| Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41344] |
Sa., 28 April 2001 18:34  |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons Vryheidsdag te gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos nou stukkend, dink jy nie so nie?
Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van tweegatgeit.
Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op druk. Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.
Dis sleg!!!
Logic
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41377 is 'n antwoord op boodskap #41344] |
So., 29 April 2001 14:11   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Logic wrote:
> ons hier in SA sit droe bek en kwyl terwyl vreemdelinge ons
> Vryheidsdag
> gebruik as verskoning om iets te sien wat ons nie kan nie.
So nou is dit "ons" Vryheidsdag? Droom ek, Logic, dat jynou van "ons"
Vryheidsdag praat.
Ek dink daardie mense in Engeland het miskien net
soveel aandeel in die "vryheid" en die "struggle" as wat
jy het, Logic. Onthou jy nog die songs soos "Biko" en
"We won't play Sun City" en "Give me hope, Johanna"
en nog meer sulke liedere. Dit is sulke konserte, in London,
wat die energie van die wêreld wakkergemaak het om
apartheid te beveg.
Gloudina
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vryheidsdag fees in Engeland [boodskap #41409 is 'n antwoord op boodskap #41372] |
So., 29 April 2001 21:19  |
Judge Death
Boodskappe: 5 Geregistreer: April 2001
|
Junior Lid |
|
|
"Logic" skryf in boodskap news:9cgmud$5ci$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Do you have a bone to pick with my culture? I will kick your lilly ass you
> panzy!
yeah... i hate you little afrs....
> Gaan speel liewers op iemand anders se voorstoep jou aap, of nog beter gaan
> speel op die treinspoor. Jy het duidelik nie gelees wat ek geskryf het nie
> en het ook duidelik geen lus in jou om konstruktiewe kommentaar daarop te
> lewer nie. Ek raak nie maklik kwaad nie, maar mense soos jy maak my sommer
> net eenvoudig die moer in met sulke tjol.
dont get angry... i'm just pulling your leg...
> Moet my nie kwalik neem as ek jou ignoreer nie.
k then...
> Lekker dag
> Logic
heh... yeah you too..
> Judge Death wrote in message
> news:9cf4qi$r7t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> haven't you got some dead animal to braai or sumtin???
>>
>> "Logic" wrote in message
>> news:9cf2dl$rh1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan iemand vir my sê hoekom die Britte die voorreg het om ons
Vryheidsdag
> te
>> gebruik om van die wêreld se beste musiek groepe te kan sien, maar die
>> meerderheid van daai groepe het nie eens voete in SA gesit nie? Dis mos
> nou
>> stukkend, dink jy nie so nie?
>>
>> Daar "party" hulle nou in Trafalgar en ons hier in SA sit droe bek en kwyl
>> terwyl vreemdelinge ons Vryheidsdag gebruik as verskoning om iets te sien
>> wat ons nie kan nie. Ek dink dit stink en dit is die top punt van
>> tweegatgeit.
>>
>> Hulle alies en hulle mag nou maar alles van daar af in hulle alies op
> druk.
>> Hulle het nie eens die moed om die show hier in SA aan te bied nie.
>>
>> Dis sleg!!!
>>
>> Logic
>>
>
|
|
|
|