| Die Houtlepel [boodskap #41458] |
Di., 01 Mei 2001 05:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit maak
nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
oral te koop.
( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
sonder 'n houtlepel nie.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41475 is 'n antwoord op boodskap #41469] |
Di., 01 Mei 2001 14:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En waarvoor sou julle dit gebruik?:))
Annette
Emmy wrote in message ...
> Wij gebruiken ook houten lepels........;-))
>
> Grt Emmy
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar
> ek
>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
> maak
>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels
> is
>> oral te koop.
>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
> maak
>> sonder 'n houtlepel nie.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41515 is 'n antwoord op boodskap #41513] |
Wo., 02 Mei 2001 03:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
Annette
poppie wrote in message ...
> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>
> pop
>
> Annette wrote in message
> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
> maak
>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
>> oral te koop.
>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
>> sonder 'n houtlepel nie.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41536 is 'n antwoord op boodskap #41519] |
Wo., 02 Mei 2001 23:44   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Liewe Paul, as poetoepap vir jou kos der kosse is, dan kry ek
jou jammer, dit smaak soos niks nie, soos grits hier by ons,
net wit stysel! :-)
pop
wrote in message
news:9co1b1$1ea0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Sies Poppie, hoe kan jy daardie kos der kosse met soveel minagting bejeen.
> Jy weet nie rerig wat jy mis nie, girl. Hau!!!!
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>> Annette
>>
>> poppie wrote in message ...
>>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>
>>> pop
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41538 is 'n antwoord op boodskap #41458] |
Do., 03 Mei 2001 07:33   |
pjb...
Boodskappe: 57 Geregistreer: April 2001
|
Volle Lid |
|
|
Geen salf aan julle te smeer nie maar ek dink julle weet nie regtig hoe om
pap te maak nie, hmmmmmmmm????
pjb
"Danielle" skryf in boodskap news:lri1fts8mpuqac9f4slitmc2kju6rad02u@4ax.com...
> On Wed, 2 May 2001 18:44:18 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Liewe Paul, as poetoepap vir jou kos der kosse is, dan kry ek
>> jou jammer, dit smaak soos niks nie, soos grits hier by ons,
>> net wit stysel! :-)
>
> Ek stem saam met jou pop, en ek is 'n gebore vaalpens. :-)
> Maar so min as wat ek van pap hou - grits is duisend maal meer yukkie!
> :-) Couscous is lekker (veral die kits tipe wat mens net water hoef
> by te gooi, en dis gereed in 1 minuut!) :-)
>
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41539 is 'n antwoord op boodskap #41538] |
Do., 03 Mei 2001 08:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien is dit die rede hoekom ons nog hier bly:)))
Ons kan pap maak - soms nog dik ook:)))
Annette
pjb...@eskom.co.za wrote in message
...
> Geen salf aan julle te smeer nie maar ek dink julle weet nie regtig hoe om
> pap te maak nie, hmmmmmmmm????
> pjb
> "Danielle" wrote in message
> news:lri1fts8mpuqac9f4slitmc2kju6rad02u@4ax.com...
>> On Wed, 2 May 2001 18:44:18 -0500, "poppie" wrote:
>>> Liewe Paul, as poetoepap vir jou kos der kosse is, dan kry ek
>>> jou jammer, dit smaak soos niks nie, soos grits hier by ons,
>>> net wit stysel! :-)
>> Ek stem saam met jou pop, en ek is 'n gebore vaalpens. :-)
>> Maar so min as wat ek van pap hou - grits is duisend maal meer yukkie!
>> :-) Couscous is lekker (veral die kits tipe wat mens net water hoef
>> by te gooi, en dis gereed in 1 minuut!) :-)
>
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41541 is 'n antwoord op boodskap #41535] |
Do., 03 Mei 2001 08:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - maar ek is regtig baie gelukkig hier in die Kaap - naby aan see en
berge.
Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot - die mense daar kan
soms te gul wees:)))
En wat is dit met die manne daar? Hulle stetsons sit aan hulle koppe vas!:))
Annette
poppie wrote in message ...
> Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
> Annette.
> Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
> dink).
> pop
>
> Annette wrote in message
> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>> Annette
>> poppie wrote in message ...
>>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>
>>> pop
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar
> ek
>>>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
>>> maak
>>>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels
> is
>>>> oral te koop.
>>>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
>>>> sonder 'n houtlepel nie.
>>>> --
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> Red wine lover.
>>
>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41545 is 'n antwoord op boodskap #41458] |
Do., 03 Mei 2001 15:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is dit Amerikaans vir Van der Merwe?:))))
In Kort:
VdM gaan na Texas. In 'n restaurant bestel hy 'n halwe steak. Hele bord
steak kom aan, en hy word verseker dit is 'n halwe, want In Texas Is Alles
Groter.
Daarna bestel 'n 'n halwe porsie roomys. Yslike bak kom aan, Selfde storie -
In Texas Is Alles Groter.
Hy vra toe waar die kleedkamers is - hy loop om 'n klomp draaie, en kom in
'n saal met 'n swembad - hy skree toe: Moenie die ketting trek terwyl ek nog
hier is nie!!!!
Annette
Danielle wrote in message ...
> On Thu, 3 May 2001 10:24:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot -
>
> Wat lees jy toe van Joorsie Boes? :-))
>
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41559 is 'n antwoord op boodskap #41541] |
Do., 03 Mei 2001 23:04   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Lees mense nog die Huisgennoot? Ek dog die blad het verdwyn
in oblivion waar dit hoort.
Wat beteken "gul" Annette?
En i.v.m. die Stetson hoede, ja die Amerikaners hou van hulle hoede,
of Stetsons in Texas, of "ball caps'" (baseball) elders. My kind sê van
die
seuns in haar skool dra so dikwels hoed, hulle het "hat hair" in die
oggend
(hulle mag nie hoede dra by die skool nie.)
pop
Annette skryf in boodskap news:9cr54n$8qm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie - maar ek is regtig baie gelukkig hier in die Kaap - naby aan see en
> berge.
> Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot - die mense daar kan
> soms te gul wees:)))
> En wat is dit met die manne daar? Hulle stetsons sit aan hulle koppe vas!:))
> Annette
>
> poppie wrote in message ...
>> Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
>> Annette.
>> Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
>> dink).
>> pop
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>>> Annette
>
>>> poppie wrote in message ...
>>>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>>
>>>> pop
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>>> > Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie -
maar
>> ek
>>>> > moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
>>>> maak
>>>> > nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie -
houtlepels
>> is
>>>> > oral te koop.
>>>> > ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>>> > Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
> maak
>>>> > sonder 'n houtlepel nie.
>>>> > --
>>>> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > Red wine lover.
>>>
>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Houtlepel [boodskap #41568 is 'n antwoord op boodskap #41559] |
Vr., 04 Mei 2001 05:29  |
pjb...
Boodskappe: 57 Geregistreer: April 2001
|
Volle Lid |
|
|
Pop, die Huisgenoot gaan steeds van krag tot krag maar ek dink hy kry erg
kompetisie van Loslyf en 'n paar ander tydskrifte...(G)
pjb
"poppie" skryf in boodskap news:9cso3d$157$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Lees mense nog die Huisgennoot? Ek dog die blad het verdwyn
> in oblivion waar dit hoort.
> Wat beteken "gul" Annette?
> En i.v.m. die Stetson hoede, ja die Amerikaners hou van hulle hoede,
> of Stetsons in Texas, of "ball caps'" (baseball) elders. My kind sê van
> die
> seuns in haar skool dra so dikwels hoed, hulle het "hat hair" in die
> oggend
> (hulle mag nie hoede dra by die skool nie.)
>
> pop
>
> Annette wrote in message
> news:9cr54n$8qm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie - maar ek is regtig baie gelukkig hier in die Kaap - naby aan see
> en
>> berge.
>> Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot - die mense daar
> kan
>> soms te gul wees:)))
>> En wat is dit met die manne daar? Hulle stetsons sit aan hulle koppe
> vas!:))
>> Annette
>>
>> poppie wrote in message ...
>>> Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
>>> Annette.
>>> Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
>>> dink).
>>> pop
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>>>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>>>> Annette
>>
>>>> poppie wrote in message ...
>>>> >Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>>> >in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>> >
>>>> >pop
>>>> >
>>>> >Annette wrote in message
>>>> >news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>>> >> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie -
> maar
>>> ek
>>>> >> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en
> dit
>>>> >maak
>>>> >> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie -
> houtlepels
>>> is
>>>> >> oral te koop.
>>>> >> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>>> >> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
>> maak
>>>> >> sonder 'n houtlepel nie.
>>>> >> --
>>>> >> ann...@ctnet.co.za
>>>> >> Red wine lover.
>>>>
>>>>
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
|
|
|
|