Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » was MDrift gewees - nie vir Jonas! - Spotsfamily2.jpg (0/1)
was MDrift gewees - nie vir Jonas! - Spotsfamily2.jpg (0/1) [boodskap #4142] So, 07 Maart 2004 15:27 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Mar 2004 03:22:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> Daar is wel 'n luiperd op die foto's, saam met 'n leeu in dieselde
>> hok. Maar bes moontlik praat jy van 'n hyena, waarvan daar 'n
>> mooi foto is.
>>
>> Wolf
>
> Liewe Wolf
>
> Ek weet hoe 'n hyena lyk. Ja, daar was 'n mooi foto van 'n hyena, maar
> om een of ander rede gril ek vir hulle. Ek dink luiperde is baie mooi,
> en dit herhinner my ook aan daardie storie van Herman Charles Bosman
> oor die luiperd. Op een stadium praat hy van twee soorte, omdat hulle
> glo 'n verskillende getal kolle het (sê oom Schalk Lourens..), maar
> dit maak nie saak nie "because if you see one you do only one kind of
> running.." :-))
>
> Hyena hater


Dàn, my Ierse droom, praat jy van die 'Spotsgesin'.
Spots, Spotty en Spottiekie:-)))

Wolf

ns.
Moet nie oopmaak Jonas!
Re: was MDrift gewees - nie vir Jonas! - Spotsfamily2.jpg (0/1) [boodskap #4144 is 'n antwoord op boodskap #4142] So, 07 Maart 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Dàn, my Ierse droom, praat jy van die 'Spotsgesin'.
> Spots, Spotty en Spottiekie:-)))
>
> Wolf
>
> ns.
> Moet nie oopmaak Jonas!


Ek kon nie die aanhangsel sien nie, maar ek sal more in Londen weer
probeer. Ek hoop dis luiperde wat ek sal sien... (veral omdat ek so
onseker was of die meervoud van luiperd "luiperde" of "Luiperds" is
:-))

Lorinda
Re: was MDrift gewees - nie vir Jonas! - Spotsfamily2.jpg (0/1) [boodskap #4145 is 'n antwoord op boodskap #4144] So, 07 Maart 2004 22:23 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Mar 2004 13:19:41 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Dàn, my Ierse droom, praat jy van die 'Spotsgesin'.
>> Spots, Spotty en Spottiekie:-)))
>>
>> Wolf
>>
>> ns.
>> Moet nie oopmaak Jonas!
>
>
> Ek kon nie die aanhangsel sien nie, maar ek sal more in Londen weer
> probeer. Ek hoop dis luiperde wat ek sal sien... (veral omdat ek so
> onseker was of die meervoud van luiperd "luiperde" of "Luiperds" is
> :-))
>
> Lorinda

Yes! Dit is luiperds wat jy sal sien.

DD
Vorige onderwerp: 'n torretjie aan die Kaap?
Volgende onderwerp: " Kobaltbom " deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 08:15:51 MGT 2024