Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sneeu Naby.
Sneeu Naby. [boodskap #41301] Vr, 27 April 2001 11:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Sneeu Naby. [boodskap #41359 is 'n antwoord op boodskap #41301] So, 29 April 2001 03:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja en nou lê sy ma in die hospitaal met haar hart. Die spanning van die
dubbels was te veel vir haar.

"Annette" skryf in boodskap news:9cbnjo$puv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Sneeu Naby. [boodskap #41396 is 'n antwoord op boodskap #41359] So, 29 April 2001 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) As jy sy ma was sou jy ook in die hospitaal beland het oor sy
onverwagse oorwinning;)))
Annette

WWW wrote in message ...
> Ja en nou lê sy ma in die hospitaal met haar hart. Die spanning van die
> dubbels was te veel vir haar.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9cbnjo$puv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)

>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Sneeu Naby. [boodskap #41397 is 'n antwoord op boodskap #41359] So, 29 April 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

WWW wrote:

> Ja en nou lê sy ma in die hospitaal met haar hart. Die spanning van die
> dubbels was te veel vir haar.
>
> "Annette"
>> Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)

Was dit werklik Wayne Ferreira wat die Davis
beker gewen het? Toe ek dit vir my man vertel,
toe kyk hy op die Net en sê dit lyk vir hom dis
'n Portugees genaamd Pereira wat dit gewen het.
Kan iemand vir my meer vertel hiervan.

Gloudina
Re: Sneeu Naby. [boodskap #41398 is 'n antwoord op boodskap #41359] So, 29 April 2001 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> "Annette" wrote in message
> news:9cbnjo$puv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)

>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


Wie's Wayne? Wat drink mens in 'n Davisbeker - rooiwyn?

Davie Davis
Re: Sneeu Naby. [boodskap #41405 is 'n antwoord op boodskap #41301] So, 29 April 2001 20:49 Na vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Davis beker is 'n kompetisie waaraan lande deel neem op 'n uitklop
basis. So dit is nie Ferreira wat die beker gewen het nie, maar slegs SA
wat die spesifieke been van hulle rondte gewen het. Hulle het in Nelspruit
teen Yugoslavia (speling) gespeel en beide die eerste twee enkels en die
dubbels gewen, ongelukkig weet ek nie wat met die ander twee wedstryde
gebeur het nie. SA gaan dus deur na die volgende rondte.

Dit werk basies soos volg:
Die nr 1's van elke land speel teen mekaar en dan die nr 2's, dit word
gevolg deur 'n dubbel wat nie noodwendig deur dieselfde spelers gespeel hoef
te word, maar sluit gewoonlik een van hulle in. Daarna word die sogenaamde
omgekeerde enkels gespeel, m.a.w nr 1 speel teen nr 2 en dan nr 2 teen nr 1

skryf in boodskap news:3AEC7512.8D5B5C73@home.com...
WWW wrote:

> Ja en nou lê sy ma in die hospitaal met haar hart. Die spanning van die
> dubbels was te veel vir haar.
>
> "Annette"
>> Wayne het gewen ( Davisbeker - tennis)

Was dit werklik Wayne Ferreira wat die Davis
beker gewen het? Toe ek dit vir my man vertel,
toe kyk hy op die Net en sê dit lyk vir hom dis
'n Portugees genaamd Pereira wat dit gewen het.
Kan iemand vir my meer vertel hiervan.

Gloudina
Vorige onderwerp: Afrikaanse radio wêreldwyd!!!!
Volgende onderwerp: Vryheidsdag fees in Engeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:45:46 MGT 2024