| Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #40978] |
So., 15 April 2001 12:54  |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".
Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
Daar is weliswaar genoeg politici.
Wonder maar net.
Logic
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sokker tragedie se seremonie Sondag 15 April [boodskap #41038 is 'n antwoord op boodskap #40978] |
Di., 17 April 2001 14:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien was daar die mense bang daar sou weer 'n vertrapping wees by die
seremonie - daarom het hulle maar weggebly.
Weet iemand waar die heilige water vandaan kom of wie dit maak?
Annette
Logic wrote in message ...
> Dit lyk nie vir my of die swart mense van die land veel omgee vir die wat
> dood is nie. "Contrary to what we are made to believe".
>
> Die stadion is leeg met die seremonie wat as 'n "cleansing" bestempel word.
> Daar is weliswaar genoeg politici.
>
> Wonder maar net.
>
> Logic
>
|
|
|
|