Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geskaak
Geskaak [boodskap #41548] Do, 03 Mei 2001 18:27 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek speel partykeer skaak en backgammon by http://zone.msn.com/

Die probleem is dat die meeste "onbekende" mense eenvoudig skoert sodra
hulle sien hulle gaan verloor, dan sit 'n ou daar met 'n goeie hand maar
geen oponent nie. Die meeste mense wil stuipe kry as hulle enige spel
verloor, maar ekself gee glad nie om om te verloor nie. Meestal omdat ek
heel onortodoks en onkonvensioneel speel, maar ook partykeer net om te sorg
dat die oponent tot die einde bly.

Toe dag ek mens kan miskien liewer so 'n "rolling sosiale" toernooi vir die
ng. reel
waar mens hier 'n weeklikse(?) tyd bepaal waar almal dan opruk en teen
mekaar speel?

Mens kan op mekaar se profiele sien hoeveel games gewen of verloor is, en
wat jou rating is.
So kan mens dan iemand bo jou uitdaag, ens.

Dink julle dis moontlik en haalbaar, en sal daar tentatief enige
belangstelling wees?

Elkeen sal 'n paar files moet aflaai vanaf die site en dan terugkom en jou
nickname hier publiseer, sê of jy 'n beginner is, ens.

Laat weet asseblief, ook of daar miskien 'n ander beter site is vir so iets.
Re: Geskaak [boodskap #41551 is 'n antwoord op boodskap #41548] Do, 03 Mei 2001 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 May 2001 20:27:39 +0200, "Internet Polisie"
wrote:

> Ek speel partykeer skaak en backgammon by http://zone.msn.com/
>
> Die probleem is dat die meeste "onbekende" mense eenvoudig skoert sodra
> hulle sien hulle gaan verloor, dan sit 'n ou daar met 'n goeie hand maar
> geen oponent nie.
Dit klink na brêg.

> net om te sorg
> dat die oponent tot die einde bly.

Nòu's dit brêg sonner ophou
>
> Toe dag ek mens kan miskien liewer so 'n "rolling sosiale" toernooi vir die
> ng. reel
ô ô nou begin dit te klink of jy kan bekostig om te brêg

> waar mens hier 'n weeklikse(?) tyd bepaal waar almal dan opruk en teen
> mekaar speel?
>
Nee, jy wil ons popey maak.

DD
>
Re: Geskaak [boodskap #41556 is 'n antwoord op boodskap #41548] Do, 03 Mei 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
`n Probleem is egter die ouens wat nie oor `n elektroniese skaaktoestel
beskik nie, want ek het al gehoor dat van hierdie ouens op die Internet van
die aperate gebruik maak om hulle skuiwe te gee en dus kan hulle eintlik nie
verloor nie.
Op so `n manier sal `n ou egter net verloor en nooit werklik weet hoe die
ander persoon speel nie.

Groete
Frikkie

Internet Polisie skryf in boodskap news:9cs8e2$qbo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek speel partykeer skaak en backgammon by http://zone.msn.com/
>
> Die probleem is dat die meeste "onbekende" mense eenvoudig skoert sodra
> hulle sien hulle gaan verloor, dan sit 'n ou daar met 'n goeie hand maar
> geen oponent nie. Die meeste mense wil stuipe kry as hulle enige spel
> verloor, maar ekself gee glad nie om om te verloor nie. Meestal omdat ek
> heel onortodoks en onkonvensioneel speel, maar ook partykeer net om te sorg
> dat die oponent tot die einde bly.
>
> Toe dag ek mens kan miskien liewer so 'n "rolling sosiale" toernooi vir die
> ng. reel
> waar mens hier 'n weeklikse(?) tyd bepaal waar almal dan opruk en teen
> mekaar speel?
>
> Mens kan op mekaar se profiele sien hoeveel games gewen of verloor is, en
> wat jou rating is.
> So kan mens dan iemand bo jou uitdaag, ens.
>
> Dink julle dis moontlik en haalbaar, en sal daar tentatief enige
> belangstelling wees?
>
> Elkeen sal 'n paar files moet aflaai vanaf die site en dan terugkom en jou
> nickname hier publiseer, sê of jy 'n beginner is, ens.
>
> Laat weet asseblief, ook of daar miskien 'n ander beter site is vir so iets.
>
Re: Geskaak [boodskap #41573 is 'n antwoord op boodskap #41551] Vr, 04 Mei 2001 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:4mc3ft8f81qf7lgkqr2gk5fv1pkhcfmuls@4ax.com...
> On Thu, 3 May 2001 20:27:39 +0200, "Internet Polisie"
> wrote:

>> Die probleem is dat die meeste "onbekende" mense eenvoudig skoert sodra
>> hulle sien hulle gaan verloor, dan sit 'n ou daar met 'n goeie hand maar
>> geen oponent nie.
> Dit klink na br�g.

Nee, ek het nie na myself verwys nie, maar na 'n algemene probleem deur baie
mense ondervind. Soos ou Frikkie sê, sal party mense selfs kroek net om te
wen. Baie mense speel net die games klaar wat hulle gaan wen, so hulle voel
hulle het nie die ander games verloor nie. Soos jy weet ly hierdie mense aan
'n minderwaardigheidskompleks. Mens sal dit nie doen met iemand wat "bekend"
aan hulle is nie, want netnou loop jy haar weer in die kerk raak. Dieselfde
mense sal oor 'n rooi robot jaag as dit hard reen, want hulle voel hulle sal
nie uitgevang word nie. Maw, sodra mense voel dat hulle anoniem of
onaantasbaar is, verander hul persoonlikheid heeltemal.

>> Toe dag ek mens kan miskien liewer so 'n "rolling sosiale" toernooi vir
die ng. reel
> � � nou begin dit te klink of jy kan bekostig om te br�g
Nee, die gedagte was net eenvoudig dat mense wat wil teen mekaar kan speel.
Ek moet sê dat ek wel 'n doodse stilte oor so 'n voorstel verwag het.

>> waar mens hier 'n weeklikse(?) tyd bepaal waar almal dan opruk en teen
>> mekaar speel?
> Nee, jy wil ons popey maak.
"Ons"? Die "ons en julle" sindroom.
Hoeveel onse is in jou pond?
Re: Geskaak [boodskap #41574 is 'n antwoord op boodskap #41573] Vr, 04 Mei 2001 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kan nie hier vir jou vertel ons stel belang nie, want dan sal Norbert
dink ons is lui:)))
Annette ( ek speel al klaar skaak met ander, en het regtigwaar nie tyd nou
in die rugbyseisoen nie:)))

Kobus Pietersen wrote in message ...
> Davie Davis wrote in message
> news:4mc3ft8f81qf7lgkqr2gk5fv1pkhcfmuls@4ax.com...
>> On Thu, 3 May 2001 20:27:39 +0200, "Internet Polisie"
>> wrote:
>
>>> Die probleem is dat die meeste "onbekende" mense eenvoudig skoert sodra
>>> hulle sien hulle gaan verloor, dan sit 'n ou daar met 'n goeie hand maar
>>> geen oponent nie.
>> Dit klink na br�g.
>
> Nee, ek het nie na myself verwys nie, maar na 'n algemene probleem deur baie
> mense ondervind. Soos ou Frikkie sê, sal party mense selfs kroek net om te
> wen. Baie mense speel net die games klaar wat hulle gaan wen, so hulle voel
> hulle het nie die ander games verloor nie. Soos jy weet ly hierdie mense aan
> 'n minderwaardigheidskompleks. Mens sal dit nie doen met iemand wat "bekend"
> aan hulle is nie, want netnou loop jy haar weer in die kerk raak. Dieselfde
> mense sal oor 'n rooi robot jaag as dit hard reen, want hulle voel hulle sal
> nie uitgevang word nie. Maw, sodra mense voel dat hulle anoniem of
> onaantasbaar is, verander hul persoonlikheid heeltemal.
>
>>> Toe dag ek mens kan miskien liewer so 'n "rolling sosiale" toernooi vir
> die ng. reel
>> � � nou begin dit te klink of jy kan bekostig om te br�g
> Nee, die gedagte was net eenvoudig dat mense wat wil teen mekaar kan speel.
> Ek moet sê dat ek wel 'n doodse stilte oor so 'n voorstel verwag het.
>
>>> waar mens hier 'n weeklikse(?) tyd bepaal waar almal dan opruk en teen
>>> mekaar speel?
>> Nee, jy wil ons popey maak.
> "Ons"? Die "ons en julle" sindroom.
> Hoeveel onse is in jou pond?
>
Re: Geskaak [boodskap #41587 is 'n antwoord op boodskap #41574] Vr, 04 Mei 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 May 2001 10:20:10 +0200, "Annette" wrote:

> ek speel al klaar skaak met ander, en het regtigwaar nie tyd nou
> in die rugbyseisoen nie:)))
>
Watter posisie speel jy Annette?

DD
Re: Geskaak [boodskap #41590 is 'n antwoord op boodskap #41587] Vr, 04 Mei 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Leunstoel-senter:))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 4 May 2001 10:20:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> ek speel al klaar skaak met ander, en het regtigwaar nie tyd nou
>> in die rugbyseisoen nie:)))

> Watter posisie speel jy Annette?
>
> DD
Re: Geskaak [boodskap #41756 is 'n antwoord op boodskap #41590] Ma, 07 Mei 2001 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Leunstoel-senter:))
> Annette

Seker een van daai senters wat weier om die remote te pass...

>
> Davie Davis wrote in message ...
>> On Fri, 4 May 2001 10:20:10 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> ek speel al klaar skaak met ander, en het regtigwaar nie tyd nou
>>> in die rugbyseisoen nie:)))
>
>> Watter posisie speel jy Annette?
>>
>> DD
Re: Geskaak [boodskap #41963 is 'n antwoord op boodskap #41756] Sa, 12 Mei 2001 21:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee!! Geen vrou het 'n probleem met 'n remote nie. Daardie is mos 'n
mansprobleem:)))
Annette

Lou wrote in message ...
>
>
> Annette wrote:

>> Leunstoel-senter:))
>> Annette
>
> Seker een van daai senters wat weier om die remote te pass...
>

>> Davie Davis wrote in message
...
>>> On Fri, 4 May 2001 10:20:10 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> ek speel al klaar skaak met ander, en het regtigwaar nie tyd nou
>>>> in die rugbyseisoen nie:)))
>>
>>> Watter posisie speel jy Annette?
>>>
>>> DD
Vorige onderwerp: What have Blacks really done? (II)
Volgende onderwerp: anglo-boereoorlog.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:54:55 MGT 2024