| Elize Botha [boodskap #40725] |
Vr., 30 Maart 2001 20:51  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
--
|
|
|
|
| Re: Elize Botha [boodskap #40755 is 'n antwoord op boodskap #40725] |
Di., 03 April 2001 14:21   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
> Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
> wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
> die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
> want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
>
Gesogte prys? Alleen 'n klein groepie van die drie miljoen"Afrikaners"
in Suid-Afrika sal die Afrikaanse Taal en
Kultuur Vereniging prys as "gesog" sien. Meeste van die
ander 37 miljoen inwoners van SA sal nie eens weet waaroor
die prys gaan nie.
Meeste van dié wat die prys as gesog sien, sal seker nie
omgee dat een van haar kinders een van Wouter Basson se
handlangers was nie. (Uiteindelik was hy toe nog papbroek,
en getuig teen Woutertjie. Ek dink hy verdien straf vir sy
mishandeling van die kat-fetusse.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Elize Botha [boodskap #40758 is 'n antwoord op boodskap #40725] |
Di., 03 April 2001 17:16   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> Jalosie
>
> Tobie wrote:
>
>> hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
>> Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
>> wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
>> die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
>> want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
>
>
Kyk, ou Krokkie, Tobie weet ten minste hoe om jaloesie
te spel.
En hoekom moet ek jaloers wees op Elize Botha. Omdat
my kinders nie die blink idee gehad het om bobbejaar-fetusse
in Tutu se tuin op te hang nie? Omdat my swaer nie Pik Botha
was nie en ek dus nie deur die Broeders voorgestoot is as die token
female op die horison nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Elize Botha [boodskap #40760 is 'n antwoord op boodskap #40725] |
Wo., 04 April 2001 02:50   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> jammer om dit te doen ou krokkie .... aangesien jy die persoon
> aangehaal het sal ek jou ook nou moet blok. ek het al 100 keer
> vir die posters op die groep gesê om asb nie die persoon aan te
> haal nie ..... sorry pally! julle bly die persoon voer en sy lewe
> daarop
Ja-nee, ou Krokkie, jong. Tobie begin nou histeries klink.Hy het dan al
honderd keer vir die posters op die groep
gesê wat hulle moet doen, en hulle luister nie.
Die persoon.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Elize Botha [boodskap #40899 is 'n antwoord op boodskap #40831] |
Do., 12 April 2001 18:17  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieterwrote in message
: Ou Tobie, as jy so aangaan kan jy maar van die groep af
unsubscribe.
: Een van die dae gan jy so geblokkasie op jou groep hê dat jy
nie eens meer
: pos ontvang nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ou Frikkedel, ek was maar net bietjie ontsteld, my 'gout' neuk
my bietjie op, maar moet sê dat ek nie eintlik sekere mense se
kotsels hier op my skerm wil hê nie. Die meeste geblokeerdes is
X-posters wat hier ongenooid op dié ng. 'postings' doen. Dan ou
Bouwer, of wat dié se van ookal is, en daardie 'robot' reisger
wat bandwydte mors. Nee ou Krokkie is ok, ek lees hom nog al die
pad, heheheh .......
Ns. Het gewonner hoekom ek nie my eie pos meer siennie, ek moes
myself seker een of annertyd geblok het toe ek strooi gepraat het
:-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
|
|
|
|