Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40663 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Wed, 28 March 2001 12:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> of is dit maar net nog 'n bewys dat
>> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
>> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
>> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
>> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
>> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.
>
> Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?
Jy praat van mense wat nooit Suid-Afrikaanse burgers was nie,nooit hulself
Afrikaners noem nie, en in sommige gevalle nie in
Suid-Afrika gebore is nie. Ek praat van mense wat in Suid-Afrika
sit, aanhoudend die oorgrote meerderheid van die bevolking uitmaak
vir al wat sleg is, wat hulself "Boere" noem, baie kla oor die
rol wat Afrikaans speel in die landsake, en dan nogtans hulle eie
moedertaal so opmors en versnipper dat, as dit aan hulle oorgelaat
word, dit nie een generasie meer sal bestaan nie.
Gloudina
>
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40687 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Thu, 29 March 2001 04:45   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy weet dat dit nie my taalgebruik / spel- en tikfoute is wat jou pla nie.
Wat jou wel pla is dat ek met jou verskil - dit irriteer jou. Jou
persoonlikheidstipe, ongeag die vooraf openlikheid, verpes dit wanneer iets
of iemand met jou verstarde denke inmeng. Ek het nuus vir jou, en dit is
slegte nuus. Afrikaners praat Afrikaans - dit is hulle taal. Jy is bloot 'n
gebruiker, 'n tipe parasiet wat die taal en sy mense sal verlaat wanneer dit
jou geval. Die ander slegte nuus is dat ek jou gathare nog baie lank en taai
gaan maak op hierdie nuusgroep, want jy sien, ek weet wie jy is. En, ek gaan
jou oor tyd daaraan herinner - verinner wanneer jy jouself as redder van
volk en taal voorhou. Omgord jouself antie...
skryf in boodskap news:3AC1DFF5.452F7645@home.com...
> Lou wrote:
>
>> of is dit maar net nog 'n bewys dat
>>> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
>>> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
>>> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
>>> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
>>> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.
>>
>> Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?
>
> Jy praat van mense wat nooit Suid-Afrikaanse burgers was nie,nooit hulself
> Afrikaners noem nie, en in sommige gevalle nie in
> Suid-Afrika gebore is nie. Ek praat van mense wat in Suid-Afrika
> sit, aanhoudend die oorgrote meerderheid van die bevolking uitmaak
> vir al wat sleg is, wat hulself "Boere" noem, baie kla oor die
> rol wat Afrikaans speel in die landsake, en dan nogtans hulle eie
> moedertaal so opmors en versnipper dat, as dit aan hulle oorgelaat
> word, dit nie een generasie meer sal bestaan nie.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40690 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Thu, 29 March 2001 06:41   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> of is dit maar net nog 'n bewys dat
>>> sekere Afrikaner-joggies wat hulle bekke so
>>> rek oor die Marxisme en outoriteite blyk te wees
>>> oor alles en nog wat, net eenvoudig nog nooit
>>> hulle eie taal genoeg gerespekteer het om dit
>>> met kundigheid en oordeel te gebruik nie.
>>
>> Dit is nou van iemand wat nie haar kinders Afrikaans leer praat het nie?
>
> Jy praat van mense wat nooit Suid-Afrikaanse burgers was nie,nooit hulself
> Afrikaners noem nie, en in sommige gevalle nie in
> Suid-Afrika gebore is nie. Ek praat van mense wat in Suid-Afrika
> sit, aanhoudend die oorgrote meerderheid van die bevolking uitmaak
> vir al wat sleg is, wat hulself "Boere" noem, baie kla oor die
> rol wat Afrikaans speel in die landsake, en dan nogtans hulle eie
> moedertaal so opmors en versnipper dat, as dit aan hulle oorgelaat
> word, dit nie een generasie meer sal bestaan nie.
>
Ek praat van iemand wat in SA gebore is, Afrikaans gestudeer het, nie
haar kinders Afrikaans leer praat het nie en dan ander mense daarvan
beskuldig dat hulle nie hulle nie Afrikaans respekteer nie!(??) En as jy
my woorde bo weer lees - ek wys die vinger na jou - nie na jou kinders
nie - hulle was heel onskuldig in die besluit om op te hou afrikaans
praat. Jy daarenteen nie!
Die voorbestaan van afrikaans grootendeels hang daarvan af dat dit
wegkom van die stywe, universikaans wat aan almal voorskryf hoe en wat
om te doen (sien dit in terme van die vorige regime) - dit moet deel van
die stroom word, pret wees om te praat d.w.s. weer die kombuistaal word
waarmee mense met mekaar kan praat. En solank mense dit gebruik sal dit
nog laaannnkkk met ons wees.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40702 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Thu, 29 March 2001 12:42   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> Nie verloor nie net onttrek
>
> "Ferdi" wrote in message
>> > by Quito
>>> Carnaval.(Spel)
>>
>> Dis mos die een wat julle verloor het?
>
Ha. Dis wat die Amerikaners ook gesê het toe hulle so oop entoe oop en toe
uit Vietnam weg is. Maar hulle lek nou nog hulle
wonde.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40746 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Tue, 03 April 2001 03:22   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Ek praat van iemand wat in SA gebore is, Afrikaans gestudeer het, nie
> haar kinders Afrikaans leer praat het nie en dan ander mense daarvan
> beskuldig dat hulle nie hulle nie Afrikaans respekteer nie!(??)
So as iemand in SA gebore is en Afrikaans studeer het, dan móéthulle nou hulle
kinders Afrikaans leer, anders is daar iets verkeerd?
Daar is iets verkeerd met jou logika. Maar as iemand in SA gebore
is, Afrikaans studeer het en dan 'n burger van 'n ander land word,
dan behoort hy ten minste toegelaat te word om te hoop dat
Afrikaans nie as 'n taal in duie stort omdat "Boere"- joggies in SA
so slordig en onkundig Afrikaans besig dat daardie taal die gevaar
loop om in onbruik te verval nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40752 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Tue, 03 April 2001 11:46   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Nee stupido! Jy is besig om ander mense uit te kryt dat hulle nie
> Afrikaans respekteer nie maar as ons kyk na die verwysings raamwerk
> waaruit jy praat dan is jy die laaste een om ander agter die deur te
> soek. (dit beteken te kritiseer ingeval jy vergeet het :) ) Maar lyk my
> jy is te dof om dit te begryp!!!
>
Kom, Lou. Gee my nou bietjie krediet. Hier is ek, 'n Kanadese burger
vir net onder dertig jaar ( meer as die helfte van my lewe in Noord-Amerika)
nog besig om skaflike Afrikaans te skryf, die digkuns van Afrikaans op my
hart te dra, en genoeg vir Afrikaans om te gee om te veg teen die Boere-
vernielers van Afrikaans wat in hulle arrogansie al die ander bewoners van
SA uitkryt as vernielers van Afrikaans, terwyl hulleself die grootste oorsaak
van sy ondergang sal wees. Komaan, as jy 'n man is en nie 'n rsaboy nie,
gee my bietjie krediet.
Gloudina
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40753 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Tue, 03 April 2001 11:58   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Die beste stuurman staan aan wal ne? Die feit dat die taal nie verstar
> het by 1969 afrikaans nie is vir jou vreeslik pynlik? En dat ons nog
> afrikaans praat ten spyte van die feit dat Gloudina die Grote die
> stoffies van die land en Afrikaans van haar voete afgeskud het is vir
> jou onverstaanbaar?
>
Lou die taalhistorikus. My taal was nooit daardie apartheids-gedikteerde
gedrog wat my oë elke keer uit my kop uit laat val het as ek dit in koerant-
uitknipsels gelees het of die enkele kere wat ek in SA gekom het nie. Nee,
my taal was altyd die soepele Afrikaans wat sy oorsprong in die Kaap-
provinsie gehad het en wat nou weer die hele SA oorneem. 'n Taal wat
gebore is in die mond van Afrikaans-sprekendes van alle rasse, en nie net
die besitting was van die apartheidsvarke nie. Maar my taal was ook
Afrikaans, nie 'n gedrog-spul in die mond en uit die pen van die rsa-boys
in Suid-Afrika nie. En ek sal Afrikaans teen mense soos hulle wil beskerm,
al sit ek ses-duisend myl ver en is ek al lank nie meer SA burger nie.
Gloudina van die agterste van Helsdingens. As die rsaboys
hulle ou breintjies in die Engelse rat wil sit, dan sit sy dit weer
in die trurat.
|
|
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40773 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Wed, 04 April 2001 11:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Ek moet jou krediet gee dat jy jou moedertaal darem nog self kan praat?
> Dit moes duidelik baie belangrik vir jou gewess het as jy dit geswot
> het? Dat jy dit na 30 jaar nog kan praat? Leer mens ooit jou moedertaal
> af?
Lou, jy sal jou verbaas. Daar was 'n Afrikaanse ou wat by dieselfdeplek gewerk het
as my man voor ons uit SA weg is. Hulle het
dieselfde tyd Kanada toe gekom. Vyf jaar later toe ontmoet ons
hulle hier in Ottawa waar hy klasgee. Toe praat al sy teenager-
kinders Engels en hy en sy vrou ook Engels met mekaar. Nou, jy
kan my kinders vergewe dat hulle Engels praat want, behalwe die
oudste een wat op drie jaar oorgekom het, het al die ander eers
hier in Kanada leer praat.
En ja, Afrikaans is vir my nou nog belangrik. Dis daarom dat ek
vir sy voortbestaan veg, al is ek nie meer SA burger nie, en 'n baie
besliste Noord-Amerikaan.
Gloudina
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40782 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Thu, 05 April 2001 09:56   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Ek moet jou krediet gee dat jy jou moedertaal darem nog self kan praat?
>> Dit moes duidelik baie belangrik vir jou gewess het as jy dit geswot
>> het? Dat jy dit na 30 jaar nog kan praat? Leer mens ooit jou moedertaal
>> af?
>
> Lou, jy sal jou verbaas. Daar was 'n Afrikaanse ou wat by dieselfdeplek gewerk het
> as my man voor ons uit SA weg is. Hulle het
> dieselfde tyd Kanada toe gekom. Vyf jaar later toe ontmoet ons
> hulle hier in Ottawa waar hy klasgee. Toe praat al sy teenager-
> kinders Engels en hy en sy vrou ook Engels met mekaar. Nou, jy
> kan my kinders vergewe dat hulle Engels praat want, behalwe die
> oudste een wat op drie jaar oorgekom het, het al die ander eers
> hier in Kanada leer praat.
> En ja, Afrikaans is vir my nou nog belangrik. Dis daarom dat ek
> vir sy voortbestaan veg, al is ek nie meer SA burger nie, en 'n baie
> besliste Noord-Amerikaan.
Nie 'n Kanadees nie? Hmm interesante woord keuse - jy dalk skaam om as
kanadees gesien te word. Hmm dan sou ook ek ook 'n Suidelike
Halfronder, of ook 'n Afrikaan, en 'n Suid Afrikaan, en 'n Gautenger.
Probleem is met so 'n wye definisie beteken die term eintlik niks
beteken nie..
Die keuse om jou kinders engels as huistaal te leer het volgens jou nie
juis gebeur a.g.v. die feit dat jy hulle wou beter laat aanpas nie,
(onthou die 18 jarige korporaaltjies in Soweto?) want vriende van my se
kinders praat beide tale vlot alhoewel hulle al jare in die VSA bly. Dit
is net dat 'm mens hulel van deel van hulel geskiedennis ontneem as jy
nie afrikaans prata nie. My persoonlike mening.
Maar ek gee jou dit ter ere - Afrikaans is duidelik vir jou belangrik
...
|
|
|
Re: "A Reply to Pablo Neruda" by JEREMY CRONIN [boodskap #40786 is 'n antwoord op boodskap #40377] |
Thu, 05 April 2001 16:58  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
>> En ja, Afrikaans is vir my nou nog belangrik. Dis daarom dat ek
>> vir sy voortbestaan veg, al is ek nie meer SA burger nie, en 'n baie
>> besliste Noord-Amerikaan.
>
> Nie 'n Kanadees nie? Hmm interesante woord keuse - jy dalk skaam om as
> kanadees gesien te word.
Nee, Lou. Ek is baie trots om Kanadees te wees. Maar ek is ookNoord-Amerikaner. Dit sou
nie dieselfde gewees het as ek nie
die kar kon vat en binne minder as 'n dag in New York kon kom
nie. Toe ek nader aan Boston gebly het, het ek dit belangrik ge-ag
om gereeld daar te kom. Sekere dele van die VSA is ook in 'n
snaakse simbiotiese verhouding met Kanada. Mense in die
noorde van Michigan ry gereeld deur Ontario en Quebec as hulle
na New England gaan. Een van die roetes na die Kanadese
Maritimes uit Ontario gaan deur noordelike New England. As
mens oor die grens in die VSA ingaan (hier uit Ottawa is dit minder
as 'n uur) dan is alles maar dieselfde. Die enigste ding wat my
hinder is die feit dat al hulle geld dieselfde sieklike groen kleur het,
en mens dus mooi moet kyk wat die denominasie is, anders maak
jy 'n fout daarmee.
Gloudina
>
> .
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:32 UTC 2025
|