Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Charlize
Re: Charlize [boodskap #4098] Di, 02 Maart 2004 19:40 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volpunte vir bolander dat hy nie gekruispos het nie.
Dit het 'n rukkie geneem met 'n dialup sisteem om
die vier foto's te laai, maar hy het dit afsonderlik
gedoen. Dankie vriend.

DD
Re: Charlize [boodskap #4100 is 'n antwoord op boodskap #4098] Di, 02 Maart 2004 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Lees jy stel belang in digifotos. Daar is 'n goeie blad waar jy jou
fotos kan plaas vir almal om te sien. Daar is ook baie pro fotos daar
wat van besondere gehalte is. Die gratis diens bevat advertensies en het
ander beperkings maar as jy inteken en dis baie goedkoop val die
advertensies weg. Kyk gerus, ek gebruik dit al die afgelope paar jaar.

www.webshots.com

DD wrote:
>
> Volpunte vir bolander dat hy nie gekruispos het nie.
> Dit het 'n rukkie geneem met 'n dialup sisteem om
> die vier foto's te laai, maar hy het dit afsonderlik
> gedoen. Dankie vriend.
>
> DD
>
>
Re: Charlize [boodskap #4101 is 'n antwoord op boodskap #4100] Di, 02 Maart 2004 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Mar 2004 22:07:29 +0200, bolander wrote:

> Lees jy stel belang in digifotos. Daar is 'n goeie blad waar jy jou
> fotos kan plaas vir almal om te sien. Daar is ook baie pro fotos daar
> wat van besondere gehalte is. Die gratis diens bevat advertensies en het
> ander beperkings maar as jy inteken en dis baie goedkoop val die
> advertensies weg. Kyk gerus, ek gebruik dit al die afgelope paar jaar.
>
> www.webshots.com
>
> DD wrote:
>>
>> Volpunte vir bolander dat hy nie gekruispos het nie.
>> Dit het 'n rukkie geneem met 'n dialup sisteem om
>> die vier foto's te laai, maar hy het dit afsonderlik
>> gedoen. Dankie vriend.
>>
>> DD
>>
>>

Dankie vir die inligting, bolander. Ek het lank 'n basiese
point & shoot kamera gebruik, maar begin belangstel om met meer as
default te werk. Ek eksperimenteer nou met Makro (close-up's) en dit
is interessant wat opgelewer kan word.

Baie dankie vir die skakel. Terwyl ek daarheen verkas, kan
jy gerus gaan kyk na
http://www.shortcourses.com/index.htm
Dié het ek na PDF verander en sal dit vanaand nog op CD plaas.

DD
Re: Charlize [boodskap #4105 is 'n antwoord op boodskap #4098] Wo, 03 Maart 2004 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bolander - baie dankie ensovoorts. Maar probeer gerus insette beperk itv van
volume/tyd - ons het nie almal "broadband" nie - en tyd is somtyds skraps.
:-))
Re: Charlize [boodskap #4106 is 'n antwoord op boodskap #4105] Wo, 03 Maart 2004 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 2004 04:44:15 +0200, "Jonas" wrote:

> Bolander - baie dankie ensovoorts. Maar probeer gerus insette beperk itv van
> volume/tyd - ons het nie almal "broadband" nie - en tyd is somtyds skraps.
> :-))
>

Nie regtig duidelik waarom jy bolander uittrap nie, Jonas.
Tensy daar iets is wat ek miskyk. Én, ek is geen Charlize
bewonderaar nie, let wel. Maar, die nuusgroep van ons is
soos 'n ou plaaswinkeltjie, waar daar waardeer word
wanneer iemand instap. Selfs al is dit net vir inligting.
Ek meen, jy kan tog eer jy bolander se brief oopmaak
sien dat daar 'n aanhangsel is wat ietwat groter is as
slegs text (of teks natuurlik:-)
Maar soos ek gesê het, is daar iets wat ek miskyk?

DD
Re: Charlize [boodskap #4118 is 'n antwoord op boodskap #4106] Do, 04 Maart 2004 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - ek het nie ADSL nie - en om minute te sit en wag vir 'n foto wat ek in
elkgeval op elke voorblad kan sien is bepaald nie my idee van pret nie.
Hou dit kort en saaklik - eenvoudig.
Re: Charlize [boodskap #4120 is 'n antwoord op boodskap #4118] Do, 04 Maart 2004 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Mar 2004 04:43:01 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - ek het nie ADSL nie - en om minute te sit en wag vir 'n foto wat ek in
> elkgeval op elke voorblad kan sien is bepaald nie my idee van pret nie.
> Hou dit kort en saaklik - eenvoudig.

My ISP verwyder automaties boodskappe met binêre aanhegsels in
non-binêre groepe. Dalk moet jy kyk of jy nie 'n ander nuusgroep
verskaffer kan kry wat dit ook doen nie? Daar is heelwat gratis
plekke wat die diens aanbied. Ek dink amper Annette het op 'n stadium
een gebruik wat in Duitsland sit Dalk kan jy vir haar vra?
Re: Charlize [boodskap #4122 is 'n antwoord op boodskap #4120] Do, 04 Maart 2004 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Mar 2004 23:02:48 -0500, Katryn wrote:

> On Thu, 4 Mar 2004 04:43:01 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - ek het nie ADSL nie - en om minute te sit en wag vir 'n foto wat ek in
>> elkgeval op elke voorblad kan sien is bepaald nie my idee van pret nie.
>> Hou dit kort en saaklik - eenvoudig.
>
> My ISP verwyder automaties boodskappe met binêre aanhegsels in
> non-binêre groepe. Dalk moet jy kyk of jy nie 'n ander nuusgroep
> verskaffer kan kry wat dit ook doen nie? Daar is heelwat gratis
> plekke wat die diens aanbied. Ek dink amper Annette het op 'n stadium
> een gebruik wat in Duitsland sit Dalk kan jy vir haar vra?
>

Dit verander steeds nie wat ek gesê het nie.
Wanneer jy headers aflaai, sien jy tog as daar 'n aanhangsel aan is.
En selfs die grootte daarvan. Dan beweeg jy tog net verby.
As jy dit ingedagte begin oopmaak, en sien dat dit 'n middag gaan
neem, gaan uit die program uit, ctrl/alt/del of so iets, en wees
versigtiger wanneer jy weer oopmaak.

Miskien Jonas, is jou probleem 'Microsoft Outlook Express'.
Verander jou nuusleser na Forté Agent. Ek kan 'n kraak of
meer verskaf indien jy dit wil hê.
Beslis verdedig ek vir bolander want daar is van julle wat
inloer en as julle sien dat daar niemand in die sitkamer is
nie, maak julle die deur geluideloos weer toe, en gaan
kuier vir die bure (of biere:-)
Bolander, het 'n briefie op die tafel gelos wat gesê het
dat hy hier was. Okay, nie 'n briefie nie maar 'n brief.

DD
Re: Charlize [boodskap #4125 is 'n antwoord op boodskap #4122] Do, 04 Maart 2004 19:00 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 04 Mar 2004 20:44:56 +0200, DD wrote:

> Dit verander steeds nie wat ek gesê het nie.

Nee, maar ek het maar net probeer om aan Jonas uit te wys dat i.p.v
vinger na ander te wys en vir ander te probeer vertel wat om te doen
en hoe om op te tree, is daar iets wat hyself kan doen om die situasie
vir homself gemakliker te maak. Sien?
;-)

> Miskien Jonas, is jou probleem 'Microsoft Outlook Express'.

Miskien? Gie gie gieeeeeee gaaaaaaaa gaaaaaa....miskien
ja....er..okay, ek sal myself nou gedra. Belowe!
;-))

> Verander jou nuusleser na Forté Agent. Ek kan 'n kraak of
> meer verskaf indien jy dit wil hê.

Uistekende voorstel. ;-)
Re: Charlize [boodskap #90853 is 'n antwoord op boodskap #4098] Di, 02 Maart 2004 16:11 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand wie die boyfriend is?

Gloudina

"bolander" skryf in boodskap news:40448801.3070705@miami.net...
>

------------------------------------------------------------ ----------------
----
Re: Charlize [boodskap #90855 is 'n antwoord op boodskap #90853] Di, 02 Maart 2004 18:39 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert
"@rogers.com" schreef in bericht
news:tm21c.94989$Qg7.42811@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Weet iemand wie die boyfriend is?
>
> Gloudina
>
>
> "bolander" wrote in message
> news:40448801.3070705@miami.net...
>>
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
Re: Charlize [boodskap #90858 is 'n antwoord op boodskap #90855] Di, 02 Maart 2004 20:20 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy Hoop!!
Charlize se verloofde is die Ierse akteur Stiart Townsend.
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:vx41c.20093$og2.1072180@phobos.telenet-ops.be...
> Norbert
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:tm21c.94989$Qg7.42811@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>> Weet iemand wie die boyfriend is?
>>
>> Gloudina
>>
>>
>> "bolander" wrote in message
>> news:40448801.3070705@miami.net...
>>>
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --
>> ----
>>
>
Re: Charlize [boodskap #90871 is 'n antwoord op boodskap #90858] Wo, 03 Maart 2004 10:07 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie Stuart nie?

E

"Annette" skryf in boodskap news:c22s2i$quq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy Hoop!!
> Charlize se verloofde is die Ierse akteur Stiart Townsend.
> --
> Annette
Re: Charlize [boodskap #90879 is 'n antwoord op boodskap #90871] Wo, 03 Maart 2004 11:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus - vingerfout - was bietjie haastig vanoggend
Stuart..
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c24aq2$lr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nie Stuart nie?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c22s2i$quq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy Hoop!!
>> Charlize se verloofde is die Ierse akteur Stiart Townsend.
>> --
>> Annette
>
Re: Charlize [boodskap #90906 is 'n antwoord op boodskap #90879] Wo, 03 Maart 2004 22:32 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wou net sê - daar's net een plek in die wêreld waar iemans sy kind Stiart
sal noem :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:c24fjr$p7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skuus - vingerfout - was bietjie haastig vanoggend
> Stuart..
> --
> Annette
Vorige onderwerp: voor jullie
Volgende onderwerp: Hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:24:07 MGT 2024