| was MDrift gewees - nie vir Jonas! - Spotsfamily2.jpg (0/1) [boodskap #4142] |
So., 07 Maart 2004 15:27  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Mar 2004 03:22:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>> Daar is wel 'n luiperd op die foto's, saam met 'n leeu in dieselde
>> hok. Maar bes moontlik praat jy van 'n hyena, waarvan daar 'n
>> mooi foto is.
>>
>> Wolf
>
> Liewe Wolf
>
> Ek weet hoe 'n hyena lyk. Ja, daar was 'n mooi foto van 'n hyena, maar
> om een of ander rede gril ek vir hulle. Ek dink luiperde is baie mooi,
> en dit herhinner my ook aan daardie storie van Herman Charles Bosman
> oor die luiperd. Op een stadium praat hy van twee soorte, omdat hulle
> glo 'n verskillende getal kolle het (sê oom Schalk Lourens..), maar
> dit maak nie saak nie "because if you see one you do only one kind of
> running.." :-))
>
> Hyena hater
DÃ n, my Ierse droom, praat jy van die 'Spotsgesin'.
Spots, Spotty en Spottiekie:-)))
Wolf
ns.
Moet nie oopmaak Jonas!
|
|
|
|
|
|
| Re: was MDrift gewees - nie vir Jonas! - Spotsfamily2.jpg (0/1) [boodskap #4145 is 'n antwoord op boodskap #4144] |
So., 07 Maart 2004 22:23  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 7 Mar 2004 13:19:41 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> DÃ n, my Ierse droom, praat jy van die 'Spotsgesin'.
>> Spots, Spotty en Spottiekie:-)))
>>
>> Wolf
>>
>> ns.
>> Moet nie oopmaak Jonas!
>
>
> Ek kon nie die aanhangsel sien nie, maar ek sal more in Londen weer
> probeer. Ek hoop dis luiperde wat ek sal sien... (veral omdat ek so
> onseker was of die meervoud van luiperd "luiperde" of "Luiperds" is
> :-))
>
> Lorinda
Yes! Dit is luiperds wat jy sal sien.
DD
|
|
|
|