Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Playboy versus die Bybel
Playboy versus die Bybel [boodskap #41427] |
Mon, 30 April 2001 16:16  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dag almal, vir die mense uit Suid-Afrika,
Sorry, ek is 'n Vlaming, ek praat nie die Afrikaans nie. Ek probeer
slegs... Verskoning as hierdie artikel niet korrek gespel is nie.
Ek het hierdie volgende gelees in 'n e-mail wat ek gister ontvang het:
"Wat mens vind by die Afrikaner is ouens wat "Playboy's" lees, maar
dit NOOIT sal erken nie. Die bybel sal op die koffie tafel le, maar
die Playboy en ander pornografie sal weggesteek wees onder die bed..."
Verskoning, ek is baie verras gewees toe ek dit gelees het!.. Ek sou
dit nooit kan glo nie van my Suidafrikaanse medebroers as nie 'n
suiwere Afrikaanstalige dame my dit nie gesê het nie.
Ek het dit ook vertel teen andere landgenote hier in Vlaanderen en
dit het baie hertseer gemaak. Hierdie mense het almal "Skande" geroep!
Ek dink dit is 'n saak wat dringend 'n ondersoek vereis! Ek wil nie
glo nie die Suidafrikaanse ouens koop enkel die Playboy vir 'n
anatomiese studie oor die vroueliggaam te maak. God is moontlik
ge-emigreer uit Suid-Afrika. Kan anders nie wees nie.
Die groete vir almal,
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41437 is 'n antwoord op boodskap #41427] |
Mon, 30 April 2001 19:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Norbert uit Vlaanderen wrote:
> Ek het hierdie volgende gelees in 'n e-mail wat ek gister ontvang het:
> "Wat mens vind by die Afrikaner is ouens wat "Playboy's" lees, maar
> dit NOOIT sal erken nie. Die bybel sal op die koffie tafel le
> .. Ek sou
> dit nooit kan glo nie van my Suidafrikaanse medebroers as nie 'n
> suiwere Afrikaanstalige dame my dit nie gesê het nie.
Het jy daaraan gedink dat die "Afrikaanstalige dame" 'n agenda
het?Sulke uitsprake kom gewoonlik van iemand wat iets wil bewys. Sy
gebruik die bybel en Playboy as ikone vir iets anders. Ek sou ook
mense verdink van agenda's wat die bybel op die KOFFIETAFEL
sit.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41479 is 'n antwoord op boodskap #41462] |
Tue, 01 May 2001 15:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sterrenkijker wrote:
> 'n Groot deel van die klandizie in sex shops is vrou?
> Dit het ik heeltemal nooit geweet nie!
> Wag! Es sal vra aan Gloudina of dit waar is.. Sy is
> 'n oude vrou wat alles weet.
>
Jy vra nou vir die verkeerde vroumens. Maar as
algemene rigsnoer: vroumense is baie meer
avontuurlik en nuuskierig as mans, dus kan ek dit
glo. Die enigste paar keer wat ons in 'n winkel vir
sulke goeters was, was dit ek wat wou ingaan om
te sien wat daar te siene is.
Ons het hier in Ontario 'n baie groeie program
Sondagaande waar mense allerhande vrae oor die
soort dinge kan vra. Ek dink mens is baie meer
openlik hier in Noord-Amerika oor seksuele dinge
as wat jy blykbaar is: hoekom is jy so gefassineer
deur seks?
Gloudina
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41481 is 'n antwoord op boodskap #41427] |
Tue, 01 May 2001 15:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sterrenkijker wrote:
> Geachte Gloudina,
>
> Een agenda? Hoeso? Wat bedoel jy met 'n vroumens wat 'n agenda hê?
Ek dink die vrou wat so oor die bybel op die koffietafel (wat nie gelees
word nie) en die Playboy onder die matras (wat wel gelees word) praat,
is 'n "godsdienstige fanatikus" en het dit ook teen mans. Sy het ook, sonder
dat sy dit besef, 'n fasinasie met seks. Jy moet vir haar sê dat die
Christelike
boodskap niks met seks of Playboy te make het nie, maar met die liefde
wat as caritas vertaal word.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41498 is 'n antwoord op boodskap #41427] |
Tue, 01 May 2001 20:24   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jamaar, Gloudina, my liefling..,
Ek het jou nie gevra nie vir jou mening oor die vrou wat my ge-e-pos
het, nie waar nie?
Ek het jou gevra vir die betekenis van "'n vrou wat 'n agenda hê"...
Die groete
Norbert
@home.com schreef:
> Sterrenkijker wrote:
>
>> Geachte Gloudina,
>> Een agenda? Hoeso? Wat bedoel jy met 'n vroumens wat 'n agenda hê?
>
> Ek dink die vrou wat so oor die bybel op die koffietafel (wat nie gelees
> word nie) en die Playboy onder die matras (wat wel gelees word) praat,
> is 'n "godsdienstige fanatikus" en het dit ook teen mans. Sy het ook, son=
> der
> dat sy dit besef, 'n fasinasie met seks. Jy moet vir haar sê dat die
> Christelike
> boodskap niks met seks of Playboy te make het nie, maar met die liefde
> wat as caritas vertaal word.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41521 is 'n antwoord op boodskap #41514] |
Wed, 02 May 2001 05:49   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geachte Johan,
Ek het gehoor jy sal nooit so oud word nie soos jy nou self lyk!
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Johan" schreef:
> So ou Norbert......
> En verder is daar nie klagtes nie dankie.
> Wat dryf 'n ou mannetjie van Belgie nou om bekommerd te raak oor dinge in
> SA.
> Verveel die voorspoed jou daar - of meer waarskynlik luister niemand daar
> na jou nie (.. ek bedoel jy word misgekyk in die gemeenskap van jou eie
> omgewing)
>
> Of miskien maak dit net jou dag om bietjie die splinters rondom jou raak te
> sien.
> Hoe ook al .... as sulke onderwerpe jou hart laat pomp moet jy jouself maar
> geniet.
>
> Johan
> Norbert uit Vlaanderen wrote in message ...
>> Dag almal, vir die mense uit Suid-Afrika,
>> Sorry, ek is 'n Vlaming, ek praat nie die Afrikaans nie. Ek probeer
>> slegs... Verskoning as hierdie artikel niet korrek gespel is nie.
>> Ek het hierdie volgende gelees in 'n e-mail wat ek gister ontvang het:
>> "Wat mens vind by die Afrikaner is ouens wat "Playboy's" lees, maar
>> dit NOOIT sal erken nie. Die bybel sal op die koffie tafel le, maar
>> die Playboy en ander pornografie sal weggesteek wees onder die bed..."
>> Verskoning, ek is baie verras gewees toe ek dit gelees het!.. Ek sou
>> dit nooit kan glo nie van my Suidafrikaanse medebroers as nie 'n
>> suiwere Afrikaanstalige dame my dit nie gesê het nie.
>> Ek het dit ook vertel teen andere landgenote hier in Vlaanderen en
>> dit het baie hertseer gemaak. Hierdie mense het almal "Skande" geroep!
>> Ek dink dit is 'n saak wat dringend 'n ondersoek vereis! Ek wil nie
>> glo nie die Suidafrikaanse ouens koop enkel die Playboy vir 'n
>> anatomiese studie oor die vroueliggaam te maak. God is moontlik
>> ge-emigreer uit Suid-Afrika. Kan anders nie wees nie.
>> Die groete vir almal,
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
|
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41554 is 'n antwoord op boodskap #41546] |
Thu, 03 May 2001 20:19   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Reenen van Niekerk" schreef:
> Nou as jy so bekommered is oor jou geldtjies hier by ons kan jy dit mos
> onttrek.
Sorry, ik zal dit in het Nederlands beantwoorden.. Mijn kennis van
het Afrikaans is hier ontoereikend.
Als elke buitenlandse investeerder zou doen wat jij hier voorstelt dan
is dit voor jouw land op slag een zware klap. Want dat betekent dan
dat niemand nog vertrouwen heeft in de Zuidafrikaanse economie en
er ook niet meer wil in investeren. Dit vertrouwen is trouwens heden
ten dage al ver zoek. In geen enkele Europese bank raadt men de
beleggers nog aan te investeren in Zuid-Afrika wegens de te hoge
werkloosheidscijfers en de voortdurende devaluatie van de munt.
Al heel wat Europeanen hebben geld verloren aan de Rand en
die keren niet meer terug als die zich al te veel pijn hebben gedaan..
En vele kleintjes maken nog altijd één groot, moet je weten. Dít is
de essentie van elk bankwezen. Je hebt nooit met één of met slechts
een paar grote investeerders te maken.
> Probeer jy se dat ons nie hard werk hier nie?
Neen, maar als ik deze nieuwsgroep lees dan krijg ik als buitenlander
gewoon de indruk dat werken niet jullie hoofdbekommernis is...
Soc.culture.south-africa.afrikaans is voor mij een ratjetoe van
racistische, sjagrijnige melancholici, van pseudo-intelectuelen die
gedichten schrijven, van verkrampte, calivinistische godsdienst-
fanaten en van pathetische nationalisten. Allemaal hebben ze ook
één zaak gemeen: ze drinken graag koffie! Want, -hoe bestaat het?-,
ze slagen erin een thread op te bouwen van, tot op heden, 114 in-
zendingen over koffielepels! Moet zijn dat daar nogal wat tijd aan
verspild wordt..
> Dit lyk my jy is een van die soort wat daaraan glo as een of twee n opinie
> lig almal in die land onder die selfde kam geskeer moet word.
Ook niet juist! Ik ken heden al heel veel Zuid-Afrikanen en ik moet
zeggen dat de meeste mensen in Zuid-Afrika mij nog steeds als
"serieus" overkomen! Gelukkig maar!
>
> Dit is net te wonderlik hoe mense oorsee altyd beter weet wat hier aangaan
> en altyd beter weet wat hier gedoen moet word.
Het laatste jaar heeft het kapitaal dat ik in Zuid-Afrika geïnvesteerd
heb nog geen cent opgebracht.. Wellicht wordt het hoogtijd dat bij
jullie eens wat buitenlandse managers aangetrokken worden om de
boel terug gezond te maken. Op de lange duur komt het nog wel zover!
Met de beste groeten van
Norbert uit Vlaanderen
>
> Reenen van Niekerk
> Sterrenkijker wrote in message
> news:3af030b9.61867@news.online.be...
>> Nou, as jy 't dan tog wil weet: ek het finansiele belange in
>> Suid-Afrika en daarom is ik baai bekommerd oor die dinge
>> in julle land. Die giftigheid van sekere persone op hierdie
>> nuusgroep maak my nie gerus nie. Ek wil slegs sê: die
>> finansiele wêreld buite SA weet ook wat in SA gebeur en
>> hou daar deeglik rekening mee. Julle sit nou in 'n crisis
>> en moet daaruit raak. Dit sal nie gaan nie deur kla en saag
>> maar veeleerder deur hard te werk. Je moet nooit verwag
>> nie dat in 'n menselewe Sinterklaas alle dae op besoek kom.
>> Die groete,
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> "Johan" schreef:
>>> Wat dryf 'n ou mannetjie van Belgie nou om bekommerd te raak oor dinge in
>>> SA.
>
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41572 is 'n antwoord op boodskap #41554] |
Fri, 04 May 2001 08:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>> Nou as jy so bekommered is oor jou geldtjies hier by ons kan jy dit mos
>> onttrek.
>
> Sorry, ik zal dit in het Nederlands beantwoorden.. Mijn kennis van
> het Afrikaans is hier ontoereikend.
Gaaf - solank jy nie skaam is om te vra as jy die Afrikaans nie verstaan
nie.
> Als elke buitenlandse investeerder zou doen wat jij hier voorstelt dan
> is dit voor jouw land op slag een zware klap. Want dat betekent dan
> dat niemand nog vertrouwen heeft in de Zuidafrikaanse economie en
> er ook niet meer wil in investeren. Dit vertrouwen is trouwens heden
> ten dage al ver zoek. In geen enkele Europese bank raadt men de
> beleggers nog aan te investeren in Zuid-Afrika wegens de te hoge
> werkloosheidscijfers en de voortdurende devaluatie van de munt.
Norbert, eerstens sal ek graag wil weet in watter marksektor jy jou geld
belê het.
Die tweede vraag is of jy genoegsame marknavorsing gedoen het voordat jy jou
belegging gedoen het.
( Ek neem aan dit is nie in die "klub" hier in Vredelust nie:)) )
So, moet ons nou aanvaar dat Europese banke nie hulle klante aanraai om hier
te belê as gevolg van die hoë werkloosheidsyfer nie?
Bog. Belegging is tog juis om werk te skep om werkloosheid te verminder.
Ek sou eerder die huidige arbeidswette, onstabiele politieke leiers en
gebrekkige optrede teenoor misdaad die skuld kon gee as daar redes gevind
moet word.
As daar wel in Afrika belê wil word, en standvastige ekonomie 'n riglyn is,
dan kan daar na deeglike ekonomiese oorwegings en goeie marknavorsing wel in
die regte sektore belê word, en daar kan wel opbrengste wees.
> Al heel wat Europeanen hebben geld verloren aan de Rand en
> die keren niet meer terug als die zich al te veel pijn hebben gedaan..
Wel, weereens, as jy die regte finasiële artikels en riglyne gelees het -
sou jy al in 1992 gelees het wat die Rand werd sou wees in 2000 - die
ongelowiges kon in die jare daarna tog sien dat die verwagte syfers wel
moontlik gehaal gaan word , en dit in die eerste plek nie baie ver uit sou
wees nie.
As jy egter op die verwagtinge van politici sou staatmaak kon jy maar net
verkeerde gevolgtrekkings gemaak het.
> En vele kleintjes maken nog altijd één groot, moet je weten. Dít is
> de essentie van elk bankwezen. Je hebt nooit met één of met slechts
> een paar grote investeerders te maken.
Dit is waar - maar wie het die belegging gedoen? Jyself?
As die bank dit gedoen het en jy 'n sekere opbrengs op 'n sekere tyd verwag
het, wel.....
>
>> Probeer jy se dat ons nie hard werk hier nie?
>
> Neen, maar als ik deze nieuwsgroep lees dan krijg ik als buitenlander
> gewoon de indruk dat werken niet jullie hoofdbekommernis is..
O ja - dit is wel.
Op wat grond jy jou afleiding?- Die enkele mense wat hier pos doen dit juis
as 'n bietjie afleiding.
Geeneen van ons kon hier pos as ons nie oor die nodige vermoë gehad het
nie - en dit kan mens tog hoofsaaklik net kry deur hard te werk.
> Soc.culture.south-africa.afrikaans is voor mij een ratjetoe van
> racistische, sjagrijnige melancholici, van pseudo-intelectuelen die
> gedichten schrijven, van verkrampte, calivinistische godsdienst-
> fanaten en van pathetische nationalisten.
'n Lelike en growwe veralgemening - maar om jou per punt aan te vat:
Rasiste - Daar is growwe rasiste wat hier pos - maar ons is definitief nie
almal so nie. Ek is seker jy kan daardie persone uitwys, en jy is welkom om
nie hulle bydraes te lees nie.
Melankolie - Die mense wat nie meer hier bly nie het die volste reg om
melankolies te wees as hulle wil. As jy nie hulle bydraes wil lees nie, het
jy die volste reg om dit nie te doen nie.
Pseudo-intelegensi wat gedigte skryf: Wel - ek is nie iemand wat daarvan hou
om gedigte te lees nie, en die skryf daarvan kan ek glad nie - so ek kan nie
daarop kommentaar lewer nie, behalwe dat as hulle mans genoeg is om hulle
pogings hier te plaas en oop te stel vir kritiek is dit hulle voorreg.
Calvinistiese godsdiensfanatici - weereens - jy weet wie daardie persone is,
en jy het die reg om nie hulle menings te lees nie.
Patetiese nasionalisme - Ek sal graag wil weet wat jy daarmee bedoel - enige
vorm van nasionalisme kan ek nie as pateties beskou nie. Miskien ondeurdag
of hopeloos koersloos volgens jou mening?
Allemaal hebben ze ook
> één zaak gemeen: ze drinken graag koffie!
Is dit? Is dit nie wonderlik nie - en is dit nie waaruit die meeste
nuusgroepe bestaan nie - mense wat ten minste een punt in gemeen het.
Jy sal ook moontlik kon aflei uit die min reaksie op sommige van jou pogings
dat ons nie almal saamstem of ons verwerdig om kommentaar te lewer op jou
spesifieke wyse hoe om wakker te bly nie;)))
Want, -hoe bestaat het?-,
> ze slagen erin een thread op te bouwen van, tot op heden, 114 in-
> zendingen over koffielepels! Moet zijn dat daar nogal wat tijd aan
> verspild wordt..
Liewe Norbert - jy verspil jou tyd om oor nietighede statistiek te hou.
As jy werklik eerlik wil wees, moet jy tog erken dat onder daardie opskrif
nie net oor koffielepels gepraat is nie, maar oor 'n magdom ander goed - 'n
normale ontwikkeling van enige onderwerp in sommige nuusgroepe.
Ek is dus nie verbaas dat jou belegging hier skipbreuk ly nie - want as jy
jou blind staar teen statistiek dan kan jy beslis nie korrekte ekonomiese-
of ander afleidings maak nie. Die feit dat jy uit 'n opskrif afleidings maak
dat ons net hier pos omdat ons tyd wil mors en nie omdat ons 'n kort rukkie
wil ontspan nie, dan kan ek maar net vir jou aanbeveel om by 'n ander
nuusgroep wat meer ekonomies ingestel is in te skakel.
>
>> Dit lyk my jy is een van die soort wat daaraan glo as een of twee n opinie
>> lig almal in die land onder die selfde kam geskeer moet word.
>
> Ook niet juist! Ik ken heden al heel veel Zuid-Afrikanen en ik moet
> zeggen dat de meeste mensen in Zuid-Afrika mij nog steeds als
> "serieus" overkomen! Gelukkig maar!
Jy het maar net die verkeerde mense op die verkeerde plek ontmoet, dit is
al:))
Alewige ernstige mense is erg vervelig:)))
Vandag juis is ek lighartig omdat ons broodnodige reen kry
>> Dit is net te wonderlik hoe mense oorsee altyd beter weet wat hier aangaan
>> en altyd beter weet wat hier gedoen moet word.
>
> Het laatste jaar heeft het kapitaal dat ik in Zuid-Afrika geïnvesteerd
> heb nog geen cent opgebracht..
Interessant - as jy in dieselfde mark in 'n besigheid met dieselfde rekord
in Europa belê het, sou jy na 'n jaar 'n opbrengs gehad het?
Wellicht wordt het hoogtijd dat bij
> jullie eens wat buitenlandse managers aangetrokken worden om de
> boel terug gezond te maken. Op de lange duur komt het nog wel zover!
Ag tog - en hoekom het hierdie "buitelandse bestuurders" in die eerste plek
die pad gevat in die 70's en 80's toe hulle hier kon bly om die boel hier
gesond te hou?
Nee wat. Ons is nie almal heeltemal onnosel nie, en ons probeer almal
uitvind en toepas wat vir die meeste vir ons hier kan werk.
Wat het jou in die eerste plek aangetrek om hier te belê?
>
> Met de beste groeten van
>
> Norbert uit Vlaanderen
Norbert dankie vir jou mening - nou weet ons wat al die Belge, nee, wat die
hele Europa van ons dink:))
Annette
>
>
>> Reenen van Niekerk
>> Sterrenkijker wrote in message
>> news:3af030b9.61867@news.online.be...
>>> Nou, as jy 't dan tog wil weet: ek het finansiele belange in
>>> Suid-Afrika en daarom is ik baai bekommerd oor die dinge
>>> in julle land. Die giftigheid van sekere persone op hierdie
>>> nuusgroep maak my nie gerus nie. Ek wil slegs sê: die
>>> finansiele wêreld buite SA weet ook wat in SA gebeur en
>>> hou daar deeglik rekening mee. Julle sit nou in 'n crisis
>>> en moet daaruit raak. Dit sal nie gaan nie deur kla en saag
>>> maar veeleerder deur hard te werk. Je moet nooit verwag
>>> nie dat in 'n menselewe Sinterklaas alle dae op besoek kom.
>
>>> Die groete,
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>>> "Johan" schreef:
>
>
>>>> Wat dryf 'n ou mannetjie van Belgie nou om bekommerd te raak oor dinge in
>>>> SA.
>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41589 is 'n antwoord op boodskap #41585] |
Fri, 04 May 2001 20:31   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hey jy,
Ek is elk geval nie `n Meneer vir jou nie, want dit is `n K4 predikant. Noem
my sommer Frikkie.
Vir jou voel elk elk geval boggerol want jy kan vir my Land boggerol doen
nie.
Gaan lees bietjie jou help file en jy sal gou leer om my e-poste uit te
skakel sodat jy dit nie ontvang nie.
Gaan maar lekker voort met jou maatjies wat so `n verkeerde indruk van SA by
jou skep dat jy al net so blind is soos die res van die Wêreld.
Maak oop jou oë man, jou koffie is lankal ook koud.
AS jy wil praat van aaklige mentaliteit, gaan kyk net `n bietjie wat swartes
so `n paar jaar in `n Kerk in Kaapstad gedoen het en vandag as helde hier
buite rondloop. Ek weet van Boere wat nie naastenby so erg was nie, waar nie
eens mense dood is nie wat nog steeds in die tronke sit en vrot.
Net VANDAG 3 Boere vermoor in SA en jy wil hier kom stront praat.
Gaan na die maan man.....
Sterrenkijker skryf in boodskap news:3af2f7a8.8632688@news.online.be...
> Geachte Rico,
>
> Jy is 'n Nederlander, glo ek? Jammer, ek praat die Afrikaans nie so
> goed as jy nie. Ek probeer egter..
> Ek is sarkasties geword deur die bydrae van meneer Potgieter. Hierdie
> kêrel het so 'n aaklige, negatiewe mentaliteit in my oë.. Die toestand
> van hom het heeltemal op my oorgeslaan. Ek kan nie verstaan nie
> hoekom die andere mense van hierdie nuusgroep kan die persoon
> nog langer verdra! Moet probeer eens saam te lewe met so iemand.
> Jy gaan daar self van dood! Die artikels van hom en sy rasistiese
> kornuite maak heel hierdie nuusgroep onstel. In Europa was al eens
> nazis aan die bewind.. Ek herinner my hoe siek ek my gevoel het
> nadat ek 'n film gesien het oor die Duitse konsentrasiekampe van
> die tweede wêreldoorlog. Hier in België was die man al lang vir die
> regbank gedaag. Elke Suid-Afrikaan moet maar eens Auschwitz
> besoek om te gaan sien wat dit alles meegebring het.
>
> Met beste groete,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>> En vir Norbert sal ek wil vra, hoekom jy het so sarkaties geword op hierdie
>> NG???
>> Jou bydraes is heeltemal anders as j'n rukkie gelee.
>>
>>
>> Gr. Rico
>>
>
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41593 is 'n antwoord op boodskap #41572] |
Sat, 05 May 2001 05:22   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baai geachte Annette,
Is in Suid-Afrika alle manne net so dapper as hulle vrouwens?
Indien wel dan is ek gerus en kan my kapitaal daar bly.
Met die beste groete,
Norbert (uit Vlaanderen)
"Annette" schreef:
>
>>> Nou as jy so bekommered is oor jou geldtjies hier by ons kan jy dit mos
>>> onttrek.
>> Sorry, ik zal dit in het Nederlands beantwoorden.. Mijn kennis van
>> het Afrikaans is hier ontoereikend.
> Gaaf - solank jy nie skaam is om te vra as jy die Afrikaans nie verstaan
> nie.
>
>> Als elke buitenlandse investeerder zou doen wat jij hier voorstelt dan
>> is dit voor jouw land op slag een zware klap. Want dat betekent dan
>> dat niemand nog vertrouwen heeft in de Zuidafrikaanse economie en
>> er ook niet meer wil in investeren. Dit vertrouwen is trouwens heden
>> ten dage al ver zoek. In geen enkele Europese bank raadt men de
>> beleggers nog aan te investeren in Zuid-Afrika wegens de te hoge
>> werkloosheidscijfers en de voortdurende devaluatie van de munt.
>
> Norbert, eerstens sal ek graag wil weet in watter marksektor jy jou geld
> belê het.
> Die tweede vraag is of jy genoegsame marknavorsing gedoen het voordat jy jou
> belegging gedoen het.
> ( Ek neem aan dit is nie in die "klub" hier in Vredelust nie:)) )
>
> So, moet ons nou aanvaar dat Europese banke nie hulle klante aanraai om hier
> te belê as gevolg van die hoë werkloosheidsyfer nie?
> Bog. Belegging is tog juis om werk te skep om werkloosheid te verminder.
> Ek sou eerder die huidige arbeidswette, onstabiele politieke leiers en
> gebrekkige optrede teenoor misdaad die skuld kon gee as daar redes gevind
> moet word.
> As daar wel in Afrika belê wil word, en standvastige ekonomie 'n riglyn is,
> dan kan daar na deeglike ekonomiese oorwegings en goeie marknavorsing wel in
> die regte sektore belê word, en daar kan wel opbrengste wees.
>
>> Al heel wat Europeanen hebben geld verloren aan de Rand en
>> die keren niet meer terug als die zich al te veel pijn hebben gedaan..
> Wel, weereens, as jy die regte finasiële artikels en riglyne gelees het -
> sou jy al in 1992 gelees het wat die Rand werd sou wees in 2000 - die
> ongelowiges kon in die jare daarna tog sien dat die verwagte syfers wel
> moontlik gehaal gaan word , en dit in die eerste plek nie baie ver uit sou
> wees nie.
> As jy egter op die verwagtinge van politici sou staatmaak kon jy maar net
> verkeerde gevolgtrekkings gemaak het.
>
>> En vele kleintjes maken nog altijd één groot, moet je weten. Dít is
>> de essentie van elk bankwezen. Je hebt nooit met één of met slechts
>> een paar grote investeerders te maken.
> Dit is waar - maar wie het die belegging gedoen? Jyself?
> As die bank dit gedoen het en jy 'n sekere opbrengs op 'n sekere tyd verwag
> het, wel.....
>>> Probeer jy se dat ons nie hard werk hier nie?
>> Neen, maar als ik deze nieuwsgroep lees dan krijg ik als buitenlander
>> gewoon de indruk dat werken niet jullie hoofdbekommernis is..
> O ja - dit is wel.
> Op wat grond jy jou afleiding?- Die enkele mense wat hier pos doen dit juis
> as 'n bietjie afleiding.
> Geeneen van ons kon hier pos as ons nie oor die nodige vermoë gehad het
> nie - en dit kan mens tog hoofsaaklik net kry deur hard te werk.
>
>> Soc.culture.south-africa.afrikaans is voor mij een ratjetoe van
>> racistische, sjagrijnige melancholici, van pseudo-intelectuelen die
>> gedichten schrijven, van verkrampte, calivinistische godsdienst-
>> fanaten en van pathetische nationalisten.
> 'n Lelike en growwe veralgemening - maar om jou per punt aan te vat:
> Rasiste - Daar is growwe rasiste wat hier pos - maar ons is definitief nie
> almal so nie. Ek is seker jy kan daardie persone uitwys, en jy is welkom om
> nie hulle bydraes te lees nie.
> Melankolie - Die mense wat nie meer hier bly nie het die volste reg om
> melankolies te wees as hulle wil. As jy nie hulle bydraes wil lees nie, het
> jy die volste reg om dit nie te doen nie.
> Pseudo-intelegensi wat gedigte skryf: Wel - ek is nie iemand wat daarvan hou
> om gedigte te lees nie, en die skryf daarvan kan ek glad nie - so ek kan nie
> daarop kommentaar lewer nie, behalwe dat as hulle mans genoeg is om hulle
> pogings hier te plaas en oop te stel vir kritiek is dit hulle voorreg.
> Calvinistiese godsdiensfanatici - weereens - jy weet wie daardie persone is,
> en jy het die reg om nie hulle menings te lees nie.
> Patetiese nasionalisme - Ek sal graag wil weet wat jy daarmee bedoel - enige
> vorm van nasionalisme kan ek nie as pateties beskou nie. Miskien ondeurdag
> of hopeloos koersloos volgens jou mening?
>
> Allemaal hebben ze ook
>> één zaak gemeen: ze drinken graag koffie!
> Is dit? Is dit nie wonderlik nie - en is dit nie waaruit die meeste
> nuusgroepe bestaan nie - mense wat ten minste een punt in gemeen het.
> Jy sal ook moontlik kon aflei uit die min reaksie op sommige van jou pogings
> dat ons nie almal saamstem of ons verwerdig om kommentaar te lewer op jou
> spesifieke wyse hoe om wakker te bly nie;)))
>
> Want, -hoe bestaat het?-,
>> ze slagen erin een thread op te bouwen van, tot op heden, 114 in-
>> zendingen over koffielepels! Moet zijn dat daar nogal wat tijd aan
>> verspild wordt..
>
> Liewe Norbert - jy verspil jou tyd om oor nietighede statistiek te hou.
> As jy werklik eerlik wil wees, moet jy tog erken dat onder daardie opskrif
> nie net oor koffielepels gepraat is nie, maar oor 'n magdom ander goed - 'n
> normale ontwikkeling van enige onderwerp in sommige nuusgroepe.
> Ek is dus nie verbaas dat jou belegging hier skipbreuk ly nie - want as jy
> jou blind staar teen statistiek dan kan jy beslis nie korrekte ekonomiese-
> of ander afleidings maak nie. Die feit dat jy uit 'n opskrif afleidings maak
> dat ons net hier pos omdat ons tyd wil mors en nie omdat ons 'n kort rukkie
> wil ontspan nie, dan kan ek maar net vir jou aanbeveel om by 'n ander
> nuusgroep wat meer ekonomies ingestel is in te skakel.
>>> Dit lyk my jy is een van die soort wat daaraan glo as een of twee n opinie
>>> lig almal in die land onder die selfde kam geskeer moet word.
>> Ook niet juist! Ik ken heden al heel veel Zuid-Afrikanen en ik moet
>> zeggen dat de meeste mensen in Zuid-Afrika mij nog steeds als
>> "serieus" overkomen! Gelukkig maar!
> Jy het maar net die verkeerde mense op die verkeerde plek ontmoet, dit is
> al:))
> Alewige ernstige mense is erg vervelig:)))
> Vandag juis is ek lighartig omdat ons broodnodige reen kry
>
>>> Dit is net te wonderlik hoe mense oorsee altyd beter weet wat hier aangaan
>>> en altyd beter weet wat hier gedoen moet word.
>> Het laatste jaar heeft het kapitaal dat ik in Zuid-Afrika geïnvesteerd
>> heb nog geen cent opgebracht..
> Interessant - as jy in dieselfde mark in 'n besigheid met dieselfde rekord
> in Europa belê het, sou jy na 'n jaar 'n opbrengs gehad het?
>
> Wellicht wordt het hoogtijd dat bij
>> jullie eens wat buitenlandse managers aangetrokken worden om de
>> boel terug gezond te maken. Op de lange duur komt het nog wel zover!
>
> Ag tog - en hoekom het hierdie "buitelandse bestuurders" in die eerste plek
> die pad gevat in die 70's en 80's toe hulle hier kon bly om die boel hier
> gesond te hou?
> Nee wat. Ons is nie almal heeltemal onnosel nie, en ons probeer almal
> uitvind en toepas wat vir die meeste vir ons hier kan werk.
> Wat het jou in die eerste plek aangetrek om hier te belê?
>> Met de beste groeten van
>> Norbert uit Vlaanderen
>
> Norbert dankie vir jou mening - nou weet ons wat al die Belge, nee, wat die
> hele Europa van ons dink:))
> Annette
>
>
>
>>> Reenen van Niekerk
>>> Sterrenkijker wrote in message
>>> news:3af030b9.61867@news.online.be...
>>>> Nou, as jy 't dan tog wil weet: ek het finansiele belange in
>>>> Suid-Afrika en daarom is ik baai bekommerd oor die dinge
>>>> in julle land. Die giftigheid van sekere persone op hierdie
>>>> nuusgroep maak my nie gerus nie. Ek wil slegs sê: die
>>>> finansiele wêreld buite SA weet ook wat in SA gebeur en
>>>> hou daar deeglik rekening mee. Julle sit nou in 'n crisis
>>>> en moet daaruit raak. Dit sal nie gaan nie deur kla en saag
>>>> maar veeleerder deur hard te werk. Je moet nooit verwag
>>>> nie dat in 'n menselewe Sinterklaas alle dae op besoek kom.
>>
>>>> Die groete,
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>>>> "Johan" schreef:
>>
>>
>>>> >Wat dryf 'n ou mannetjie van Belgie nou om bekommerd te raak oor dinge
> in
>>>> >SA.
>>
>
>
>
|
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41602 is 'n antwoord op boodskap #41595] |
Sat, 05 May 2001 13:58   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis warvan ek nog die hele tyd praat. Bobbejane JA, gehoor van die Bybel wat
praat van die DIER VAN DIE VELD ??????
Hierby kom ook nog, "barbare, basters, goeters, en die lys gaan aan...
Miskien moet jy net vir ingeval bietjie gaan kyk of jou skaal se batterye
nie miskien PAP is nie, of gebruik jy nog een van die oues wat saam aangekom
het destyds in die Kaap.
Annette skryf in boodskap news:9d0im8$6ro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Groot genoeg, dankie - dit is wat die skaal my vertel:))
> Gister 'n groot waarheid gehoor - ons is almal bobbejane - net - ou
> bobbejane laat die kettings nie meer rinkel nie.
> Jou ketting rinkel nog gevaarlik:))))
> Annette
>
> Frikkie Potgieter wrote in message ...
>> Baie dankie vir die mooi woorde Anette,
>> Net gou `n vragie.."Wanneer word jy groot"...
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9cv4m9$ig3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek was by Auschwitz.
>
>>> Los maar vir FP uit dat hy homself kan uitwoed eendag as hy groot word.
>>> Annette
>
>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> Geachte Rico,
>>>>
>>>> Jy is 'n Nederlander, glo ek? Jammer, ek praat die Afrikaans nie so
>>>> goed as jy nie. Ek probeer egter..
>>>> Ek is sarkasties geword deur die bydrae van meneer Potgieter. Hierdie
>>>> kêrel het so 'n aaklige, negatiewe mentaliteit in my oë.. Die toestand
>>>> van hom het heeltemal op my oorgeslaan. Ek kan nie verstaan nie
>>>> hoekom die andere mense van hierdie nuusgroep kan die persoon
>>>> nog langer verdra! Moet probeer eens saam te lewe met so iemand.
>>>> Jy gaan daar self van dood! Die artikels van hom en sy rasistiese
>>>> kornuite maak heel hierdie nuusgroep onstel. In Europa was al eens
>>>> nazis aan die bewind.. Ek herinner my hoe siek ek my gevoel het
>>>> nadat ek 'n film gesien het oor die Duitse konsentrasiekampe van
>>>> die tweede wêreldoorlog. Hier in België was die man al lang vir die
>>>> regbank gedaag. Elke Suid-Afrikaan moet maar eens Auschwitz
>>>> besoek om te gaan sien wat dit alles meegebring het.
>>>>
>>>> Met beste groete,
>>>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>> >En vir Norbert sal ek wil vra, hoekom jy het so sarkaties geword op hierdie
>>>> >NG???
>>>> >Jou bydraes is heeltemal anders as j'n rukkie gelee.
>>>
>>>
>>>> >Gr. Rico
>>>
>>>
>>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Playboy versus die Bybel [boodskap #41708 is 'n antwoord op boodskap #41554] |
Sun, 06 May 2001 20:11  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja maar almal wat hier geld bele het, het nie so n negatiewe siening oor die
land nie. Jy moet besef dat daar in elke land mense is wat nie saam stem met
die huidige regering nie. As n mens net na die paar luister kan jy nie eers
in jou eie land geld bele nie want daar is ook n paar mense wat dwars is. So
maak dit jou land dan ook sleg.
Vertrou in die land se ekonomie word nie slegs bepaal deur n paar mense se
denkwyse nie.As die huidige regering al die geld in hulle sakke steek is dit
in van die redes hoekom mense nie hier wil bele nie. In die geval is dit ons
reg om te se dit is verkeerd en dit maak ons nie rassisties nie.
Hier is genoeg kennis in die land om ons self reg te ruk maar die mense wat
die kennis het mag nie werk nie.
Reenen van Niekerk
Sterrenkijker skryf in boodskap news:3af1a9c3.11094648@news.online.be...
> "Reenen van Niekerk" schreef:
>
>> Nou as jy so bekommered is oor jou geldtjies hier by ons kan jy dit mos
>> onttrek.
>
> Sorry, ik zal dit in het Nederlands beantwoorden.. Mijn kennis van
> het Afrikaans is hier ontoereikend.
> Als elke buitenlandse investeerder zou doen wat jij hier voorstelt dan
> is dit voor jouw land op slag een zware klap. Want dat betekent dan
> dat niemand nog vertrouwen heeft in de Zuidafrikaanse economie en
> er ook niet meer wil in investeren. Dit vertrouwen is trouwens heden
> ten dage al ver zoek. In geen enkele Europese bank raadt men de
> beleggers nog aan te investeren in Zuid-Afrika wegens de te hoge
> werkloosheidscijfers en de voortdurende devaluatie van de munt.
> Al heel wat Europeanen hebben geld verloren aan de Rand en
> die keren niet meer terug als die zich al te veel pijn hebben gedaan..
> En vele kleintjes maken nog altijd één groot, moet je weten. Dít is
> de essentie van elk bankwezen. Je hebt nooit met één of met slechts
> een paar grote investeerders te maken.
>
>> Probeer jy se dat ons nie hard werk hier nie?
>
> Neen, maar als ik deze nieuwsgroep lees dan krijg ik als buitenlander
> gewoon de indruk dat werken niet jullie hoofdbekommernis is...
> Soc.culture.south-africa.afrikaans is voor mij een ratjetoe van
> racistische, sjagrijnige melancholici, van pseudo-intelectuelen die
> gedichten schrijven, van verkrampte, calivinistische godsdienst-
> fanaten en van pathetische nationalisten. Allemaal hebben ze ook
> één zaak gemeen: ze drinken graag koffie! Want, -hoe bestaat het?-,
> ze slagen erin een thread op te bouwen van, tot op heden, 114 in-
> zendingen over koffielepels! Moet zijn dat daar nogal wat tijd aan
> verspild wordt..
>
>> Dit lyk my jy is een van die soort wat daaraan glo as een of twee n opinie
>> lig almal in die land onder die selfde kam geskeer moet word.
>
> Ook niet juist! Ik ken heden al heel veel Zuid-Afrikanen en ik moet
> zeggen dat de meeste mensen in Zuid-Afrika mij nog steeds als
> "serieus" overkomen! Gelukkig maar!
>>
>> Dit is net te wonderlik hoe mense oorsee altyd beter weet wat hier aangaan
>> en altyd beter weet wat hier gedoen moet word.
>
> Het laatste jaar heeft het kapitaal dat ik in Zuid-Afrika geïnvesteerd
> heb nog geen cent opgebracht.. Wellicht wordt het hoogtijd dat bij
> jullie eens wat buitenlandse managers aangetrokken worden om de
> boel terug gezond te maken. Op de lange duur komt het nog wel zover!
>
> Met de beste groeten van
>
> Norbert uit Vlaanderen
>
>
>>
>> Reenen van Niekerk
>> Sterrenkijker wrote in message
>> news:3af030b9.61867@news.online.be...
>>> Nou, as jy 't dan tog wil weet: ek het finansiele belange in
>>> Suid-Afrika en daarom is ik baai bekommerd oor die dinge
>>> in julle land. Die giftigheid van sekere persone op hierdie
>>> nuusgroep maak my nie gerus nie. Ek wil slegs sê: die
>>> finansiele wêreld buite SA weet ook wat in SA gebeur en
>>> hou daar deeglik rekening mee. Julle sit nou in 'n crisis
>>> en moet daaruit raak. Dit sal nie gaan nie deur kla en saag
>>> maar veeleerder deur hard te werk. Je moet nooit verwag
>>> nie dat in 'n menselewe Sinterklaas alle dae op besoek kom.
>
>>> Die groete,
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>>> "Johan" schreef:
>
>
>>>> Wat dryf 'n ou mannetjie van Belgie nou om bekommerd te raak oor dinge in
>>>> SA.
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:06 UTC 2025
|