Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lewis Geveg
Lewis Geveg [boodskap #41170] So, 22 April 2001 04:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit was 'n bietjie te vroeg in die oggend vir hom om te boks.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Lewis Geveg [boodskap #41197 is 'n antwoord op boodskap #41170] Ma, 23 April 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit en sy groot mond. Hy het gedink die gaan 'n "walk over" wees en het
gevolglik te laat in SA aangekom om te klimatiseer

"Annette" skryf in boodskap news:9btnum$5oo$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dit was 'n bietjie te vroeg in die oggend vir hom om te boks.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Lewis Geveg [boodskap #41204 is 'n antwoord op boodskap #41170] Ma, 23 April 2001 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Ek dink dit was 'n bietjie te vroeg in die oggend vir hom om te boks.
> --

Lewis dink duidelik ook nou so :)
Re: Lewis Geveg [boodskap #41232 is 'n antwoord op boodskap #41170] Wo, 25 April 2001 08:16 Na vorige boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink dit was jags van hulle om dit buitendien so vroeg te maak....

so what as die amerikaaners sou slaap het...hoekom moet ons altyd saam met
hulle sing?

kak as jy my vra...

"Annette" skryf in boodskap news:9btnum$5oo$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dit was 'n bietjie te vroeg in die oggend vir hom om te boks.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Vorige onderwerp: Arts minister wants Playhouse Board to go
Volgende onderwerp: Huiszoeking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 16:45:02 MGT 2024