Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse radio wêreldwyd!!!!
Afrikaanse radio wêreldwyd!!!! [boodskap #41325] Sa, 28 April 2001 10:31 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi julle,

Ek weet nie of julle ouens van die diens weet nie, maar dit is vrek oulik. Die nuwe satteliet radio diens is hier in Afrika beskikbaar. Kosmos digitaal Afrikaanse radio!

Hier is die inligting

http://www.kosmosradio.com

http://www.worldspace.com

Die radios kan by 012 8047374 bestel word. Dit is so R1000 vir 'n radio, maar dit is regtig amazing! En dit is CD kwaliteit klank. Hulle saai ook in Namibie op 94.1 FM uit.

Die ouens is regtig great en dis Afrikaanse radio wereldwyd!
Re: Afrikaanse radio wêreldwyd!!!! [boodskap #41349 is 'n antwoord op boodskap #41325] Sa, 28 April 2001 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bonheur  is tans af-lyn  Bonheur
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Logic schreef in berichtnieuws
9ce7q3$j64$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Hi julle,

Dag Logic,

Hoe wereldwijd is wereldwijd Logic?
Mijn ervaring is dat meestal niet voldaan wordt aan de specificaties die
worden opgegeven.
Heb je ervaring b.v. iemand een bekende aan nou ja laten we zeggen aan het
einde van de
wereld of misschien gewoon in Europa. De suidafrikaanse Internetraadio (die
Knoop komt meestal
niet of onregelmatig door.

Verder, wat heeft Radio Kosmos wat andere stations niet hebben. Kortom wat
is er specifiek Afrikaans
aan de zender

vr. gr
Bonheur

Ek weet nie of julle ouens van die diens weet nie, maar dit is vrek oulik.
Die nuwe satteliet radio diens is hier in Afrika beskikbaar. Kosmos digitaal
Afrikaanse radio!

Hier is die inligting

http://www.kosmosradio.com

http://www.worldspace.com

Die radios kan by 012 8047374 bestel word. Dit is so R1000 vir 'n radio,
maar dit is regtig amazing! En dit is CD kwaliteit klank. Hulle saai ook in
Namibie op 94.1 FM uit.

Die ouens is regtig great en dis Afrikaanse radio wereldwyd!
Re: Afrikaanse radio wêreldwyd!!!! [boodskap #41373 is 'n antwoord op boodskap #41349] So, 29 April 2001 09:34 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Seker darm nie heeltemal wêreldwyd nie, maar soos jy sê wêreldwyd is
moeilik. Die meeste van die aardbol is water. En ja, ek weet nie of hulle in
Amerikas uitsaai nie. Dit is wel seker dat dit oppad is.

Bonheur skryf in boodskap news:uz5eZGC0AHA.107@net005s.hetnet.nl...
>
>
>
> Logic schreef in berichtnieuws
> 9ce7q3$j64$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hi julle,
>
> Dag Logic,
>
> Hoe wereldwijd is wereldwijd Logic?
> Mijn ervaring is dat meestal niet voldaan wordt aan de specificaties die
> worden opgegeven.
> Heb je ervaring b.v. iemand een bekende aan nou ja laten we zeggen aan het
> einde van de
> wereld of misschien gewoon in Europa. De suidafrikaanse Internetraadio (die
> Knoop komt meestal
> niet of onregelmatig door.
>
> Verder, wat heeft Radio Kosmos wat andere stations niet hebben. Kortom wat
> is er specifiek Afrikaans
> aan de zender
>
>
> vr. gr
> Bonheur
>
>
>
> Ek weet nie of julle ouens van die diens weet nie, maar dit is vrek oulik.
> Die nuwe satteliet radio diens is hier in Afrika beskikbaar. Kosmos digitaal
> Afrikaanse radio!
>
> Hier is die inligting
>
> http://www.kosmosradio.com
>
> http://www.worldspace.com
>
> Die radios kan by 012 8047374 bestel word. Dit is so R1000 vir 'n radio,
> maar dit is regtig amazing! En dit is CD kwaliteit klank. Hulle saai ook in
> Namibie op 94.1 FM uit.
>
> Die ouens is regtig great en dis Afrikaanse radio wereldwyd!
>
Vorige onderwerp: Vryheidsdag fees in Engeland
Volgende onderwerp: Sneeu Naby.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:07:52 MGT 2024