Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier...
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41123] |
Fri, 20 April 2001 08:36  |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 18 Apr 2001 22:37:49 -0400, Danielle wrote:
> Davie,
>
>
> Ek kom toe op hierdie stelling van jou af, wat kosbaar is! Ai, ek het
> lekker gelag toe ek dit lees:
>
> "Ek kom tot die gevolgtrekking dat die vrou op haar dae 'n
> toetsvlieënier was. By 'n besemfabriek"
>
Hallo Danielle, en dankie vir die herinnering! Gloudina het haar
persoonlike waardering ook uitgespreek in epos aan my direk.
Genoem hoe sy dit geniet en tussen vriende rondgewys het. (Sò sy het
tog òòk vriende!!!)
ns.
------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee) en het 'n tyd
gelede 'n toetsvlug op 'n herboude Piper Colt gedoen - dink dit was
kort daarna wat ek die wysheid oor die antie kwytgeraak het.
DD
|
|
|
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41143 is 'n antwoord op boodskap #41123] |
Fri, 20 April 2001 21:22   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O...!!!
DD
On Fri, 20 Apr 2001 17:09:56 -0400, Danielle wrote:
> On Fri, 20 Apr 2001 10:36:58 +0200, Dave Du Plessis
> wrote:
>
> (3 biere en 'n paar martini's later)....
>
>> ------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee)
>
>
> Terwyl jy hierdie "Cherokee" vlieg, hoop en wag die Cherokee's hier by
> ons om weer te vlieg. Destyds, sowat 30 jaar gelede, het hulle Chief,
> John Ross - nou nie daai Dallas sepie se JR nie hoor. In elkgeval, ou
> JR was een van die eerste "wit" chiefs van die Cherokee Indiane daar
> in Noord Jajwa, en hy het iewers iets gese van die voel wat weer sal
> vlieg. Nee, ek bedoel dis die "voël" wat sal vlieg.
> (Netnou dink jy ek beledig jou. Ek weet jy is geen voel nie) En nog
> iets - ek bedoel ook nie die mitologiese voël, die phoenix, nie hoor!)
>
> Anyway, nou raak hierdie ou omie darem so verward - hulle se mos dat
> "memory is the first thing to go" ..er..ja wel. Ek het gedog sy het
> 'n ander naam gehad, maar nou ja...
> Wat ek wou se, is dat ek nou nes 'n vroumens AANHOU en AANHOU babbel,
> sonder om enige iets te se wat sin maak. Maar hulle hou van klets -
> klets, klets klets. LUISTER jy nog??? Nou vertel dan vir my wat ek
> nou net vir jou gese het!! Sien, jy het nie na 'n WOORD geluister
> nie!!!!
>
> Ok, noudat ek weer jou aandag het...miskien was dit nie ou JR wat iets
> gese het oor die voel nie, maar ou JR was darem 'n Injin cheef van die
> Cherokees, al was hy 'n baster cheef. Ou JR het ook op 'n stadium
> gese: "I have Indian Blood in me. I have just enough white blood for
> you to question my honesty!" Wonner wat hy bedoel het?
> (Al het my storie BOGGEROL te make met vliegtuie, wil ek darem net
> graag vir jou vertel hoe swaar die Eerste-nasie mense hier in Amerika
> gekry het, en nogsteeds bevark word deur julle apartheidsvarke wat nou
> hier in Amerika en Kanada kom bly!) En moet jy nou nie probeer om met
> daai vliegtuig van jou hiernatoe te vlieg nie hoor! Ons EP-3's sal
> jou regsien.
>
> Ek is nog nie klaar nie!! KOM TERUG!!! Sit em lees!
> Graag wil ek dan ook van hierdie geleentheid gebruik maak om met
> nederige trots vir jou te vertel dat my dogter 30 jaar gelede, met
> onderskeiding (Suma Cum Laude), haar graad in cherokianologie aan die
> Cherokee Universiteit vir begaafde studente behaal het. Sy is tans 'n
> bestuurder by die Coke fabriek in Atlanta, waar sy ook onder andere in
> beheer is van die finale produk voor dit na Kanada uitgereik word in
> sulke klein pakkies (wit poeier). My hart swel sommer ook so van
> trots as ek aan my 7 seuns dink. Maar dit gaan nou te lank vat om van
> hulle te praat. Volgende keer as jy weer vir my skryf, dan sal ek jou
> vertel van my 7 seuns, en hulle broers en susters. Ek moet darem net
> een ding noem. Die een seun, Billy Bob Jr, het 'n veg-vliegtuig wat
> later die "Impala" genoem was, ontwerp. Hy het sy opleiding daar in
> ou 'n 3de wereld landjie gekry, so ons is nou nie juis so trots daarop
> nie. Ek probeer die naam van die skooltjie onhou - iets tamatierig
> wil 'n klokkie lui, maar dit is nie belangrik nie. Wat wel belangrik
> is, is dat jy moet weet van daai Impala en TROTS wees saam met my oor
> my seuns wat so slim is!
>
>
> Wat? Gaan jy nou NOOIT weer vir my skryf nie?
> Nou gaan ek slaap want ek het MYSELF waaragtig aan die slaap
> gekekkel!! :-((((
>
>
>
> On Fri, 20 Apr 2001 10:36:58 +0200, Dave Du Plessis
wrote:
> Hallo Danielle, en dankie vir die herinnering!
> My plesier. :-)
> Gloudina het haar
> persoonlike waardering ook uitgespreek in epos aan my direk.
> Ja, ek het daardie ene en ook die ander liefdesbriewe wat sy aan jou
> gestuur het, gesien. Sjoe, dit was darem warm briewe daai Dave.
> Genoem hoe sy dit geniet en tussen vriende rondgewys het. (Sò sy het
> tog òòk vriende!!!)
> [WARNING!!!!!! FLAME AHEAD!! sensistiewe mensies moet asseblief
> verby hou]
> Ongelooflik!! Ek dog sy het 'n stoel permanent aan haar agterent
> vasgeplak, want sy is ALTYD in hierdie groep. Mens kan dag of nag
> hier skryf, en so paar minute later le die gifkol daar! Die laaste
> paar dae lyk beter, maar ek weet sommer dit sal nie lank duur nie.
> Dis soos 'n slang wat net wag vir die regte oomblik om te pik! :-)
> [END FLAME]
> ns.
> ------- toevallig ìs ék 'n vliënier (besit 'n Cherokee) en het 'n tyd
> gelede 'n toetsvlug op 'n herboude Piper Colt gedoen -
> Lucky you!! Jy klink na 'n baie interessante mens. Die naaste wat ek
> ooit aan vlieenier wees kom is flight sims, en EEN vlug in 'n Cessna -
> nooit weer nie! :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41182 is 'n antwoord op boodskap #41123] |
Sun, 22 April 2001 09:36   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
verbasend wat 'n mens met 'n vli�eplak kan doen -
die muis is net so handig as jy weet hoe om vli�e poefies van jou
skerm weg te hou .................
Message ...... kliek!
Block sender ........... kliek!
en siedaar, weg is die verpestelike vlieg wat die salf vrot maak.
--
-------------------------------------
"Danielle" sê:
-------knip---------
: So, vir die gereeldes in hierdie groep wat vasbyt - Lou, DD,
Frikkie,
: Tobie, Krokkie, Reenen, Jonas, Norbert, Hilda, Poppie en al
die ander
: wat ek nog nie ken nie, maar al lank hier skryf, wil ek net se
WEL
: GEDAAN en DANKIE! :-)
--------------knip-----------
|
|
|
|
|
Re: Vir DD :-) Die toetsvlieenier... [boodskap #41192 is 'n antwoord op boodskap #41123] |
Sun, 22 April 2001 16:53  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 22 Apr 2001 12:19:35 -0400, Danielle wrote:
> On Sun, 22 Apr 2001 09:59:04 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
> Goeie moooore Oom Tobie, :-)
>
>> syp jy dan?
>
Moenie lieg nie... jy en Tobie mòet allie tyt gesyp wees - kannit sien
aan julle spelling
Die askaffer
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|