Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief
Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40822] Sa, 07 April 2001 19:44 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe maatstawwe geneem aangaande die
produksie van militêre toerusting en wapens. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Ontwikkelaars en vervaardigers van verdedigings stelsels in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aflewering en ondersteuning van
wapens aan Verdedigings Sektore. Aanhoudende navorsing, waar nodig. Opleiding
vir verhoogde beskerming van Regerings en ander institusies. Ekonomiese en
sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
G7/G8 lidlande. Asook vervaardigers, ontwikkelaars en navorsers in die Wapentuig
en Verdedigings industrieë. Om die verhoging van toekenning en/of bepaling van
prioriteite en toelatings aangaande die ontwikkeling van veral veel gesogte
verdedigings stelsels, asook die toelating en verspreiding van tegnologie regoor
die Planeet. Om die korrekte gebruik van toegelate Verdedigings stelsels regoor
die Planeet te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die vorming, en gereelde bywerk, en sekure verspreiding van inligting aan
toegelate persone, deur 'n rekenaar aangedrewe bron van kennis – databasis - kan
ook verhoog word. Om die verhoogde berging, ontwikkeling en verspreiding van
hoogs gesogte tegnologie, ontwikkelaars, vervaardigers en verspreiders van
verdedigings stelsels te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog met ontwikkelaar(s) van 'Die
Vernietiger' (eie vertaling) patroon inisiatief. Geglo om deur lede van die
Denel verdedigings groep geken en/of aanbod aan bg. gemaak te wees. Verkieslik
om inisiatiewe in hierdie verband alleenlik deur Departement 3 (Verenigde
Koninkryk) en Majestic 12 (VSA) lande verhoog te word. (Lees asb. die paragraaf
in hierdie bydrae aangaande 'Reëls aangaande hierdie diens' vir aanvaarde
praktyke om nagevolg te word aangaande die lewering van hierdie diens.)

Ontmoetings kan ook verhoog word met ander derde party navorsers en
ontwikkelaars van verdedigings stelsels. Om besprekings en verhoogde proto
tipering te verhoog aangaande verwagte potensiaal, asook lang termyn moontlike
aangaande effektiewe gebruik, indien enige, soos nodig. Die betaling van
hereregte kan ook verhoog word, soos nodig, ongeag die gebruik daarvan – indien
enige, indien ooit, indien wel, om verhoogde gewaarborgde inkomste te verhoog
aan derde party ontwikkelaars. Om voordelige verhoudinge te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met ontwikkelaars van verdedigings stelsels.
Asook uitnodigings aan aanstaande navorsers. Om die navorsing te verhoog
aangaande die ekonomiese toepassing / gebruik van militêre tegnologie, bv. die
gebruik van skandering tegnologie toegepas om alle streep gekodeerde items in 'n
supermark trollie te skandeer. Om die profytvolheid van militêre navorsers te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die aanhoudende simulering van toepassing van tegnologie kan ook verhoog word.
Hoogstens aangeraai, om die insluiting van derde party ontwikkelings te verhoog.
Die deelname van deskundiges kan ook verhoog word. Asook om die voorlegging van
resultate te verhoog aan Planetêre ontmoetings. Om meer akkurate besluitneming
te verhoog aangaande die produksie en verspreiding van verdediging stelsels,
regoor die Planeet. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Uitnodigings en ondersteuning, indien benodig, kan ook verhoog word aan militêre
personeel en/of hoë vlak militêre besluitnemers wat wil deelneem aan vredes
onderhandelings. Om die suksesse van vredes inisiatiewe te verhoog, waar nodig.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die aanpassing van beplanning en begrotings inisiatiewe, veral oor 'n lang
tydperk, kan ook verhoog word, vir verskeie sektore, waar nodig. Die klem kan
ook verhoog word na gelang van aangaande verhoogde ekonomiese suksesse. Om die
beskerming van bates en eiendom te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Ondersteuning en onderhouding van meer effektiewe pariteite op verskeie vlakke
kan asemrowend verhoog word.
Benodigde ontwikkeling van stelsels kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe beheer aangaande ontwikkeling van nuwe stelsels kan asemrowend
verhoog word.
Ondersteuning van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Reëls aangaande hierdie diens:
Verstaan dit is teen die reëls om die identiteit van die reisiger te onthul. En
word glad nie aangeraai nie. Individue wat dit wel doen, kan opgespoor word, en
kan self met die Internet Polisie in kennis maak aangaande enige oortredings van
enige soort aangaande die lewering van hierdie diens. Die ongemagtigde
bekendmaking van verdedigings geheime word verstaan om 'n kriminele oortreding
te wees. En die gebruikmaking van hierdie diens om so te doen word nie aangeraai
nie. Verstaan wanneer inligting ontvang is, is geen dokumente geteken aangaande
die geheimhouding van inligting, asook geen verstandhouding om inligting geheim
te hou nie. Inligting word hierby gedeel in die goeie geloof aangaande die
toepaslike implementering van hierdie inisiatief. Wil graag inniglike dank en
waardering uitspreek vir die ondersteuning ontvang, aangaande die lewering van
hierdie diens – om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal – Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40823 is 'n antwoord op boodskap #40822] Sa, 07 April 2001 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ag nee, is jy nog steeds hier???????????
pjb

"reisiger" skryf in boodskap news:G6Kz6.196$F93.13346@www.newsranger.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
> menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
> Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
> die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
> 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
> miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
> bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe maatstawwe geneem aangaande die
> produksie van militêre toerusting en wapens. Insluitend die menige bydraes wat
> gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
> bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
> Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Ontwikkelaars en vervaardigers van verdedigings stelsels in ons
> Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
> volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aflewering en ondersteuning van
> wapens aan Verdedigings Sektore. Aanhoudende navorsing, waar nodig. Opleiding
> vir verhoogde beskerming van Regerings en ander institusies. Ekonomiese en
> sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
> die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
> doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
> ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
> Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
> en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
> G7/G8 lidlande. Asook vervaardigers, ontwikkelaars en navorsers in die Wapentuig
> en Verdedigings industrieë. Om die verhoging van toekenning en/of bepaling van
> prioriteite en toelatings aangaande die ontwikkeling van veral veel gesogte
> verdedigings stelsels, asook die toelating en verspreiding van tegnologie regoor
> die Planeet. Om die korrekte gebruik van toegelate Verdedigings stelsels regoor
> die Planeet te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Die vorming, en gereelde bywerk, en sekure verspreiding van inligting aan
> toegelate persone, deur 'n rekenaar aangedrewe bron van kennis - databasis - kan
> ook verhoog word. Om die verhoogde berging, ontwikkeling en verspreiding van
> hoogs gesogte tegnologie, ontwikkelaars, vervaardigers en verspreiders van
> verdedigings stelsels te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog met ontwikkelaar(s) van 'Die
> Vernietiger' (eie vertaling) patroon inisiatief. Geglo om deur lede van die
> Denel verdedigings groep geken en/of aanbod aan bg. gemaak te wees. Verkieslik
> om inisiatiewe in hierdie verband alleenlik deur Departement 3 (Verenigde
> Koninkryk) en Majestic 12 (VSA) lande verhoog te word. (Lees asb. die paragraaf
> in hierdie bydrae aangaande 'Reëls aangaande hierdie diens' vir aanvaarde
> praktyke om nagevolg te word aangaande die lewering van hierdie diens.)
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met ander derde party navorsers en
> ontwikkelaars van verdedigings stelsels. Om besprekings en verhoogde proto
> tipering te verhoog aangaande verwagte potensiaal, asook lang termyn moontlike
> aangaande effektiewe gebruik, indien enige, soos nodig. Die betaling van
> hereregte kan ook verhoog word, soos nodig, ongeag die gebruik daarvan - indien
> enige, indien ooit, indien wel, om verhoogde gewaarborgde inkomste te verhoog
> aan derde party ontwikkelaars. Om voordelige verhoudinge te verhoog. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met ontwikkelaars van verdedigings stelsels.
> Asook uitnodigings aan aanstaande navorsers. Om die navorsing te verhoog
> aangaande die ekonomiese toepassing / gebruik van militêre tegnologie, bv. die
> gebruik van skandering tegnologie toegepas om alle streep gekodeerde items in 'n
> supermark trollie te skandeer. Om die profytvolheid van militêre navorsers te
> verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Die aanhoudende simulering van toepassing van tegnologie kan ook verhoog word.
> Hoogstens aangeraai, om die insluiting van derde party ontwikkelings te verhoog.
> Die deelname van deskundiges kan ook verhoog word. Asook om die voorlegging van
> resultate te verhoog aan Planetêre ontmoetings. Om meer akkurate besluitneming
> te verhoog aangaande die produksie en verspreiding van verdediging stelsels,
> regoor die Planeet. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Uitnodigings en ondersteuning, indien benodig, kan ook verhoog word aan militêre
> personeel en/of hoë vlak militêre besluitnemers wat wil deelneem aan vredes
> onderhandelings. Om die suksesse van vredes inisiatiewe te verhoog, waar nodig.
> Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Die aanpassing van beplanning en begrotings inisiatiewe, veral oor 'n lang
> tydperk, kan ook verhoog word, vir verskeie sektore, waar nodig. Die klem kan
> ook verhoog word na gelang van aangaande verhoogde ekonomiese suksesse. Om die
> beskerming van bates en eiendom te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
> onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
> Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
> op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
> elders op die Planeet.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
> die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
> neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
> in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
> Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
> Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
> verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Ondersteuning en onderhouding van meer effektiewe pariteite op verskeie vlakke
> kan asemrowend verhoog word.
> Benodigde ontwikkeling van stelsels kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe beheer aangaande ontwikkeling van nuwe stelsels kan asemrowend
> verhoog word.
> Ondersteuning van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
> Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Reëls aangaande hierdie diens:
> Verstaan dit is teen die reëls om die identiteit van die reisiger te onthul. En
> word glad nie aangeraai nie. Individue wat dit wel doen, kan opgespoor word, en
> kan self met die Internet Polisie in kennis maak aangaande enige oortredings van
> enige soort aangaande die lewering van hierdie diens. Die ongemagtigde
> bekendmaking van verdedigings geheime word verstaan om 'n kriminele oortreding
> te wees. En die gebruikmaking van hierdie diens om so te doen word nie aangeraai
> nie. Verstaan wanneer inligting ontvang is, is geen dokumente geteken aangaande
> die geheimhouding van inligting, asook geen verstandhouding om inligting geheim
> te hou nie. Inligting word hierby gedeel in die goeie geloof aangaande die
> toepaslike implementering van hierdie inisiatief. Wil graag inniglike dank en
> waardering uitspreek vir die ondersteuning ontvang, aangaande die lewering van
> hierdie diens - om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>
> Kommentaar:
> Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
> opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
> word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
> hulpbronne.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
> wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
> goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
> 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
> is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
> Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
> 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
> Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40824 is 'n antwoord op boodskap #40823] Sa, 07 April 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
issit nou norig ommie hele blerrie brief te herhaal? jy mors
bandwydte ;-(
--

wrote in message : Ag nee, is jy nog steeds
hier???????????
: pjb
:
: "reisiger" wrote in message
: > Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40837 is 'n antwoord op boodskap #40822] So, 08 April 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
no.spam  is tans af-lyn  no.spam
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 07 Apr 2001 19:44:38 GMT, reisiger wrote:

> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.

Ag nee wat. Ek dink die robot wat hierdie tipe drek uitspoeg is maar
redelik stupid. Selfde ou foute elke week?

> Kommentaar:
> Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
> opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
> word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal – Daar is meer as genoeg
> hulpbronne.
>

MY gunsteling Ghandi-aanhaling is toe hy gevra is wat hy van
Westerse Beskawing gedink het. "Dit sal 'n goeie plan wees."
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40840 is 'n antwoord op boodskap #40824] So, 08 April 2001 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Skies, wassie bedoel nie maar as die muis ge"piep" het is die koeël deurrie
kerk. Geen omdraai kans nie.
pjb

"Tobie" skryf in boodskap news:9anug1$q4j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> issit nou norig ommie hele blerrie brief te herhaal? jy mors
> bandwydte ;-(
> --
>
> wrote in message : Ag nee, is jy nog steeds
> hier???????????
> : pjb
> :
> : "reisiger" wrote in message
> : > Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op
>
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40870 is 'n antwoord op boodskap #40822] Di, 10 April 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Apr 2001 19:44:38 GMT, in article
, reisiger writes...
>
> Reëls aangaande hierdie diens:
> Verstaan dit is teen die reëls om die identiteit van die reisiger te onthul. En
> word glad nie aangeraai nie. Individue wat dit wel doen, kan opgespoor word, en
> kan self met die Internet Polisie in kennis maak aangaande enige oortredings >van
> enige soort aangaande die lewering van hierdie diens. Die ongemagtigde
> bekendmaking van verdedigings geheime word verstaan om 'n kriminele oortreding
> te wees. En die gebruikmaking van hierdie diens om so te doen word nie >aangeraai
> nie. Verstaan wanneer inligting ontvang is, is geen dokumente geteken aangaande
> die geheimhouding van inligting, asook geen verstandhouding om inligting geheim
> te hou nie. Inligting word hierby gedeel in die goeie geloof aangaande die
> toepaslike implementering van hierdie inisiatief. Wil graag inniglike dank en
> waardering uitspreek vir die ondersteuning ontvang, aangaande die lewering van
> hierdie diens – om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Groei bg. om die volgende aan te heg:

Privaatheid word verkies om hier respekteer te word, veral wanneer Organisasies
inligting as vertroulik bestempel. Asook, dat inligting slegs hier gelewer word
in opgesomde vorm, en dat dieselfde tyd vrye en geregverdigde besigheid praktyke
ondersteun word. Inisiatiewe word slegs hier ondersteun indien daar geglo word
dat aanvraag daarvoor bestaan elders op die Planeet, en Organisasie(s) word
slegs hier genoem as kontak punt, indien verstaan word dat bg. inisiatiewe
weggewys is, vir watter rede ook al, vir verwysings doeleindes. En/of om die pad
van groei van huidige Organisasie(s) te verhoog, indien enigsins nodig. Bydraes
word hier gelewer met die doel om die vrede en voorspoed van Uitvinders en
Organisasies, asook die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40871 is 'n antwoord op boodskap #40840] Di, 10 April 2001 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
:-P~~~~~~~~ '' ````
'¿°
---------------------
wrote in : Skies, wassie bedoel nie maar as
die muis ge"piep" het is die koeël deurrie
: kerk. Geen omdraai kans nie.
: pjb
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40872 is 'n antwoord op boodskap #40822] Di, 10 April 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
my 'bunions' neuk my op
:-D
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Danielle"
Re: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief [boodskap #40908 is 'n antwoord op boodskap #40870] Do, 12 April 2001 21:58 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Apr 2001 21:11:48 GMT, in article
, reisiger writes...

> Ontmoetings kan ook verhoog word met ander derde party navorsers en >ontwikkelaars van verdedigings stelsels. Om besprekings en verhoogde proto >tipering te verhoog aangaande verwagte potensiaal, asook lang termyn moontlike >aangaande effektiewe gebruik, indien enige, soos nodig. Die betaling van >hereregte kan ook verhoog word, soos nodig, ongeag die gebruik daarvan – >indien enige, indien ooit, indien wel, om verhoogde gewaarborgde inkomste te >verhoog aan derde party ontwikkelaars. Planetêre ontmoetings kan ook verhoog >word, aangaande die toepassing van inisiatiewe, indien enige. Om voordelige >verhoudinge te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Groei bg. om die volgende aan te heg:

Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog met vervaardigers en verspreiders
van verdedigings toerusting in ons Paradys, en elders op die Planeet. Om
verskeie vervaardiging liggings regoor die Planeet te verhoog, soos benodig. Die
ondertekening van sekerheids maatreëls, toekenning van lisensies, asook die
betaling van lisensie fooie kan ook verhoog word in die verband. Veral waar
voldoende materiaal en hulpbronne beskikbaar is. Om die goed gebalanseerde
vervaardiging en verspreiding van verdedigings toerusting regoor die Planeet te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Reëls aangaande hierdie diens: ..
> En/of om die pad van groei van huidige Organisasie(s) te verhoog, indien >enigsins nodig.

Groei bg. na...

Asook om die pad van groei van huidige Organisasie(s) te verhoog, soos hierbo
vermeld. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Vorige onderwerp: Elize Botha
Volgende onderwerp: Frikkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:49:40 MGT 2024