Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Onderwysers van oorsee
Onderwysers van oorsee [boodskap #40572] So, 25 Maart 2001 17:53 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand iets aan my verduidelik???
Die laaste paar jaar is veskeie onderwysers verpligte pakkies gegee en gese
dat daar te veel onderwysers is en daar is baie wat werk soek as onderwysers
maar daar is nie poste nie.

Nou kom my vraag.As daar volgens hulle nie genoeg poste is vir ons
onderwysers is nie, dit sluit nou wit,nie blank en swart onderwysers in,
Hoekom is Mbeki en Asmal na Kuba om onderwysers te werf.Hulle wil glo ook
onderwysers werf in Afrika lande.Nou werf hulle mense wat ons kinders moet
leer en hulle kan nie eers ons tale praat nie.Dit maak nie sin nie.Nou moet
ons eie mense sonder werk sit en die staat gee die werk vir ander lande se
mense.

Hulle se hulle wil die mense van Kuba werf omdat die dokters wat hulle
ingevoer het n ruk terug so suksesvol was. Ek moet se dat hulle suksesvol
was om ons mense te laat sterf.

Reenen van Niekerk
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40579 is 'n antwoord op boodskap #40572] So, 25 Maart 2001 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Hoekom is Mbeki en Asmal na Kuba om onderwysers te werf.Hulle wil glo ook
> onderwysers werf in Afrika lande.Nou werf hulle mense wat ons kinders moet
> leer en hulle kan nie eers ons tale praat nie.Dit maak nie sin nie.Nou moet
> ons eie mense sonder werk sit en die staat gee die werk vir ander lande se
> mense.
>

Miskien is dit dieselfde situasie as wat ons hier in Kanada
het? Hoekom voer ons dokters uit Suid-Afrika in om in
die prairies op klein afgesonderde dorpies te kom werk,
terwyl daar baie Kanadees-opgeleide dokters nie werk
kan kry in die groterige stede en digbevolkte streke nie.
Dis omdat die Kanadese dokters nie ver van die beskawing
in klein afgesonderde dorpies wil werk nie.

Gloudina
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40582 is 'n antwoord op boodskap #40572] Ma, 26 Maart 2001 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is om die skuld van die verlede te delg. Die ANC skuld die Kubane.Moet
ook nie verbaas wees as sekere ANC-lede nog op die salarisrol ("payroll")
van die Kubane is nie. Maar, oor hoe die kommunisme werklik funksioneer, vra
die kenner - Ferdi. Hy sal ook aan jou kan verduidelik hoe die eiesoortige,
Kubaans gegeurde weergawe van kommunisme werk. Hoe dit die Kubaanse ekonomie
laat bloei het (tot die dood toe), en hoe demokrasie daar gedy.....

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3abe306b.0@news1.mweb.co.za...
> Kan iemand iets aan my verduidelik???
> Die laaste paar jaar is veskeie onderwysers verpligte pakkies gegee en gese
> dat daar te veel onderwysers is en daar is baie wat werk soek as onderwysers
> maar daar is nie poste nie.
>
> Nou kom my vraag.As daar volgens hulle nie genoeg poste is vir ons
> onderwysers is nie, dit sluit nou wit,nie blank en swart onderwysers in,
> Hoekom is Mbeki en Asmal na Kuba om onderwysers te werf.Hulle wil glo ook
> onderwysers werf in Afrika lande.Nou werf hulle mense wat ons kinders moet
> leer en hulle kan nie eers ons tale praat nie.Dit maak nie sin nie.Nou moet
> ons eie mense sonder werk sit en die staat gee die werk vir ander lande se
> mense.
>
> Hulle se hulle wil die mense van Kuba werf omdat die dokters wat hulle
> ingevoer het n ruk terug so suksesvol was. Ek moet se dat hulle suksesvol
> was om ons mense te laat sterf.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40587 is 'n antwoord op boodskap #40582] Ma, 26 Maart 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
>
> Dit is om die skuld van die verlede te delg. Die ANC skuld die Kubane.Moet
> ook nie verbaas wees as sekere ANC-lede nog op die salarisrol ("payroll")
> van die Kubane is nie. Maar, oor hoe die kommunisme werklik funksioneer, vra
> die kenner - Ferdi. Hy sal ook aan jou kan verduidelik hoe die eiesoortige,
> Kubaans gegeurde weergawe van kommunisme werk. Hoe dit die Kubaanse ekonomie
> laat bloei het (tot die dood toe), en hoe demokrasie daar gedy.....

O dit is seker nou soos onse buurman Bob doen - 'Hoe om jou land te
riuneer in vyf maklike stapper'.
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40595 is 'n antwoord op boodskap #40572] Ma, 26 Maart 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
schreef in bericht news:3ABE784A.3256F1FC@home.com...

>> Miskien is dit dieselfde situasie as wat ons hier in Kanada
> het? Hoekom voer ons dokters uit Suid-Afrika in om in
> die prairies op klein afgesonderde dorpies te kom werk,
> terwyl daar baie Kanadees-opgeleide dokters nie werk
> kan kry in die groterige stede en digbevolkte streke nie.
> Dis omdat die Kanadese dokters nie ver van die beskawing
> in klein afgesonderde dorpies wil werk nie.

Is dat bij tandartsen ook zo?

Grt Emmy

> Gloudina
>
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40602 is 'n antwoord op boodskap #40572] Ma, 26 Maart 2001 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Emmy wrote:

> schreef
>
>>> Miskien is dit dieselfde situasie as wat ons hier in Kanada
>> het? Hoekom voer ons dokters uit Suid-Afrika in om in
>> die prairies op klein afgesonderde dorpies te kom werk,
>> terwyl daar baie Kanadees-opgeleide dokters nie werk
>> kan kry in die groterige stede en digbevolkte streke nie.
>> Dis omdat die Kanadese dokters nie ver van die beskawing
>> in klein afgesonderde dorpies wil werk nie.
>
> Is dat bij tandartsen ook zo?

Ek weet nie eintlik nie, maar ek neem so aan.

Gloudina

>
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40604 is 'n antwoord op boodskap #40572] Ma, 26 Maart 2001 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Dit is seker so in sekere gevalle dat sekere van hulle nie sulke poste wil
vat nie.Dit is net eronies dat ek tans op n paralegal kursus is en daar
ongeveer 4 nie blanke onderwyserresse op die kursus is omdat hulle in n
ander rigting moet gaan want daar is nie werk nie.Dit word reguit vir hulle
gese dat daar nie poste is nie. Die een is van Upington en een van die
Weskus en hulle het vir elke moontlike pos aansoek gedoen wat daar kon wees.

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3ABE784A.3256F1FC@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Hoekom is Mbeki en Asmal na Kuba om onderwysers te werf.Hulle wil glo ook
>> onderwysers werf in Afrika lande.Nou werf hulle mense wat ons kinders moet
>> leer en hulle kan nie eers ons tale praat nie.Dit maak nie sin nie.Nou moet
>> ons eie mense sonder werk sit en die staat gee die werk vir ander lande se
>> mense.
>>
>
> Miskien is dit dieselfde situasie as wat ons hier in Kanada
> het? Hoekom voer ons dokters uit Suid-Afrika in om in
> die prairies op klein afgesonderde dorpies te kom werk,
> terwyl daar baie Kanadees-opgeleide dokters nie werk
> kan kry in die groterige stede en digbevolkte streke nie.
> Dis omdat die Kanadese dokters nie ver van die beskawing
> in klein afgesonderde dorpies wil werk nie.
>
> Gloudina
>
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40608 is 'n antwoord op boodskap #40572] Ma, 26 Maart 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina
> Dit is seker so in sekere gevalle dat sekere van hulle nie sulke poste wil
> vat nie.Dit is net eronies dat ek tans op n paralegal kursus is en daar
> ongeveer 4 nie blanke onderwyserresse op die kursus is omdat hulle in n
> ander rigting moet gaan want daar is nie werk nie.Dit word reguit vir hulle
> gese dat daar nie poste is nie. Die een is van Upington en een van die
> Weskus en hulle het vir elke moontlike pos aansoek gedoen wat daar kon wees.
>

Ek dink jy moet ook in ag neem dat hulle miskien vir
spesifieke kundighede gesoek het, byvoorbeeld vir
onderwysers wat Wiskunde en Wetenskappe kan
onderwys. Dit sal interessant wees om te weet wat
die agtergrond van jou nie-blanke onderwyseresse
was, en die peil van hulle opleiding. Dis 'n bekende
feit dat die skoolsisteem in Kuba een van die beste
in die wêreld is.

Gloudina
Re: Onderwysers van oorsee [boodskap #40609 is 'n antwoord op boodskap #40572] Ma, 26 Maart 2001 21:43 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dan gaan dit die geval wees soos van die dokters wat hier kom werk het en
hulle nie eers engels kon praat nie.Ek dink egter hier loop genoeg kundige
persone rond wat die werk kan doen.Asmal het n ruk terug gekla van die
onderwysers wat soos die dokters oorssee gaan werk in Engeland,Dubai en
Taiwan.Hy het self sover gegaan om te se dat die lande moet ophou daarmee.
Dan net n ruk later gaan soek hy mense oorsee.Ek sal se as hier nie mense
was om die werk te doen nie kon hulle dit gedoen het maar hier is mense wat
alles sal gee om n werk te kry.Ons sit juis met n probleem van werkloosheid
wat meer en meer word. Hier stroom reeds duisende onwettige persone in ons
land in en hulle vat die werk van ons mense weg en veral van die wat dit die
nodigste het, naamlik die swart man.

Dit gee mos n boodskap uit dat hulle nie hulle eie mense vertrou om die werk
te doen nie en dat hulle nie omgee vir hulle mense nie want hulle doen niks
aan die werkloosheid nie.

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3ABFB4D0.94BA785A@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina
> Dit is seker so in sekere gevalle dat sekere van hulle nie sulke poste wil
> vat nie.Dit is net eronies dat ek tans op n paralegal kursus is en daar
> ongeveer 4 nie blanke onderwyserresse op die kursus is omdat hulle in n
> ander rigting moet gaan want daar is nie werk nie.Dit word reguit vir hulle
> gese dat daar nie poste is nie. Die een is van Upington en een van die
> Weskus en hulle het vir elke moontlike pos aansoek gedoen wat daar kon wees.
>

Ek dink jy moet ook in ag neem dat hulle miskien vir
spesifieke kundighede gesoek het, byvoorbeeld vir
onderwysers wat Wiskunde en Wetenskappe kan
onderwys. Dit sal interessant wees om te weet wat
die agtergrond van jou nie-blanke onderwyseresse
was, en die peil van hulle opleiding. Dis 'n bekende
feit dat die skoolsisteem in Kuba een van die beste
in die wêreld is.

Gloudina
Vorige onderwerp: 'N KANS OORSEE GESOEK
Volgende onderwerp: Werk oorsee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:27:58 MGT 2024