Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bysaak
Bysaak [boodskap #41434] Ma, 30 April 2001 18:41 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Diewe het verlede week in die sentrale bank van Zimbabwe ingebreek en een
miljoen Z$ uit die bank gesteel. Polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat
die motief vir die inbraak was nie.

Enige iemand wat oor 'n moontlike motief kan gis moet ons dadelik kontak.

InterPol (Internet Polisie)
Re: Bysaak [boodskap #41439 is 'n antwoord op boodskap #41434] Ma, 30 April 2001 20:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O jitte!!!! Jy soek moelikheid!! Dit is duiwelsgoed waarmee jy besig is!!:))
Kyk net watter syfer kry jy as jy 1 miljoen Z dollar oorsit na rand toe teen
die huidige wisselkoers ( 15c)
Annette

Internet Polisie wrote in message ...
> Diewe het verlede week in die sentrale bank van Zimbabwe ingebreek en een
> miljoen Z$ uit die bank gesteel. Polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat
> die motief vir die inbraak was nie.
>
> Enige iemand wat oor 'n moontlike motief kan gis moet ons dadelik kontak.
>
> InterPol (Internet Polisie)
>
Vorige onderwerp: Ontstellende nuus oor Suid Afrika
Volgende onderwerp: Waar is hulle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 15:09:43 MGT 2024