|
|
|
|
| Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41716 is 'n antwoord op boodskap #41713] |
So., 06 Mei 2001 21:27   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
> wrote:
>
>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>
>
> Miskien in die biblioteek, Gert
>
Beteken "in die hande kry" nie dat jy dit wil
besit nie? Daarvoor kan jy mens tog nie
biblioteek-toe stuur nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41739 is 'n antwoord op boodskap #41722] |
So., 06 Mei 2001 23:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> die outeur se naam is Hettie Smit.
> Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
>
En die groot liefde van Hettie Smit, wat glooutobiografies in die boek
is, is W.E.G. Louw.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41750 is 'n antwoord op boodskap #41710] |
Ma., 07 Mei 2001 03:13   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
> as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
> Churchill.
>
>
Nou, Pop, van wanneer af judge mens 'n book by its cover?
Ek hou, in retrospek, nogal van W.E.G. Louw (alhoewel ek
hom nooit gesien het nie. ) Ek hou van sy gedigte. Ek dink
sy digwerk is onderskat, net soos NP s'n bietjie oorskat is.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41769 is 'n antwoord op boodskap #41710] |
Ma., 07 Mei 2001 17:00  |
Johan D. Strydom
Boodskappe: 21 Geregistreer: Mei 2001
|
Junior Lid |
|
|
Sover ek weet is daar 'n kopie beskikbaar by www.boekwinkel.co.za Dit is 'n
webruimte waar tweedehandse boeke van die hand gesit word. Hoop jy kom reg.
skryf in boodskap news:3AF6136D.AA571985@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
>> as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
>> Churchill.
>>
>
> Nou, Pop, van wanneer af judge mens 'n book by its cover?
> Ek hou, in retrospek, nogal van W.E.G. Louw (alhoewel ek
> hom nooit gesien het nie. ) Ek hou van sy gedigte. Ek dink
> sy digwerk is onderskat, net soos NP s'n bietjie oorskat is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|