Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie
Frikkie [boodskap #40855] Ma, 09 April 2001 15:56 na volgende boodskap
Robin deWet  is tans af-lyn  Robin deWet
Boodskappe: 15
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Waar kryp jy dees dae weg?.
Tinus
Re: Frikkie [boodskap #40924 is 'n antwoord op boodskap #40855] Vr, 13 April 2001 07:29 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Tinus,
Ek is nog hier jong. Net moers besig. Het nie juis tyd om deur al die briewe
te lees nie en vang hulle net so hier en daar.
Die webbladsye hou my nogal heel besig en is nou besig met `n opsomming van
32 en Koevoet.
Ek is ook besig om `n blad saam te stel / tipe van `n "Roll of Honour" van
al die Plaasboere wat vermoor is. Dis net bietjie moeilik om al die
besonderhede en foto`s ens. in die hande te kry, maar ek is stadig maar
seker besig om te wen.

Groete
Frikkie

Robin deWet skryf in boodskap news:3ad0eca4_2@news01.one.net.au...
> Waar kryp jy dees dae weg?.
> Tinus
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief
Volgende onderwerp: Mbeki se woorde in Apartheidsjare LEES!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:19:42 MGT 2024