Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is hulle?
Waar is hulle? [boodskap #41348] Sa, 28 April 2001 19:19 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wat het van al die De Jagers geword wat eens op 'n tyd aan die nuusgroep
deelgeneem het? Wie het hulle verdryf?
Re: Waar is hulle? [boodskap #41391 is 'n antwoord op boodskap #41348] So, 29 April 2001 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Waar is almal? By alt.gloudinaloos.za
>
> DD

> Ag hemeltjie tog mens - nou gaan staan en verkondig jy ons paradysie
> se naam aan almal, en raai wat gaan nou gebeur? :-((((

> D

Dink jy die 'loos'geit is nou daarmee heen?

>> Hy/sy is reg.
>
> Noem my maar sommer 'n "sy".
>

Ja, hy's 'n sy

DD
Re: Waar is hulle? [boodskap #41443 is 'n antwoord op boodskap #41348] Ma, 30 April 2001 21:16 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:n7koetg1e8emso3uq91jdpg1qhjpuigps2@4ax.com...

> Volgense my is hier slegs EEN persoon wat as strooipop en
> voelverskrikker kan kwalifiseer - en dit is NIE Frikkie nie!

Een ding moet jy besef, Danni, jy gee kredietwaardigheid aan iemand as jy
gereeld op daardie persoon reageer. Ek het self op die harde manier geleer,
maar nou weet ek: as jy iemand lank genoeg ignoreer, kan hy/sy geen invloed
he nie.

> Maar daar is natuurlik die argiewe ne? Ons "newbies" weet darem hoe
> om Deja en Google en al daai fensie goedjies te gebruik....

Ja, daar is argiewe, maar as jy nie die name ken nie, kan jy nie die mense
leer ken wat eens op 'n tyd hier rondgeloop het nie... Probeer gerus 'n
paar van die name wat Omie opgenoem het, en leer hulle ken. En respekteer
vir Omie, een van die Wyse Ou Manne - mens, kan hy vir jou dinge vertel!

> "New kids on the block" is wat dalk nodig is vir hierdie groep, maar
> ongelukkig word almal baie vinnig verdryf. Hierdie is waaraagtig een
> voelverskrikker wat sy geld werd is - give credit where credit is due!

You go get 'em, Girl!

> Wel, dwaalgesie, miskien moet jy ook maar jou stem so af en toe dik
> maak sodat ons "newbies" kan sien dat hier darem meer mense is wat nog
> die groep lees - al skryf hulle nie altyd nie! :-)

Ek stem saam! Encore!
Vorige onderwerp: Waar is hulle?
Volgende onderwerp: Afrikaanse vermaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:43:05 MGT 2024