Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'working holiday vir Nederland'
'working holiday vir Nederland' [boodskap #41787] Di, 08 Mei 2001 18:42 na volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien Australiers en New Zeelanders word toegelaat as om 'working holiday
makers' na Nederland te gaan maar nie Suid-Afrikaners nie.
Hoekom word Suid-Afrikaners die voorreg ontse?Ons het tog dieper wortels as
die bogenoemde lande.
Onderhandel Suid-Afrika met Nederland vir so tipe visa?
Dit raak al hoe moeiliker vir Suid-Afrikaners om die land te verlaat.Mens
kan die tekens sien dat ons regering ander lande gevra het om dit moeilik te
maak.
Net die 2 weke terug wou ek my amerikaanse visa kry maar is n lang storie
vertel van jong mense wat nie in SA werk kan kry nie en die land verlaat,so
hulle wil nie vir my n visa gee nie.
Gelukkig kan hul hul amerikaanse visa druk.Ek het dit reggekry om na
Brittanje te gaan op vakansie en werks visa te kry.Ek's sal wragtig nie my
kinders in SA laat bore nie en hul die onreg aandoen om n Suid-Afrikaanse
paspoort te he nie.Jy kan verder met 'lucky packet' paspoort kom.
Re: 'working holiday vir Nederland' [boodskap #41788 is 'n antwoord op boodskap #41787] Di, 08 Mei 2001 19:10 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As jou idee is om jou kinders in die buiteland te kry, is 'n permit vir
Nederland vir jou niks werd nie. As jy as SA'er in NL 'n kind kry word
hy as Suid Afrikaner geregistreer. Om 'n werks/verblyfsvergunning te kry
is vir jou as SA'er net so maklik/moeilik as vir enige ander.

Soms selfs makliker, agv Afrikaans. So het NL 'n tyd terug nursies uit
SA ingevoer, tot hulle oor geld gekla het... Die Nederlandse nursies
strike by the way nou ook vir meer geld... Maar ek dwaal nou van die
punt af.

Sukses met jou werk in Engeland!

M

"Onlinedude" skryf in boodskap news:9d9e9m$oqa$1@plutonium.btinternet.com...
> Ek sien Australiers en New Zeelanders word toegelaat as om 'working holiday
> makers' na Nederland te gaan maar nie Suid-Afrikaners nie.
> Hoekom word Suid-Afrikaners die voorreg ontse?Ons het tog dieper wortels as
> die bogenoemde lande.
> Onderhandel Suid-Afrika met Nederland vir so tipe visa?
> Dit raak al hoe moeiliker vir Suid-Afrikaners om die land te verlaat.Mens
> kan die tekens sien dat ons regering ander lande gevra het om dit moeilik te
> maak.
> Net die 2 weke terug wou ek my amerikaanse visa kry maar is n lang storie
> vertel van jong mense wat nie in SA werk kan kry nie en die land verlaat,so
> hulle wil nie vir my n visa gee nie.
> Gelukkig kan hul hul amerikaanse visa druk.Ek het dit reggekry om na
> Brittanje te gaan op vakansie en werks visa te kry.Ek's sal wragtig nie my
> kinders in SA laat bore nie en hul die onreg aandoen om n Suid-Afrikaanse
> paspoort te he nie.Jy kan verder met 'lucky packet' paspoort kom.
>
Vorige onderwerp: Sy kom met die sekelmaan
Volgende onderwerp: Re: New homepage
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:39:56 MGT 2024