Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie se psigose
Tobie se psigose [boodskap #40795] |
Thu, 05 April 2001 21:19 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> sien dit is jou en my
> skuld dat sy die verkeerde besluit in haar lewe geneem het, sy
> erken dit nie, en ons is maar die sondebokke om haar gewete te
> sus. ...... ek het klaar te veel gesels.
Tobie maak drie poste: almal oor "die persoon."Tobie het 'n neurose op
pad na 'n psigose.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
> --
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:02 UTC 2025
|