Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Houtlepel
Die Houtlepel [boodskap #41458] Di, 01 Mei 2001 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit maak
nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
oral te koop.
( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
sonder 'n houtlepel nie.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Die Houtlepel [boodskap #41469 is 'n antwoord op boodskap #41458] Di, 01 Mei 2001 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wij gebruiken ook houten lepels........;-))

Grt Emmy

"Annette" skryf in boodskap news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit maak
> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
> oral te koop.
> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
> sonder 'n houtlepel nie.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41471 is 'n antwoord op boodskap #41469] Di, 01 Mei 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Emmy skryf in boodskap news:9cm1ru$qob$1@news.pcmnet.nl...
> Wij gebruiken ook houten lepels........;-))

Und wat van Houtenkoppen?
Re: Die Houtlepel [boodskap #41475 is 'n antwoord op boodskap #41469] Di, 01 Mei 2001 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En waarvoor sou julle dit gebruik?:))
Annette

Emmy wrote in message ...
> Wij gebruiken ook houten lepels........;-))
>
> Grt Emmy
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar
> ek
>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
> maak
>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels
> is
>> oral te koop.
>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
> maak
>> sonder 'n houtlepel nie.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41478 is 'n antwoord op boodskap #41475] Di, 01 Mei 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9cmgeq$pdt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En waarvoor sou julle dit gebruik?:))

Hetzelfde gebruik als in ZA .........om te gebruiken bij de kookkunst
;-))
niet om mee te eten......

Grt Emmy

> Annette
>
> Emmy wrote in message ...
>> Wij gebruiken ook houten lepels........;-))
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie -
maar
>> ek
>>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en
dit
>> maak
>>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie -
houtlepels
>> is
>>> oral te koop.
>>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
>> maak
>>> sonder 'n houtlepel nie.
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>>
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41482 is 'n antwoord op boodskap #41475] Di, 01 Mei 2001 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> En waarvoor sou julle dit gebruik?:))
>
> Emmy wrote...
>> Wij gebruiken ook houten lepels........;-))
>>

Bindt een touw rond je middel, bevestig de pollepel eraan, bindt een houten
snijplank voor je buik, span een touw rond je benen (midden over je
bovenbenen), buig je knieën naar binnen en dan snel naar buiten. Herhaal dat
laatste enkele tientalle malen en zing er een schuin liedje bij. Succes
verzekerd op feesten en partijen :)

Arthur
Re: Die Houtlepel [boodskap #41483 is 'n antwoord op boodskap #41458] Di, 01 Mei 2001 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, dié ding is soos een van daai veeldoelige artikels,
vertoon mooi in die kombuis
help om kinders te dissiplineer
roer die potjie
maak die putu
en dan daai potte wat jy nie mag krap nie, hy's net die d�ng.
dan het baie tot 'n naam ( oumatjie, vroutjie ,ens. )
En wanneer hy sy doel gedien het word hy vir oulaas in die voëlhok
gebruik.
Re: Die Houtlepel [boodskap #41484 is 'n antwoord op boodskap #41482] Di, 01 Mei 2001 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> zing er een schuin liedje

Wat beteken "schuin" ?

Gloudina
Re: Die Houtlepel [boodskap #41493 is 'n antwoord op boodskap #41458] Di, 01 Mei 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> zing er een schuin liedje
> Wat beteken "schuin" ?

Schunnig, onwelvoeglijk.

Groeten,
Arthur
Re: Die Houtlepel [boodskap #41513 is 'n antwoord op boodskap #41458] Di, 01 Mei 2001 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?

pop

Annette skryf in boodskap news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit maak
> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
> oral te koop.
> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
> sonder 'n houtlepel nie.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41515 is 'n antwoord op boodskap #41513] Wo, 02 Mei 2001 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
Annette

poppie wrote in message ...
> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>
> pop
>
> Annette wrote in message
> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
> maak
>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
>> oral te koop.
>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
>> sonder 'n houtlepel nie.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41519 is 'n antwoord op boodskap #41515] Wo, 02 Mei 2001 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Sies Poppie, hoe kan jy daardie kos der kosse met soveel minagting bejeen.
Jy weet nie rerig wat jy mis nie, girl. Hau!!!!
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
> Annette
>
> poppie wrote in message ...
>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>
>> pop
>>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41535 is 'n antwoord op boodskap #41515] Wo, 02 Mei 2001 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
Annette.
Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
dink).
pop

Annette skryf in boodskap news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
> Annette
>
> poppie wrote in message ...
>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>
>> pop
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar ek
>>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
>> maak
>>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels is
>>> oral te koop.
>>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
>>> sonder 'n houtlepel nie.
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>>
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41536 is 'n antwoord op boodskap #41519] Wo, 02 Mei 2001 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Paul, as poetoepap vir jou kos der kosse is, dan kry ek
jou jammer, dit smaak soos niks nie, soos grits hier by ons,
net wit stysel! :-)

pop

wrote in message
news:9co1b1$1ea0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Sies Poppie, hoe kan jy daardie kos der kosse met soveel minagting bejeen.
> Jy weet nie rerig wat jy mis nie, girl. Hau!!!!
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>> Annette
>>
>> poppie wrote in message ...
>>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>
>>> pop
>>>
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41538 is 'n antwoord op boodskap #41458] Do, 03 Mei 2001 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Geen salf aan julle te smeer nie maar ek dink julle weet nie regtig hoe om
pap te maak nie, hmmmmmmmm????
pjb

"Danielle" skryf in boodskap news:lri1fts8mpuqac9f4slitmc2kju6rad02u@4ax.com...
> On Wed, 2 May 2001 18:44:18 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Liewe Paul, as poetoepap vir jou kos der kosse is, dan kry ek
>> jou jammer, dit smaak soos niks nie, soos grits hier by ons,
>> net wit stysel! :-)
>
> Ek stem saam met jou pop, en ek is 'n gebore vaalpens. :-)
> Maar so min as wat ek van pap hou - grits is duisend maal meer yukkie!
> :-) Couscous is lekker (veral die kits tipe wat mens net water hoef
> by te gooi, en dis gereed in 1 minuut!) :-)
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41539 is 'n antwoord op boodskap #41538] Do, 03 Mei 2001 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit die rede hoekom ons nog hier bly:)))
Ons kan pap maak - soms nog dik ook:)))
Annette

pjb...@eskom.co.za wrote in message
...
> Geen salf aan julle te smeer nie maar ek dink julle weet nie regtig hoe om
> pap te maak nie, hmmmmmmmm????
> pjb
> "Danielle" wrote in message
> news:lri1fts8mpuqac9f4slitmc2kju6rad02u@4ax.com...
>> On Wed, 2 May 2001 18:44:18 -0500, "poppie" wrote:

>>> Liewe Paul, as poetoepap vir jou kos der kosse is, dan kry ek
>>> jou jammer, dit smaak soos niks nie, soos grits hier by ons,
>>> net wit stysel! :-)

>> Ek stem saam met jou pop, en ek is 'n gebore vaalpens. :-)
>> Maar so min as wat ek van pap hou - grits is duisend maal meer yukkie!
>> :-) Couscous is lekker (veral die kits tipe wat mens net water hoef
>> by te gooi, en dis gereed in 1 minuut!) :-)

>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41541 is 'n antwoord op boodskap #41535] Do, 03 Mei 2001 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - maar ek is regtig baie gelukkig hier in die Kaap - naby aan see en
berge.
Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot - die mense daar kan
soms te gul wees:)))
En wat is dit met die manne daar? Hulle stetsons sit aan hulle koppe vas!:))
Annette

poppie wrote in message ...
> Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
> Annette.
> Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
> dink).
> pop
>
> Annette wrote in message
> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>> Annette

>> poppie wrote in message ...
>>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>
>>> pop
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>>> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie - maar
> ek
>>>> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
>>> maak
>>>> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie - houtlepels
> is
>>>> oral te koop.
>>>> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>>> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan maak
>>>> sonder 'n houtlepel nie.
>>>> --
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> Red wine lover.
>>
>>
>>>


>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41545 is 'n antwoord op boodskap #41458] Do, 03 Mei 2001 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit Amerikaans vir Van der Merwe?:))))
In Kort:
VdM gaan na Texas. In 'n restaurant bestel hy 'n halwe steak. Hele bord
steak kom aan, en hy word verseker dit is 'n halwe, want In Texas Is Alles
Groter.
Daarna bestel 'n 'n halwe porsie roomys. Yslike bak kom aan, Selfde storie -
In Texas Is Alles Groter.
Hy vra toe waar die kleedkamers is - hy loop om 'n klomp draaie, en kom in
'n saal met 'n swembad - hy skree toe: Moenie die ketting trek terwyl ek nog
hier is nie!!!!
Annette

Danielle wrote in message ...
> On Thu, 3 May 2001 10:24:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot -
>
> Wat lees jy toe van Joorsie Boes? :-))
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41559 is 'n antwoord op boodskap #41541] Do, 03 Mei 2001 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lees mense nog die Huisgennoot? Ek dog die blad het verdwyn
in oblivion waar dit hoort.
Wat beteken "gul" Annette?
En i.v.m. die Stetson hoede, ja die Amerikaners hou van hulle hoede,
of Stetsons in Texas, of "ball caps'" (baseball) elders. My kind sê van
die
seuns in haar skool dra so dikwels hoed, hulle het "hat hair" in die
oggend
(hulle mag nie hoede dra by die skool nie.)

pop

Annette skryf in boodskap news:9cr54n$8qm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie - maar ek is regtig baie gelukkig hier in die Kaap - naby aan see en
> berge.
> Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot - die mense daar kan
> soms te gul wees:)))
> En wat is dit met die manne daar? Hulle stetsons sit aan hulle koppe vas!:))
> Annette
>
> poppie wrote in message ...
>> Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
>> Annette.
>> Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
>> dink).
>> pop
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>>> Annette
>
>>> poppie wrote in message ...
>>>> Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>>> in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>>
>>>> pop
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>>> > Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie -
maar
>> ek
>>>> > moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en dit
>>>> maak
>>>> > nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie -
houtlepels
>> is
>>>> > oral te koop.
>>>> > ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>>> > Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
> maak
>>>> > sonder 'n houtlepel nie.
>>>> > --
>>>> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > Red wine lover.
>>>
>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Die Houtlepel [boodskap #41561 is 'n antwoord op boodskap #41458] Do, 03 Mei 2001 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:70n3ftshd6thn04o19v3efi13b36uppkac@4ax.com...
Joorsie Boes? :-)) - Lees George Bush! :-)
Re: Die Houtlepel [boodskap #41568 is 'n antwoord op boodskap #41559] Vr, 04 Mei 2001 05:29 Na vorige boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Pop, die Huisgenoot gaan steeds van krag tot krag maar ek dink hy kry erg
kompetisie van Loslyf en 'n paar ander tydskrifte...(G)
pjb

"poppie" skryf in boodskap news:9cso3d$157$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Lees mense nog die Huisgennoot? Ek dog die blad het verdwyn
> in oblivion waar dit hoort.
> Wat beteken "gul" Annette?
> En i.v.m. die Stetson hoede, ja die Amerikaners hou van hulle hoede,
> of Stetsons in Texas, of "ball caps'" (baseball) elders. My kind sê van
> die
> seuns in haar skool dra so dikwels hoed, hulle het "hat hair" in die
> oggend
> (hulle mag nie hoede dra by die skool nie.)
>
> pop
>
> Annette wrote in message
> news:9cr54n$8qm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie - maar ek is regtig baie gelukkig hier in die Kaap - naby aan see
> en
>> berge.
>> Het vanoggend 'n Texas grappie gelees in die Huisgenoot - die mense daar
> kan
>> soms te gul wees:)))
>> En wat is dit met die manne daar? Hulle stetsons sit aan hulle koppe
> vas!:))
>> Annette
>>
>> poppie wrote in message ...
>>> Nou ja toe, I rest my case. Die Vrystaat invloed is sterk in jou are
>>> Annette.
>>> Goeie soliede mense, vriendelik (laat my soms baie aan ons Texans
>>> dink).
>>> pop
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9cnvvc$2rv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> In die Kaap gebore, 4 jaar in Bloemfontein, 7 jaar in Witbank, terug na
>>>> Bloemfontein vir 14 jaar, en toe terug Kaap toe.
>>>> Annette
>>
>>>> poppie wrote in message ...
>>>> >Annette, hoe kan jy van poetoepap hou (eeuw) en terselfdertyd
>>>> >in die Kaap woon? Het jy in die Vrystaat gewoon op n kol?
>>>> >
>>>> >pop
>>>> >
>>>> >Annette wrote in message
>>>> >news:9clm34$e76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> 'n Baie belangrike gebruiksartikel in enige huishouding hier.
>>>> >> Ek weet nie of dit so algemeen in gebruik is in ander lande nie -
> maar
>>> ek
>>>> >> moet sê almal weet van Die Houtlepel Prys in enige kompetisie - en
> dit
>>>> >maak
>>>> >> nie saak waar in die wêreld mens by 'n straatmark kom nie -
> houtlepels
>>> is
>>>> >> oral te koop.
>>>> >> ( Jonas - jy is vry om herstelwerk te doen)
>>>> >> Wat ek wel weet is dat mens nie behoorlik putupap ( poetoepap) kan
>> maak
>>>> >> sonder 'n houtlepel nie.
>>>> >> --
>>>> >> ann...@ctnet.co.za
>>>> >> Red wine lover.
>>>>
>>>>
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Teken van die tyd?
Volgende onderwerp: Koffielepels?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 22:56:57 MGT 2024