Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Noordelike Provinsie Moord Saak
Noordelike Provinsie Moord Saak [boodskap #40827] |
Sat, 07 April 2001 21:15  |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die werklike toedrag van sake i.v.m daai rugby ouens wat vermoedelik
daai arme klong des moers geslaan het? Het die klong die grond onwettig
betree? Ek weet dit is geen rede vir moord nie, maar ek wil eintlik net weet
of die SABC/ANC die regte woorde gebruik in die nuus. Was dit jag of was dit
steel?
As jy kan sê, doen dit seblief. As daai manne die klong vermoor het, moet
hulle sit. Ek sukkel nogsteeds om te sien waaroor die bohaai by die hof
gaan? Wat is die verskil tussen 'n groep wit mans wat 'n swart man vermoor
en 'n groep swart mans wat 'n wit man vermoor? Sinneloos!
Miskien moet hulle pleit dat hulle diefstal as oogmerk gehad het. Hulle kan
sê hulle wou die klong se vangs roof. Dan kan hulle ook 'n opgeskorte vonnis
kry en vrygelaat word met elkeen 'n hand vol kondome.
Net 'n sarkastiese gedagte oor die stand van sake.
Laat weet my egter wat die situasie was met die klong op die plaas. God
behoed sy siel.
Groete
Logic
|
|
|
|
|
Re: Noordelike Provinsie Moord Saak [boodskap #40849 is 'n antwoord op boodskap #40847] |
Mon, 09 April 2001 06:43  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was baie rassitiese van hom gewees en jy moet hom hof toe vat daaroor.
Wie weet miskien kan jy "5 sent" maak.
"DARKANGEL" skryf in boodskap news:9arkut$j15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Hoekom buit die media dan hierdie bohaai so uit. Na die naweek is ek gatvol
> daarvoor om van wit rasisme te hoor. Net gister sê 'n klonkie wat buite die
> kafee staan en bedel vir my "Julle boere wil ook nie eens meer 'n vyf sent
> afstaan nie." Is dit 'n rasistiese aanmerking of kan ek 'n plaas van hom eis
> omdat ek nie 'n boer is nie.
>
> Net 'n gedagte
>
> DA
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:41:58 UTC 2025
|