Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet
VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet [boodskap #40487] |
Thu, 22 March 2001 12:45  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is besig om aan so klein VB projek te werk en het net so 2 weke oor om
dit af te handel.
Ek het egter 'n probleem waaroor ek nie genoeg info kry om optelos nie.
IN VB6 as jy jou Date Environment vir ODBC opgestel het , hoe selekteer jou
recordser of leer. Die "Data Link Properties" verskaf nie die vermoe as jy
ODBC gebruik nie.
Wie het dit al teegekom of weet hoe dit werk
Thanks
Krokkie
|
|
|
|
|
Re: VB vraag vir Dries of iemand anders wat dalk sal weet [boodskap #40614 is 'n antwoord op boodskap #40598] |
Tue, 27 March 2001 04:05  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thanks anyway ek het dit reggekry.
Krokkie
"viz" wrote in message
news:nUHv6.40825$bL.3903602@news6-win.server.ntlworld.com...
> Watter soort 'Data source' probeer jy gebruik (ACCESS/SQL/etc.)?
>
>
> "Krokkie" wrote in message
news:3ab9f37f$0$232@hades.is.co.za...
>> Ek is besig om aan so klein VB projek te werk en het net so 2 weke oor om
>> dit af te handel.
>>
>> Ek het egter 'n probleem waaroor ek nie genoeg info kry om optelos nie.
>>
>>
>> IN VB6 as jy jou Date Environment vir ODBC opgestel het , hoe selekteer jou
>> recordser of leer. Die "Data Link Properties" verskaf nie die vermoe as jy
>> ODBC gebruik nie.
>> Wie het dit al teegekom of weet hoe dit werk
>>
>> Thanks
>> Krokkie
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:28 UTC 2025
|