van my sê altyd, swartes is vrek goed as dit kom by emosionele
> politiek. Die hele wêreld huil as 'n klein swart baba huil hier in Afrika.
> Die wêreld vra nie eens vra oor die swart oorloë wat die kleintjie so laat
> skreeu nie. Die beursies gaan oop en die mondjie gaan toe... vir 'n wyle.

Die wreedheid is hier in Europa nog pas geleden ook gebeurd en dat bij
zogenaamde beschaafde bevolkingsgroepen.
In elke cultuur zijn er gedragregels die bepalen wat goed en slecht gedrag
is.
Zelfs bij de prmitiefste mensen.

Macht alcohol en drugs maken van ieder mens een beest......in de
afrikaanse oorlogen krijgen de strijders drugs en alcohol....in die
geestelijke toestanden vermoorden ze nig hun eigen grootmoeder.

Hun leiders zijn de echte criminele.....]

Grt Emmy

>
> Groete
> Logika
>
>
> Annette wrote in message
> news:9d3qos$nh9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van uitvind en patenteer sal ek nie nou weet nie, maar wat ek wel weet is
>> dat hulle al ons geleerde politieke grootkoppe,doktore en professore
>> deeglik om die onderhandelingstafel ore aangesit het.
>>
>> Ek moet sê - mens leer gou om hulle tipe van onderhandeling aan te leer as
>> dit kom by arbeidskwessies.
>>
>> Ons is almal mense met pense.
>>
>> Om te onderhandel en die ander party se denkwyse te verstaan gee mens baie
>> beter positiewe resultate as om mense te verskree en uit te kryt.
>>
>> Baie van die swartmense, kan net soos baie van die witmense sê: Ons is nie
>> almal so nie.
>>
>> Annette
>>
>> Danielle wrote in message ...
>>> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>>>
>>>> They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>>>> nations. And that counts for one moer of a lot.
>>>
>>> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
>>> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie >> kop>
>>>
>>> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>>>
>>> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>>>
>>> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
>>> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>>>
>>
>
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41780 is 'n antwoord op boodskap #41687] Ma, 07 Mei 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Net soos jy hier sê Anette,
Onthou net een ding, NIEMAND het ons ore aangesit nie. Dit was net `n BAIE
klein groepie broeders wat ons uitverkoop het hoor..

Frikkie

Annette skryf in boodskap news:9d3qos$nh9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van uitvind en patenteer sal ek nie nou weet nie, maar wat ek wel weet is
> dat hulle al ons geleerde politieke grootkoppe,doktore en professore
> deeglik om die onderhandelingstafel ore aangesit het.
>
> Ek moet sê - mens leer gou om hulle tipe van onderhandeling aan te leer as
> dit kom by arbeidskwessies.
>
> Ons is almal mense met pense.
>
> Om te onderhandel en die ander party se denkwyse te verstaan gee mens baie
> beter positiewe resultate as om mense te verskree en uit te kryt.
>
> Baie van die swartmense, kan net soos baie van die witmense sê: Ons is nie
> almal so nie.
>
> Annette
Re: What have Blacks really done? [boodskap #41792 is 'n antwoord op boodskap #41631] Di, 08 Mei 2001 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, waar's jou sin vir humor?

skryf in boodskap news:3AF61451.80C97A5E@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Praat jy van Brandfort in die Vrystaat, waar Winnie Mandela vir n lang tyd
>> gewoon het?
>>
>
> Brantford, in Suid-westelike Ontario. Kanada en die VSA
> veg oor in watter land die telefoon "ontdek" is. Alexander
> Graham Bell se ouers was Skotte wat na Kanada gekom het.
>
> Gloudina
>
Re: What have Dutch really done? [boodskap #41793 is 'n antwoord op boodskap #41758] Di, 08 Mei 2001 19:39 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Emmy, kom op! Vertel ons gou waar daai drugs en alkohol vandaan gekom
het?

"emmy" skryf in boodskap news:9d5nc9$46e$1@news.pcmnet.nl...
>
> Logika schreef in berichtnieuws 9d4jd9
>> 'n Vriend van my sê altyd, swartes is vrek goed as dit kom by emosionele
>> politiek. Die hele wêreld huil as 'n klein swart baba huil hier in Afrika.
>> Die wêreld vra nie eens vra oor die swart oorloë wat die kleintjie so laat
>> skreeu nie. Die beursies gaan oop en die mondjie gaan toe... vir 'n wyle.
>
> Die wreedheid is hier in Europa nog pas geleden ook gebeurd en dat bij
> zogenaamde beschaafde bevolkingsgroepen.
> In elke cultuur zijn er gedragregels die bepalen wat goed en slecht gedrag
> is.
> Zelfs bij de prmitiefste mensen.
>
> Macht alcohol en drugs maken van ieder mens een beest......in de
> afrikaanse oorlogen krijgen de strijders drugs en alcohol....in die
> geestelijke toestanden vermoorden ze nig hun eigen grootmoeder.
>
> Hun leiders zijn de echte criminele.....]
>
> Grt Emmy
>
>
>>
>> Groete
>> Logika
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9d3qos$nh9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van uitvind en patenteer sal ek nie nou weet nie, maar wat ek wel weet is
>>> dat hulle al ons geleerde politieke grootkoppe,doktore en professore
>>> deeglik om die onderhandelingstafel ore aangesit het.
>>>
>>> Ek moet sê - mens leer gou om hulle tipe van onderhandeling aan te leer as
>>> dit kom by arbeidskwessies.
>>>
>>> Ons is almal mense met pense.
>>>
>>> Om te onderhandel en die ander party se denkwyse te verstaan gee mens baie
>>> beter positiewe resultate as om mense te verskree en uit te kryt.
>>>
>>> Baie van die swartmense, kan net soos baie van die witmense sê: Ons is nie
>>> almal so nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Danielle wrote in message ...
>>>> On Fri, 04 May 2001 20:51:12 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>>>>
>>>> >They won the fucking tri nations more than any other rugby playing
>>>> >nations. And that counts for one moer of a lot.
>>>>
>>>> Ooooohhh...die mannetjie vloek net so lekker in die Ingelse groep as
>>>> wat hy hier vir my kom vloek het in hierdie groep. Ai toggie >>> kop>
>>>>
>>>> Maar wat het swart mense dan nou uitgevind en gepatenteer?
>>>>
>>>> Kyk gou na www.hodc.com/inventio.htm
>>>>
>>>> Ek hou veral van Otis Boykin wat "Pace Maker Controls" en
>>>> "Guided-Missile" ontwerp het! :-)))
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: South Africa and Castro's apartheid
Volgende onderwerp: Weet iemand dalk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:30:01 MGT 2024