Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Teken van die tyd?
Teken van die tyd? [boodskap #41361] |
Sun, 29 April 2001 07:03  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
miskien verspreek.
Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
Kansel".
Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
troue hy ( Joost) die afgelope week was.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41382 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Sun, 29 April 2001 15:07   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
> Kansel".
>
> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>
>
Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike teologiese
kringe, om van 'n "Death of God"
teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
twintigste eeu.
Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
Gloudina
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41386 is 'n antwoord op boodskap #41382] |
Sun, 29 April 2001 15:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
@home.com wrote:
> teleogie
> en 'n nuwe Christen-
> teleogie
Een van die mooi dae wil ek vir analise gaan,sodat ek kan uitvind hoekom ek altyd
"teologie" as "teleogie" skryf. Ek doen dit
gereeld.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41452 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Tue, 01 May 2001 03:41   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
skryf in boodskap news:3AEC2ED0.12DEB73E@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
>> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
>> Kansel".
>>
>> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>>
>
> Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike teologiese
> kringe, om van 'n "Death of God"
> teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
> Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
> geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
> konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
> teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
> twintigste eeu.
> Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
> Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
> Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
> Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41455 is 'n antwoord op boodskap #41452] |
Tue, 01 May 2001 05:25   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ril kan lekker wees:)))
Aangesien jy aanbied - hoekom stel jy nie al die substandaard Afrikaans hier
reg nie - dan kan almal mos leer en saam met jou ril.
Annette
Jonas wrote in message ...
> Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
> Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
> skryf in boodskap news:3AEC2ED0.12DEB73E@home.com...
>> Annette wrote:
>>> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
>>> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
>>> Kansel".
>>>
>>> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>>>
>>>
>> Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike
> teologiese
>> kringe, om van 'n "Death of God"
>> teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
>> Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
>> geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
>> konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
>> teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
>> twintigste eeu.
>> Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
>> Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
>> Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
>> Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41525 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Wed, 02 May 2001 09:25  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
>
> Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
> miskien verspreek.
>
> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
> troue hy ( Joost) die afgelope week was.
Hmm - praat van weerspreek ...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:23:54 UTC 2025
|