Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Yahoo Clubs
Yahoo Clubs [boodskap #40533] Vr, 23 Maart 2001 19:41 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand van julle miskien of daar `n ander diens ook beskikbaar is soos
die Yahoo Clubs waar daar op die blad foto`s geplaas word en ander lede ook
kan foto`s bylaai asook om gesprekke te plaas / forum te hou op die site.

Dankie
Frikkie
Re: Yahoo Clubs [boodskap #40539 is 'n antwoord op boodskap #40533] Vr, 23 Maart 2001 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carlos  is tans af-lyn  Carlos
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Om nog "ou SA" fotos op die net te plaas?
Frikkie Potgieter schrieb in im Newsbeitrag:
99g8nc$hug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Weet iemand van julle miskien of daar `n ander diens ook beskikbaar is soos
> die Yahoo Clubs waar daar op die blad foto`s geplaas word en ander lede ook
> kan foto`s bylaai asook om gesprekke te plaas / forum te hou op die site.
>
> Dankie
> Frikkie
>
Re: Yahoo Clubs [boodskap #40549 is 'n antwoord op boodskap #40539] Sa, 24 Maart 2001 12:34 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom nie Carlos ?

"Carlos" skryf in boodskap news:99gf63$7pt$07$1@news.t-online.com...
> Om nog "ou SA" fotos op die net te plaas?
> Frikkie Potgieter schrieb in im Newsbeitrag:
> 99g8nc$hug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Weet iemand van julle miskien of daar `n ander diens ook beskikbaar is soos
>> die Yahoo Clubs waar daar op die blad foto`s geplaas word en ander lede ook
>> kan foto`s bylaai asook om gesprekke te plaas / forum te hou op die site.
>>
>> Dankie
>> Frikkie
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse Radio
Volgende onderwerp: Afrikaans hoort by Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 07:24:51 MGT 2024